English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 147
Total Replies: 246 618
Total Views: 83 066 636
topics: 979
replies: 13 750
views: 3 248 518
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Holder vir Snappy Chef

replies: 4
views: 177
19 Sep 2018 @ 12:34:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die 2018 Swing en Splash kom nie meer uit met n gasstoof nie, maar n Snappy Chef. Hulle gebruik n holder wat mooi pas waar gasstoof was en Snappy Chef in pas. Ek is op soek na so n "holder"...waar dink julle moet ek soek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 12:36:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis hoe dit lyk.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 13:17:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15901
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert ek het een waarin twee groot Snappychefs langs mekaar in pas. Ek het hom in die huis gebruik in die plek van die konvensionele plate.  Die een is gemaak uit graniet uit en dit lyk soos 'n gewone stoof se plate as die snappychef's daarin pas.

Wel hy is te groot en swaar as jy dit saam met die karavaan wil gebruik.  Maar wat ek eintlik wil uitlig is dat dit is vreeslik maklik om te maak.

Maak 'n raamwerk die groote wat jy wil hê. Ek sal voorstel dat jy hom onder ooplos en gate aan die kant sal maak.  Gaan na Maizeys Plastics in PTA Wes en kies uit die Off-cuts vir jou 'n gepasde kleur dik perspex.  Jy betaal vir die stuk maar hulle sny hom vir jou daar die groote wat jy eintlik soek en gee vir jou die ander orige stukke ook.

Al wat jy moet doen is om die middel uit te sny met JIG saw en dit op jou raam te maak pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2018 @ 20:37:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Leon.....dit klink na n baie goeie alternatief. Ek gaan nog eers kyk of ek nie so n part kan kry via Campworld of Leisureworld nie. {Hulle het mos genoem dat verbruikers nie bekommerd hoef te wees oor parte nie....daar sal beskikbaar wees - Goeie toets cool}. Die mense wat eintlik behoort te kan help is die mense wat laser cutting doen....maar glo nie hulle sal net 1x wil maak nie. Die plaat is ook ge-powder coat...wat dit lekker maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2020 @ 06:12:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16397
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het hierdie idee gesien op Stealth karavane waar hulle stoof aan die blad vasmaak met daai brackets. Hulle rakke is net bietjie dieper sodat stoof kan pas as kombuis toegemaak word. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za