English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 849 036
topics: 608
replies: 3 969
views: 3 362 288
Share all those nice recipes with everybody...

Hoeveel kole/vuur vir potbrood

replies: 5
views: 15476
30 Jun, 2008 @ 12:10:47 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr, 2007
Hallo almal. Het die naweek my hand probeer waag aan potbrood en die ding helemal verbrand. Het my platboompot teruggekry nadat ek dit laat "coat" het. Het deeg gekoop en alles mooi reg gedoen en toe te lank te veel kole op die deksel en om die pot gehad. Wat is die algemene "resep" vir die regte hoeveelheid kole/vuur om die brood lekker gaar te maak? Dankie solank. Ten minste het die pot lekker vinnig skoongemaak na die brandsels en gebrande suiker en room. Deon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2008 @ 12:53:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years
Net so vinnige antw. Ek die afgelope naweek sommer deeg by die SPAR gekoop en brood gemaak in die kruiwa. Ek het die kole weg gekrap en die pot op die plek neergesit waar die kole was. Bo-op die deksel het ek net 5 briquete gesit en op vier plekke om die pot so 3 kole dus so twaalf sonder die bo-op. Die afstand van die pot af was ongeveer half tot een briquete.(Nie teen aan nie). Het die brood so 40 tot 45 min lank gebak, net so nou en dan die as van die kole afgehaal deur hulle effens te roer. Brood het weer Chapperig uit gekom. Hoop dit help.Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2008 @ 13:06:11 pm
STEPHEN
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 18 Feb, 2008
HELLO DEON. 'N WEN RESEP. 500g SELF RAISING FLOUR, 1 X CASTLE TIN BEER, PINCH OF SALT.(45min). BUTTER OUT YOUR POT, PLACE MIXTURE IN POT AND BUTTER ON TOP. PLACE POT ON A SINGLE LAYER OF COALS AND PLACE A SINGLE LAYER ON TO OF THE POT. 30 MIN, REMOVE FROM COALS AND CHECK TO SEE THAT THE BREAD IS NOT BURNING. TEST BREAD WITH A KNIFE TO SEE IF COOKED THREW. IF KNIFE IS STILL MOIST, PLACE POT ON COALS AGAIN AND ON LID. 15 MIN MAX AND YOU WILL HAVE MADE THE BEST BEER BREAD EVEN. ENJOY STEPHEN.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2008 @ 13:40:09 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr, 2007
Dankie ouens, waardeer die hulp. Ek het duidelik te veel kole te na aan die pot gehad. Ek het die deksel omtrent toegegooi onder die sekelbos kole en regrondom teenaan kole gehad. Gaan die naweek weer probeer. Deon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2008 @ 20:51:14 pm
Lord oom piet
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 16 Feb, 2005
Experience: 22 years
Hi Deon Ek sit my platboom pot op twee bakstene wat plat le sit si ses briqites kole onder die pot en laat dtit daar staan vir so n uur end an sit ek so vyf kole bo op die pot en laat dit dan gaar word. Dan brand jou pot na aan nie Sterkte. N man leer maar met jou foute. Groete herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2022 @ 16:59:11 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Garlic en herb brood in kole oond

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required