English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 365 947
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 132
Share all those nice recipes with everybody...

Hoender lewer vulsel vir omelete

replies: 4
views: 3124
28 Sep 2016 @ 20:28:50 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hierdie een vir mense wat hou van hoender lewertjies en dit op n omelete


hoender lewetjies na smaak en hoeveelheid baie mense hou van baie hoender lewertjies. haal uit die houer en maak skoon
Genoeg margarine of botter om in te braai
Koekmeel om die hoender lwertjies in te rol
2 eetlepel sherry, n eetlepel hoender ekstrak 1 teelepel tamatiesous en meng goed deur

Braai die hoender lwertjies in dei margarine tot net gaar.
Haal uit die pan en plaas in n bak en gooi die koekmeel oor en meng goed deur
Sit terug in die pan en gooi die sherry mengsel oor die hoender lwertjies en kook vir ongeveer 2 tot 3 minute
Maak nou die omelete en amper reg skep die hoender lwertjie mengsel op die omelete in die pan en vou toe haal die omelete uit die pan en skep op n bord en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2016 @ 06:54:05 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Hoenderlewertjies met gebraaide uie en 'n bietjie peri-peri is yummies op 'n omelet.  Jy het my nou weer daaraan herinner, Herman, om dit weer te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2016 @ 20:03:30 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Herman, jy het die vermoe om n man wat pas geeet het weer honger te maak!!

Dit klink sommer lekker

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2016 @ 07:40:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink lekker ek moet net plaasvervanger kry vir die sherrie.

My resep vir hoeder lewers is: (Vir die het ek 'n 1/2 groote potjie)

Braai uie en 1 pakkie gesniperde bacon in olyf olie met knoffel (Gesnipperde mushrooms ook as jy so voel. Braai net tot al die vog uit is).

Sny 2 houers hoender lewertjies kleiner terwyl dit nog effe gevries is. Ek vat gewoonlik 1 x gewone en 1x peri peri houertjies. Braai dit saam met die uie en bacon tot gaar.

2 x eetlepels Mrs Halls Hot chutney en roer deur.

Laastens 'n halwe tot driekwart houertjie varsroom.

Geniet dit op toast of saam met franse brood.

Indien daar oor is druk dit fyn en laat dit koud word want dis net so lekker op provitas of beskuitjies as 'n Patè. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2016 @ 19:55:47 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Leon gaan beslis jou resep probeer dit klink baie lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required