English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 317
topics: 980
replies: 15 197
views: 4 030 299
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Hoekom sukkel ons om saam te kamp, te werk.

replies: 76
views: 8736
page 1 of 2
25 Feb 2016 @ 12:01:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek wil begin deur te se. Kaap hierdie draad. Spoeg julle frustrasies uit.
Ons almal wat hier lees het een GROOT gesamentlike belangstelling. Nl. Kampering.
Ek self het ook al heelwat gesondig om oor ander dinge as kamp te gesels maar dit maak mos nie regtig saak nie. DIS NIE N TREINSMASH NIE.
Soos die meeste van julle al gese het, ons is mense met verskillende idees, belangstellings, godsdiens oortuigings en nog wat.
Ek voel my geroepe om in my groot onkunde oor baie dinge, te vra dat ons uitpraat wat ons hinder.
Hierdie is nou die geleentheid. As admin dink ons moet dit nie doen nie. Laat Willie so sÍ.
Die maters wat dink hulle kan help met oplossings, kom kom praat.
Even my english speaking cousin, Warren. Ek het groot agting ve sy uitsprake want ek sien geen negatiewe uitsprake van hom nie.
Freda, jyt al heelwat gepraat en ek sien jys nogal n goeie opstelskrywer.
BEGIN.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 12:08:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Eerste kommentaar. Het eenslag gehoor iemand sÍ, as jy n job gedoen wil hÍ, gee dit vir die ou wat sÍ hyt nie tyd nie, te besig.
Ek werk nog elke dag my gaai af, het klomp forums en watts app groepe om ander mense se kinders veilig te (probeer) hou, etc etc etc.
En wil nog kamp ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 12:40:17 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

STOP!

Just Stop it! 

1) Stop bringing up the bleeding past! NOBODY CARES! Ther is NO organising to be done... All that's needed is a bloody list to get an Idea of how many friends will be there. That's all. No agenda, no time table  no organising needed or wanted.

2) Stop with your own agenda's! (You know who you are), And stop mucking up / trying to muck-up what is NOT a RALLY BUT A bleeding GET-TOGETHER! In my book, THAT means GET-TOGETHER....KUIER.......KLETS.........TALK.... HAVE A DOP... GESELS, Not disapear on a game trip for 36H.... Go to the bleeding Kruger.... Not a SAAMKUIR.... Get my drift?

If you don't want to come and meet forum friends and JUST kuir, for whatever reason, then for stuff's sake STOP posting excuses / reasons why you don't want to come... It's making it jolly unplesant for other's me included...

I wanna go because I met many fine fine and very knowledgeable people. played rummy for houres, I still appreciate that...And I would like to meet more...

Not because there is no this, / or that, / or him, / or her, / or them, / or whatever at the resort, what relavence is anything else?

Rant over

Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 13:00:19 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek het mos gesÍ ek het gaan lÍ .......................................

Het my redes gegee .....................
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 13:03:05 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Ek het mos gesÍ ek het gaan lÍ .......................................

Het my redes gegee .....................

Gonna miss you dude...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 13:26:30 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek het gesÍ, ek het gaan lÍ ................

Nie dat ek gaan verdwyn nie ............

Or is that what you hoped for ??? he he

P.S.
Jy maak my nou weer wakker, "not good"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 14:03:10 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Moerse jammer, my misverstaan

Aangesien ek is nog op overheat weens my radiator pyp wat nou-net geblaas, my uitlaat kleppe werk oortyd en my brein gasket lek oongelooflik baie brein-goed…. Skuuuus

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 14:13:46 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years
Warren, as I said Willie give us a list but nothing.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 14:16:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi man Warren. Man na my hart. "Spit it out" ek sÍ.
Klink amper ve my die landy se gasket geblaas. Lol
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 15:04:19 pm
Anonymous

Om eerlik te wees, ons verkies alleen kamp. Alleen kamp voorkom baie insidente en kwaai vriendskap tussen mede kampeerders. Ons is gewoonlik 'n groep van 2 tot 3 families wat saam kamp en geniet dit so.

Kort kamp, maak elkeen sy eie keuse, ons gaan dieselfde rigting of elkeen gaan sy eie rigting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 15:37:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dennis, ek dink jys naby aan die waarheid. Suid afrikaners in die algemeen (l.w. nie almal nie) wil altyd in beheer wees, die eie ek speel n baie groot rol. Ek het dit en ek het dat.
Soos gese ons speel die wen verloor speletjie. Miskien kom dit van ons voorouers af. Swaar groot word. Hoor maar orals , harry sÍ ook hy was spoorweg kind. Daars ander ook. Ek was in Paul roux st.6,7,8 innie skool. Meeste kinders was daardie tyd arm. Enkeles het n fiets gehad en ek het met lang oŽ na die rally gekyk..
In elk geval daar was nie spories nie, net ons koshuis brakke en die ander wat doer onder naby die sandrivier se walle gebly het.
Die maatskaplike toestand het dalk n sielkundige uitwerking gehad dat mens so groot geword het dat jy die een moet wees om te wen.
As wedergebore christen weet ek ons moet gaan ve n wen...wen situasie. Wees maar die minste en kyk hoe die Almagtige jou sal beskerm en ophef.. Kan nie almal die hoofseun wees nie.
Dink ons moet soos Warren sÍ , vergeet van die verlede en strek jou uit na die toekoms.

Ons soek hier na redes hoekom ons sukkel om saam te kamp. Die verlede se "onmin" het n groot invloed gehad. Soms gebeur dinge nieplotseling nie maar deteriorate oor n jaar of wat. As die nuwe potensiele kamper lees hoe ons nou "faait/verskil" oor saam kamp dan wil hy rerig nie saam met ons kamp nie.
Die ander rede is, die klub mense kamp saam met hulle klubs oor die lang naweke. Ons wat oorbly is mense soos jy wat net in n klein groepie wil saamkamp.
Die ander rede is die geweldige uitbreiding van kampplekke en sommiges wil dit ondersoek, dis dalk hoekom Bloekom "vervelig" is. Wil eerder hier of daar gaan rondkamp waar meer "vibes" is.
Hierdie is van my gedagtes.

Kaap my eie draad. Hoekom sit die mense nie hulle details op hulle dashbord in nie. Eks baie nuuskierig, wil immer weet waar kom n ou vandaan en wats sy sleep kombinasie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 15:49:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wou nog byvoeg. My gewaarwording. Of se ma my gut feeling.
Iemand voel berdreig deur die volgende persoon. Iemand is bang die volgende ou gaan ietsie beter he of voorstel as ekke.
Is dit waar of nie.
My R1. Minder as dit is niks werd.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 15:58:21 pm
Anonymous

Dennis, ek dink jys naby aan die waarheid. Suid afrikaners in die algemeen (l.w. nie almal nie) wil altyd in beheer wees, die eie ek speel n baie groot rol. Ek het dit en ek het dat.
Soos gese ons speel die wen verloor speletjie. Miskien kom dit van ons voorouers af. Swaar groot word. Hoor maar orals , harry sÍ ook hy was spoorweg kind. Daars ander ook. Ek was in Paul roux st.6,7,8 innie skool. Meeste kinders was daardie tyd arm. Enkeles het n fiets gehad en ek het met lang oŽ na die rally gekyk..
In elk geval daar was nie spories nie, net ons koshuis brakke en die ander wat doer onder naby die sandrivier se walle gebly het.
Die maatskaplike toestand het dalk n sielkundige uitwerking gehad dat mens so groot geword het dat jy die een moet wees om te wen.
As wedergebore christen weet ek ons moet gaan ve n wen...wen situasie. Wees maar die minste en kyk hoe die Almagtige jou sal beskerm en ophef.. Kan nie almal die hoofseun wees nie.
Dink ons moet soos Warren sÍ , vergeet van die verlede en strek jou uit na die toekoms.

Ons soek hier na redes hoekom ons sukkel om saam te kamp. Die verlede se "onmin" het n groot invloed gehad. Soms gebeur dinge nieplotseling nie maar deteriorate oor n jaar of wat. As die nuwe potensiele kamper lees hoe ons nou "faait/verskil" oor saam kamp dan wil hy rerig nie saam met ons kamp nie.
Die ander rede is, die klub mense kamp saam met hulle klubs oor die lang naweke. Ons wat oorbly is mense soos jy wat net in n klein groepie wil saamkamp.
Die ander rede is die geweldige uitbreiding van kampplekke en sommiges wil dit ondersoek, dis dalk hoekom Bloekom "vervelig" is. Wil eerder hier of daar gaan rondkamp waar meer "vibes" is.
Hierdie is van my gedagtes.

Kaap my eie draad. Hoekom sit die mense nie hulle details op hulle dashbord in nie. Eks baie nuuskierig, wil immer weet waar kom n ou vandaan en wats sy sleep kombinasie.
Dankie oom Johan. Ek myself het groot geword in 'n spoorie huis, gesamentlik daarmee het my pa geboer ook. Ek het begin werk as 'n spoorie vakleerling omrede in my tyd in die huis vir verdere studies was die finansies skraal en ek moes 'n manier uitdink om erken te word vir verdere studies, daarom het ek my gewend na die spoorweg om my daardie geleentheid te kon bied vir verdere studies wat ek met ope arms gegryp het en elke oomblik daarvan die moeite werd gemaak het.

''Die ek het dit en ek het dat'', dit is gewoonlik waar die grootste argumente tussen kampeerders kom. As sulks is ek maar 'n baie stil persoon (al lyk dit nie so op die forum nie)laughing, maar ek is die tipe wat 'n gesprek sal uit luister met geen kommentaar lewering nie en sodra ek begin agterkom 'n persoon begin voorgee wat hy nie werklik is nie, is ek gewoonlik die een wat maar dan my ou tandeborseltjie neem, tande borsel en gaan inkruip, al is dit nou ook 8-uur in die aandwink

My 2 cent verhaal

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 16:07:21 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Johan, jammer om jou teleur te stel, ek gaan nie 'n "opstel" skryf nie, ek het klaar gesê wat ek wou sê.    Jy hou nooit op om my te verbaas nie......

Warren, thank you.  My sentiments, exactly.   You should have stepped in long ago, my friend!smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 16:18:25 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
En daar gaan my topic.
Aggenee Freda, so gehoop jy gaan ons nou vergas met n mooi lang storie.
Ons moet mos hierdie draad lewendig hou. Jyt dan op die ander draad gesÍ ek moet sŽ. Nou sÍ ek en al die ander sÍers is tjoepstil.
Ek is soos jy, ons gaan nie bloekom toe nie, maar ons sÍ ons sÍ.

Jare terug toe ek nog mooi en jonk was,,, was daar op springbok radio in die aande n program... "bog met blou maandag"
Weet nie wie onthou daarvan nie. Daar was n ou , jan salie. Hy altyd so n storie vertel. Buurman seg ek, seg ek vir hom. Hou jou neus uit my sake uit.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 16:25:39 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Geen mens kan rustig lÍ nie, so word daar lawaai hier. He He

Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.

Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"

EN ONS HET GEKAMP ....................
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 16:26:58 pm
Anonymous

Geen mens kan rustig lÍ nie, so word daar lawaai hier. He He

Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.

Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"

EN ONS HET GEKAMP ....................
'n Tripple Bells vir jouwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 16:55:12 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Geen mens kan rustig lÍ nie, so word daar lawaai hier. He He

Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.

Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"

EN ONS HET GEKAMP ....................

Ekke ook, ekke ook

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 17:06:32 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1315
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Geen mens kan rustig lÍ nie, so word daar lawaai hier. He He

Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.

Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"

EN ONS HET GEKAMP ....................

En ekke is 'n Vecor Vanderbijlpark kind, ons het altyd geglo ons is darem beter as die Vecor Duncanville kinders !.... en definitief beter as Yskor kinders. My straf hiervoor is dat ek vandag getroud is met 'n Yskor kind :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 17:10:01 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

En daar gaan my topic.
Aggenee Freda, so gehoop jy gaan ons nou vergas met n mooi lang storie.
Ons moet mos hierdie draad lewendig hou. Jyt dan op die ander draad gesÍ ek moet sŽ. Nou sÍ ek en al die ander sÍers is tjoepstil.
Ek is soos jy, ons gaan nie bloekom toe nie, maar ons sÍ ons sÍ.

Jare terug toe ek nog mooi en jonk was,,, was daar op springbok radio in die aande n program... "bog met blou maandag"
Weet nie wie onthou daarvan nie. Daar was n ou , jan salie. Hy altyd so n storie vertel. Buurman seg ek, seg ek vir hom. Hou jou neus uit my sake uit.

Sorry, Johan, moenie my in jou kamp in trek nie.  Ek dink ons twee se bedoelings met alles wat gesê was, verskil hemelsbreed.  Ek herhaal, jy hou nooit op om my te verbaas nie.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 17:11:11 pm
Anonymous

Nou wat moet ek sê,  ek is 'n optel kind, maar ek het ook gevoelenslaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 17:43:07 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Elke kind het sy reg.

Ek is trots op elkeen wat vir die wereld gewys het, wat hy met sy lewe kon doen en nie gaan lÍ het nie.

Trots op julle.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 18:23:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Popcorn

cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 19:08:47 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Popcorn

cool

Sommer 'n baie groot bak vol, Wilsur.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 19:15:19 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Waar is dit lekker? Hier is dit lekker!!!!laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 19:35:56 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Johan, ek verstaan nie regtig wat hier bespreek word nie. As dit gaan oor groep kamp of alleen kamp, was dit al n paar keer bespreek in die amper 2 jaar wat ek hier is. Maar sal dit weer herhaal.
Verkies alleen kamp, hou nie van n bring jy wors, dan maak ek pap, tannie Sarie sal n mengeslaai maak. Dan kom ons by jou plek 5 uur bymekaar vir n glasie sodawater.
Man as ek lus is vir n bier 10 uur die oggend, dan drink ek hom. Sou ek lus wees om te braai na 8 uur die aand, dan doen ek dit ook.

My grootste hekel het gekom toe ek eendag n baie goeie vriend saamgenooi het op n lekker toer deur Botswana en Namibie. Hy was 6 ure laat by grenspos, maar ry van Johannesburg af, ek ry van Knysna af stiptelik op tyd. Dit was ons bymekaarkom punt.
Toe hy opdaag, is daar n ekstra voertuig met vreemdes in. Hy het hulle saam genooi!
En wragties so ent in Botswana in, staan n Verdomde 2 wiel Isuzu en wag met nog n couple, hy het hulle ook saam genooi, MAAR die volgende stuk roete is in die vloedvlakte met dik sand en water. Wel die difflock was nie genoeg nie, en die drol het aanmekaar vas gesit. Ek was so gatvol dat ek hom met n tou vasgemaak het agter my Landrover en hom gesleep het soos n ploeg.
Nadat die deel verby is, was Drorsky's caverns die volgende bestemming, 2 dae se rowwe ry tot by Namibie se grens, baie rof en regtig nie speeletjies nie, en weer 2 dae terug. So toe vra ek die klompie, hoeveel brandstof het julle. Die antwoorde so bietjie ontwykend, ons behoort ok te wees! Toe se ek maar, ek moet maar liefs alleen gaan, die Isuzu het gelukkig op daai stadium besef, n difflock, is nie 4x4 nie.
Wel toe ry ons alleen verder, en dit terdee geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 20:23:05 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1759
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Hoekom sukkel ons om saam te kamp ?

Antwoord : Heel eenvoudig, omdat "saamkamp" nie noodwendig die keuse van alle gebruikers van hierdie forum is nie.

Netsoos party mense van "saamkamp" hou, is daar baie ander mense wat nie van die "trop-benadering" hou nie, en ek is een van laasgenoemde.  Maar, ek hou eintlik van kleiner "troppe", uitgesoekte vriende of familie wat dieselfde belangstellings en waardes het wat ek het en wie se geselsskap ek geniet.

Ek kritiseer nie kampeerders wat van "blind dates" met ander kampeerders hou nie, maar dis my keuse om te besluit dat ek nie daarvan hou nie.

En my opinie is, dit het NIKS met iemand se swaarkry of nie-swaarkry grootword-jare te doen nie, dis bloot 'n leefstyl keuse van die hede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 20:55:50 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Lennie, ek stem 100% saam met jou.  Ons het al saam met vriende gekamp met wie ons graag weer wil kamp.  Want ons "gel" eenvoudig met mekaar.   Dan het dit al gebeur dat ons saam met mense kamp en daarna sê ek en Colin vir mekaar, nie weer nie, dit het nie uitgewerk nie.  As mens nog jonk is kan jy baie makliker inskakel met ander mense se gewoontes, maar as jy ouer word is jy mos "set in your ways".laughing   Soos Herman ook sê, een ou wil die tyd brekfis, daai tyd vleis braai, daai tyd sy bier drink.wink    Ek en Colin geniet dit om alleen te wees.  Is vriendelik en gesels met die bure, wees behulpsaam waar jy kan en hou ons nie afsydig nie.  Maar ons doen ons ding, sonder dat ons nodig het om enige iemand anders in ag te neem. 

My opinie is net dat as jy na 'n saamtrek wil gaan, doen jy dit om die ander mense te ontmoet en beter te leer ken.   Gaan dus vir daardie rede.   As dit nie is wat jy wil hê nie, kan jy net sowel alleen, op 'n ander plek, gaan kamp.  Dit help nie regtig jy is daar, maar ook nie daar nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 21:35:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Oky. Hierbo, behalwe Willem wilsur wil niemand in n groot groep saam kamp nie.
Die draad was oorspronlik om die aandag van die bloekom saamkamp weg te vat waar daar net gestry was. Of se liewers waar nie ooreengekom was om daar te gaan kamp nie.
Die idee was om te gesels of te redeneer oor HOEKOM daar nie gekamp word by bloekom nie. Meeste het onttrek,
Willem het n resep om sy groep te laat saamkamp. (Net n biekie ver ve my en nog my persoonlike redes ook, sal moet lekke praat met Elma om in n groot groep saam te kamp. En ouderdom tel ook )
Herman en Freda is ver van bloekom af en as ek hoor wat hulle voorkeur is dan sal hulle dalk ook nie wou saamkamp by bloekom nie.
Die bydraers tot sover sÍ maar net ve my, groot kamp is nie hulle/ons cup of tea nie.
Is dit die ware rede.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 22:01:11 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
En die groot sondebok wat alles begin het bly stil lag nou lekker want die meeste hier wat kometaar gelewer het weet nie waar oor dit gaan nie
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2016 @ 22:27:27 pm

Nee, Johan,  jy mag nie woorde in my mond sit nie.  Ek is heeltemal in staat om my eie besluite te neem.   As ek naby Bloekompoort gebly het en ek het geweet die mense wat gaan, sou ek graag wou ontmoet, sou ek beslis oorweeg om te gaan.  Veral omdat elkeen sy eie ding doen en nie groepsgebonde is nie.  Daar is heelwat mense op die forum wat ek graag sou wou ontmoet, nie om beste buddies te word nie, net omdat ons met mekaar gesels en dit sal lekker wees.   Ek dink nie dit is meer nodig om aanmekaar te probeer uitvind HOEKOM mense onttrek het nie, daai hoofstuk is mos nou afgesluit.  Jy, en al die ander, het mos jul redes gegee.  Wat meer moet almal sê?  Of moet daar verder konflik veroorsaak word?   EISH!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 06:18:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
En die groot sondebok wat alles begin het bly stil lag nou lekker want die meeste hier wat kometaar gelewer het weet nie waar oor dit gaan nie

Konnie ek gewees het nie, want ek was nie daar nie.

In elk geval, STOP STOP.
Ek het probeer uitvind hoekom so min mense BLOEKOM ondersteun.
Wat ek wel uitgevind het is dat mense parasieties van aard is, solank hulle iets uit jou kan kry, dan is jy oulik.
, vra jy te veel vrae kry jy antwoorde soos hierbo.
Freda, ek het nie probeer om jou aan my kant te kry nie, ek het nie n kant nie. Ek het net gevra.
Almal is nou tevrede, soos jy sÍ. "Daai hoofstuk is nou afgesluit"
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 06:43:23 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

"Parasieties, solank hulle iets uit jou kan kry"???  laughinglaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 06:54:42 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Volgende keer noem asb n ding op sy naam, dan mors ek nie almal se tyd op klomp twak te skryf waar dit nie hoort nie.
Dalk moes die Toipc lees
" Hoekom het jy Bloekompoort gekanseleer"
Dan het jy die tykengroep gekry om te antwoord. Wil graag weet, wat was die antwoord gewees, iets bereik?
As ek nader was, het ek beslis minstens een keer gaan saam kuier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:09:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Maak sommer vriende by die kamp.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:09:43 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

Hoekom sukkel ons om saam te kamp ?

Antwoord : Heel eenvoudig, omdat "saamkamp" nie noodwendig die keuse van alle gebruikers van hierdie forum is nie.

Netsoos party mense van "saamkamp" hou, is daar baie ander mense wat nie van die "trop-benadering" hou nie, en ek is een van laasgenoemde.  Maar, ek hou eintlik van kleiner "troppe", uitgesoekte vriende of familie wat dieselfde belangstellings en waardes het wat ek het en wie se geselsskap ek geniet.

Ek kritiseer nie kampeerders wat van "blind dates" met ander kampeerders hou nie, maar dis my keuse om te besluit dat ek nie daarvan hou nie.

En my opinie is, dit het NIKS met iemand se swaarkry of nie-swaarkry grootword-jare te doen nie, dis bloot 'n leefstyl keuse van die hede.

Dit is maar net hoe die storie ontraffel het.

Ek het die spoorwegkind ding ingebring, soos ek maar altyd doen as n GRAP.

In die trop, het elkeen ook maar sy eie klein troppie van vriende. As ek by Bloempoort saam met Caravanspark kamp. Kuier ek nie baie almal nie. Gaan groet net en gaan terug na my klein groepe in die trop.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:15:23 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years

"Parasieties, solank hulle iets uit jou kan kry"???  laughinglaughinglaughing

Ek verstaan ook nie die een nie.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:20:29 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Herman jy is heeltemaal reg noem die ding op sy naam
Die Bloekompoort ding was so groot sukses dat met al die verkeerde insetsels het dit suur geword jammer dat mense aangehits kan word dan gebeur dit word ons nooit groot nie !!!
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:22:12 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Die was nie n klub kamp nie. Elkeen doen wat hy wil en bring sy eie goed. Al wanneer daar saam iets gedoen was (ook nie almal nie) was die Sondag ontbyt.

Daar was ook eenaand n bring en braai, waar daar dalk 30% van die mense NET dieselfde vuur gedeel het. Verder was daar groepies van vriende gewees, wat saam gekuier het.

In die winter het daar seker so 60% van die mense dieselfde kampvure gedeel in die koue aande.

Yvonne het ook kinders probeer besig hou met arts en craft, maar dit het ek minder geword.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:34:51 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek dink Admin moes lank al gereageer het op vrae wat gevra was.

Stilte kan soms meer moeilikheid veroorsaak as wat mens dink.
Dan moet mens jou eie afleidings maak, wat soms verkeerd is.

Net my opinie, steening my. Admin verwyder net my inskrywings sonder om n rede aantevoer. Dit wys mos klaar vingers na my. Die swart skaap, of soos ek sÍ, ek is mos n spoorweg kind. He He.

Al wat admin sal doen, is om die draad te verwyder, of inskrywings te verwyder. Sonde om iets te sÍ daaroor. Ek dink persoonlik dit gooi meer olie op die vuur as water.

Wonder of ek al een is wat gewaarsku is deur hulle ? Dit vertel n storie op sy eie.

P.S.
Ek weet wat almal nou gaan sÍ, daar storie is ook al holrug.

Herman, die sal my finale antwoord wees op, "Hoekom het jy Bloekompoort gekansaller"
Ek het ook gesÍ ek sal winterkamp bywoon. Geld is my rede vir die een, tensy iemand my gaan borg.
Ek het die week 40% van by besigheid se kapasiteit verloor a.g.v. 'n tegniese klousiele.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:41:57 am
Anonymous
Faaaaaaaiiiit faaaaaaaaaaiiiit

Ek laaaik die auntie an die Oos Kaap! hehehehe

En die oom met die nice baard. Ek smaak dit as jy 'n storie vertel. Sal like om een aand om die vuur saam met jou te kuier en jou stories te hoor
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 07:50:33 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek stem Speknek.  Herman, die "Tolla" van die forum.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 08:53:07 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Die antwoord is "WILSUR".

Dis jammer Botes is nie hier nie - lanklaas van hom gelees - hy was ook een soos julle wat kla oor saam kamp - hy het een kant gestaan en kon nie genoeg uit praat oor hoe hy dit geniet het nie. Bloekompoort is so groot (250 staanplekke) dat jy saam kan staan of alleen kan staan - dit sou net lekker gewees het as ons mekaar erens kon ontmoet, al doen jy jou eie ding.

Die wat bygewoon het, het ander plekke oorweeg en weer gestem vir B/Poort.  

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 08:59:10 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1759
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Terug by die aanvanklike vraag van hierdie draad : hoekom sukkel ons om saam te kamp ?

Ek het die antwoord hierbo gegee, maar Willem Brits (WilSur) het die resep om "saamkamp" moontlik te maak.  Hy het 'n klein "troppie" van ware kampeer vriende wat op verskeie forums doenig is wat hy persoonlik uitnooi om 'n lekker kamp mee te maak - dis nie 'n onpersoonlike kennisgewing aan enigeen wat wil reageer nie (en dan later onttrek !).  Sodoende hou hy die "saamkamp" van reeds ware vriende intiem en gesellig.  Dit is sy suksesresep !

Sou ek nie 1500km weg van hierdie groepie gewoon het nie, sou ek elkeen van Willem se "saamkampe" met graagte bygewoon het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 09:03:20 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek kamp altyd lekker by Bloekompoort.

Is nie gepla oor dinge wat daar te doen is nie. Wil weg kom van die huis (werk van die huis) en saam met vriende kuier. Ek kan kuier met mense of sonder mense (net nie alleen by n plek nie, m.a.w. al persoon in kamp plek nie.)

Ek respekteur ook ander se siening wat dinge soek om te doen.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 09:29:13 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ek glo nie dit is sukkel om saam te kamp nie.

Ons het nog altyd lekker saam gekamp, kyk na die getalle in die verlede. Die vraag "paas na week" Dit was nog altyd n familie, oupa, ouma en kleinkinder saam kuier dag. Gewoonlik by iemand se huis wat dit meer gerieflik maak vir die familie en ouer mense maak.

Is die datum nie dalk n probleem nie.

Het almal redes gegee hoekom hulle dit nie meer kan maak nie. ?? Die wat het, is seker die varke.

Het 3 weke + terug met Hennie gesels in n groot supermark en hy dink nog alles is aan die gang.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 09:34:53 am
Anonymous

Voel jammer vir Hennie. Tensy hierdie saamtrek gaan platval, gaan dit 'n baie groot verlies vir hom wees en ek glo hy gaan redelik teleurgesteld wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 09:39:32 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Ja Harry,

Hennie was altyd goed vir ons. Hy het ook personeel waarna hy moet kyk.

Dis nou die tipe optrede wat hom vorentoe sal laat besluit dat ons vooruit moet betaal. Hy verwag ons dan kom ons nie - ek kan nog nie sien hoeveel nog gaan nie.

Dan wil ons dan nog daaroor kla????

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 10:37:37 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3671
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Terug by die aanvanklike vraag van hierdie draad : hoekom sukkel ons om saam te kamp ?

Ek het die antwoord hierbo gegee, maar Willem Brits (WilSur) het die resep om "saamkamp" moontlik te maak.  Hy het 'n klein "troppie" van ware kampeer vriende wat op verskeie forums doenig is wat hy persoonlik uitnooi om 'n lekker kamp mee te maak - dis nie 'n onpersoonlike kennisgewing aan enigeen wat wil reageer nie (en dan later onttrek !).  Sodoende hou hy die "saamkamp" van reeds ware vriende intiem en gesellig.  Dit is sy suksesresep !

Sou ek nie 1500km weg van hierdie groepie gewoon het nie, sou ek elkeen van Willem se "saamkampe" met graagte bygewoon het.

Daar is 'n groot verskil in saamkamp met 'n groep uitgesoekte mense wat persoonlike uitnodigings kry, en die formaat van CaravanParks.Com se saamtrek.

Vorige CaravanParks.Com se saamtrekke was 'n sukses. Die Paasnaweek saamtrek was goed op dreef, en toe skielik val die wiele af. Is daar 'n "derde mag" betrokke?undecided

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 10:55:06 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

OK you guys – you want a reaction from Willie.

Here it is.

These forums were developed and are here for the benefit of the caravanner, camper and resort owner to request, exchange and offer related caravanning and camping information, advice and guidance for the caravanner, camper and resort owner.

At no time over the past 15 – 20 years or so did we ever encourage bickering, griping or mud slinging. In fact, it is totally against our policy to allow such behavior. If there is a personal gripe, complaint or a reason to, in a personal capacity, have a cause to find fault with another forums member or with admin, we have a “contact admin” facility where you can request that we at CaravanParks.com react to and follow up the grievance.

THE FORUMS IS NOT THE PLACE FOR THIS!

We have lost good, valuable and extremely informative members over the past six or seven years as a result of certain forums members griping, complaining and bickering on our forums.

THIS PRACTICE WILL STOP WITH IMMEDIATE EFFECT!

There are other forums where the practice of griping, complaining and mudslinging is a norm! So, if you do not like my decision, PLEASE go to another forum!

I am closing the current 2016 Bloekompoort Easter Rally string and starting a brand new string on this rally.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2016 @ 11:06:31 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Hendrik jy is heeltemaal reg net jammer die derde mag bly stil te bang omvoorendag te kom
En nou Harry proebeer jy nou Alles goed praat dit is nou telaat
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2