English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 366
topics: 11 383
replies: 136 490
views: 39 265 515
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe vind muskiete hul teiken???

replies: 25
views: 446
19 Jan 2020 @ 11:12:22 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 12:05:21 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1175
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ongelooflik dat 'n opgeleide mediese beampte tot 20 minute kan neem om 'n aar in jou liggaam op te spoor terwyl 'n muskiet dit binne sekondes, in die donkerte kan doen terwyl dit nog sing ook!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 12:11:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Mosquitoes searching for a meal of blood use a variety of clues to track down humans, including our body heat and the carbon dioxide in our breath. Now, research shows that a certain olfactory receptor in their antennae also serves as a detector of humans, responding to smelly chemicals in our sweat.

Targeting this receptor might offer a new way to foil blood-seeking mosquitoes and prevent the transmission of diseases including malaria, Zika virus and dengue, according to the study published Thursday in the journal Current Biology.

"We found a receptor for human sweat, and we found that acidic volatiles that come off of us are really key for mosquitoes to find us," says Matthew DeGennaro, a neurogeneticist at Florida International University in Miami.

"I think what's exciting about it is that finally we have evidence that there is some sort of pathway, in the sense of smell, that is required for mosquitoes to like us," says Lindy McBride, a scientist at Princeton University who studies mosquito behavior and was not part of the research team.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 13:30:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 14:00:21 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Mens hoop hulle kan iets kweek wat net muskiete op hul spyskaart het.

Dankie John.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 14:42:25 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het so maand of wat uitgevind dat "Tee Tree Oil" op jou lyf die karnalies laat wyk. Maak jou vinger nat in nek van botteltjie en druk op so paar plekke op jou lyf. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 15:13:55 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1146
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Verstommend dat hulle draaie om my vrou vlieg om my te kom takel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 17:06:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Willie in Phalaborwa en Pottie van Malelane kan ons baie vertel aangesien hulle in die hart van malaria area is.

Ek dink ons kan ook baie leer van die moets en moenies as ons in daardie area is. As ons daai Kant se mozzies kan baas raak is die ander mozzies peanuts om uit te sort.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 19:08:12 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Verstommend dat hulle draaie om my vrou vlieg om my te kom takel.

By ons die teenoorgestelde. Ek hoor hoe hulle aanvals formasies vorm en dan vlieg hulle bo-oor my reguit na vroulief toe....heh heh. Maar ek kla nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 19:10:52 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Willie in Phalaborwa en Pottie van Malelane kan ons baie vertel aangesien hulle in die hart van malaria area is.

Ek dink ons kan ook baie leer van die moets en moenies as ons in daardie area is. As ons daai Kant se mozzies kan baas raak is die ander mozzies peanuts om uit te sort.

Innie ou dae het ons gereken in party plekke is die mozzies so groot dat mens as jy wagstaan binne 'n 44 gallon drom moet sit, die deksel toe en as daai angel begin deurboor klink jy hom om met jou R1 se kolf sodat die bogger nie kan wegvlieg nie. As die son opkom klim jy uit die drom en skiet hulle een vir een :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 20:11:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die ergste van alles hulle teiken altyd my ore. Hier waar ek sit is ek klaar besig om myself n paar warm klappe te gee 😠

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 20:22:33 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dai zoommm maak n ou klaar innie aand ja muskiet bly n pes

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 20:46:09 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Hy vlieg ook verby my en byt vir ma my bloed is seker bitter. Hy het ook die verkeerde naam gekry. Die Muskiet skiet nooit mis nie dit is altyd raak miskien moes hy n Raakskiet genoem gewees het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 08:52:50 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

In my geval moes hulle eerder "raakskiete" genoem gewees het want hulle vlieg n 100km draai om my te kom leegsuig!

Ek gaan deur Peacefull Sleep vinniger as n V8 Chev deur deur n tenk petrol.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 09:07:59 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 28 Feb 2018

Now going death , so don't hear them that often only feel it , to late, so best doepa, bottel of brandy, stuffed full with garlic, about two shots a night just before bedtime, garlic only last about 2 weeks out of skin, so have to replace bottel every two weeks, it seems only SWAMBO is the only one not beliving in this remedie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:01:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15966
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe vind muskiete hulle teiken................................ ?

Hulle vra vir die res van insekte wêreld waar is Leon Coetzee se vrou.

Dus ......................aanwysings meneer ........................ aanwysings! ! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:55:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Self by my pla n muskiet nie maar hy duik af of die Girl.

Ek is n groot muskiet met n angel ............lol.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:59:03 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons het so pas 4 nagte in Bloemfontein oornag. Na hulle goeie reen is ek seker dat die muskiete n saamtrek in Bloemfontein gereel het. Hulle was almal daar en ons moes snags maar die muskietbrander in die karavaan brand.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 10:26:54 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 26 May 2017

Die muskiete op Lohatla wou by mekaar weet of hulle jou in jou kooi moet leeg suip of met jou huis toe moet vlieg en dan daar gaan leeg suip. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 18:04:15 pm
Anonymous

Ek sal dit baie waardeer as oord personeel nie my datums en staanplek openbaar nie.

As dit nie spinnekoppe, slange, vliëe en dan die hoogte punt: Muskiete wat vir my wag nie, is dit nie normaal nie.

Die spinnekoppe, vliëe en muskiete het ń lekker partie gehad tydens my verblyf.

Mediese onkostes agv van reen spinnekop byte = R 800, muskiete is seker maar allerdaags.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 11:21:27 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ons leef maar saam met hulle.

Willem in Palagat, soos hy sê, sal ook saamstem. Doen wat jy moet doen sodat hy jou nie byt nie. 'n Muskiet byt, hy steek nie. As hy steek is hy 'n by.

Mosquitoes searching for a meal of blood use a variety of clues to track down humans, including our body heat and the carbon dioxide in our breath. Now, research shows that a certain olfactory receptor in their antennae also serves as a detector of humans, responding to smelly chemicals in our sweat.

Targeting this receptor might offer a new way to foil blood-seeking mosquitoes and prevent the transmission of diseases including malaria, Zika virus and dengue, according to the study published Thursday in the journal Current Biology.

"We found a receptor for human sweat, and we found that acidic volatiles that come off of us are really key for mosquitoes to find us," says Matthew DeGennaro, a neurogeneticist at Florida International University in Miami.

"I think what's exciting about it is that finally we have evidence that there is some sort of pathway, in the sense of smell, that is required for mosquitoes to like us," says Lindy McBride, a scientist at Princeton University who studies mosquito behavior and was not part of the research team.

Nou wil ek graag weet hoe verklaar die evolusie teoretici hierdie een?

Dit kan mos nie? 'n Muskiet is so gemaak en so gelaat staan. Byt sal hy byt, of vir my of vir jou!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 12:21:11 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3103
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek maak nie muskiete dood nie.

Hoe moet ek aan hul familie lede en kinders verduidelik ek het die broodwinner vermoor

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 13:16:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mens hoop hulle kan iets kweek wat net muskiete op hul spyskaart het.

Dankie John.

Naaldekokers is baie lief om muskiete te eet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 15:19:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Hulle soek nie net mense uit nie, hulle byt/ suig enige warmbloedige wesens.

Oorsaak van bloutong by skape verwys.

En

Malaria parasiet word uitgebroei in wilde diere, veral voëls. Die muskiet suig die besmette bloed van diere en het dan die parasiet in sy speeksel wat hy in jou oordra as hy begin bloed suig. Die parasiet leef op rooibloed liggaampies. Jou bloed word dan te dik, hoofpyn en koors volg. En as jy nie by n dokter uitkom nie, dan koebaai.

Bontpoot Bosluise dra ook n parasiet met dieselfde simptome. Skape word lam van hierdie parasiete en moet ook behandel word.

Gevaarlike goete, die insekte.

En nou het ons ook die rooi-gevaar virus afkomstig van vlermuise en slange.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 15:23:00 pm

Moral of the story .. dont sleep or eat with bats and snakes.

Wees gewaarsku.  Moet nie n chinaman soen nie. 😂  

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 22:23:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za