Kan iemand help asseblief:
Ek sien daar word verwys na mense se boodskap met 'n 'quote' - hoe doen 'n mense dit?
Ten tweedens hoe plak ek teks direk uit 'n Word dokument? As ek dit probeer copy en paste, wil dit net vir my 'n 'link' gee om te gebruik.
Vraag 1 is eenvoudig:-
- Jy gaan na die onderwerp.
- Kies "Quote"
- Reg langs die boodskap wat voorkom:- "Quote Post", antwoord jy en "Post".
Vraag 2 ken ek nie, so ek glo ander lede sal kan help.
Sien foto hoe om te "Quote"
Kan iemand help asseblief:
Ek sien daar word verwys na mense se boodskap met 'n 'quote' - hoe doen 'n mense dit?
Ten tweedens hoe plak ek teks direk uit 'n Word dokument? As ek dit probeer copy en paste, wil dit net vir my 'n 'link' gee om te gebruik.
Jammer vorige een geplaas was verkeerde foto.
Om te paste hou ek "Ctrl" en "v" saam in
Groete,
Rob
Nou het ek ook iets geleer.
ek ook, dankie Geert.
Strange that right click paste does not work
and Control C ie: "Ctrl" "C" copies
will be usefull in future
Hoe doen ek dit op my telefoon.
Kon jou gehelp het maar jy glo mos nie in wat ek plaas nie .So Jammer hoop maar iemand anders help jou in wie jy glo
Dankie, het reg gekom. Lyk my jy sukkel ook. Jy hakkel n bietjie.