English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 105
topics: 12 110
replies: 146 604
views: 39 574 676
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe veilig is Bloedrivier

replies: 4
views: 195
12 Jan, 2022 @ 11:55:30 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1183
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Dis bietjie vroeg nog, maar wat kan julle my vertel van die veiligheid van die pad vanaf Clarence na Bloedrivier en daarvandaan oor Vryheid en Piet Retief na Badplaas. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 17:01:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Het baie jare terug daai paaie gery... Al wat ek kan sê..dis vrek mooi daar.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 19:59:50 pm
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 10 Oct, 2007

Baie veilig.

Jy kan met 'n geruste hart gaan kamp

Lekker kos by die restaurant ook

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan, 2022 @ 17:21:55 pm
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 23 Sep, 2011
Experience: 45 years

Dansan,

Moet my asb nie kruisig nie maar die grapjas in my kan nie help nie.

Dis BAIE veiliger as 15 en 16 Desember 1838.

Die paaie vanaf Bloedrivier oor Vryheid na Badplaas is aanvaarbaar vir ons huidige standaarde.

Vanaf Clarens stel ek voor jy ry  - Harrismith, Ladysmith, Dundee en dan Bloedrivier.

Groetnis en vat maar my Bloedrivier comment met 'n tong innie kies.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 16:12:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dansan,

Moet my asb nie kruisig nie maar die grapjas in my kan nie help nie.

Dis BAIE veiliger as 15 en 16 Desember 1838.

Die paaie vanaf Bloedrivier oor Vryheid na Badplaas is aanvaarbaar vir ons huidige standaarde.

Vanaf Clarens stel ek voor jy ry  - Harrismith, Ladysmith, Dundee en dan Bloedrivier.

Groetnis en vat maar my Bloedrivier comment met 'n tong innie kies.

 

Dis waar.......lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za