English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 344
Total Views: 83 846 591
topics: 12 294
replies: 149 218
views: 39 661 654
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe stoor jy jou karavaan?

replies: 16
views: 341
20 Mar, 2022 @ 13:38:17 pm
Henk45
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 34 years

Dagsê almal.

Die vraag is seker al gevra en geantwoord maar ek is nou te lui om drade te soek. Julle is mos hier om te help ...

Ek glo die meeste van ons probeer om ons waens droog en uit die son te stoor. My vraag is of mens die pote laat sak om bietjie gewig van die vere en bande te verwyder, of staan hy met die volle gewig op die wiele.

Ek luister by die radio.

He who stands for nothing will fall for anything.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2022 @ 19:21:24 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Het nog nooit myne se stutte gesak nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2022 @ 19:28:35 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Myne staan in sy eie doelgeboude garage en die hoekstutte word laat sak - maar net om stabiliteit in die wa te verskaf want ons is kort-kort in die wa omdat ons die yskas aanvullend tot ons huis se yskas gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2022 @ 21:09:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Met lang staan vir n drie en langer maande, sit ek bokkies onder met stutte af. Yskas is af. Wa is op krag vir battery laaier.

Vir korter tye net stutte af want dan is ons gereeld in en uit. Yskas aan.

Hand rem is altyd los. Staan onder dak.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2022 @ 21:34:24 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Stand in is own purpose built garage with wheel savers under the wheels and the steadies down. However from June it will be back on the road full time 😜

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 01:29:33 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geen stutte uit en movers engaged....gebruik ook nie handrem nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 06:40:19 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 15 Aug, 2011
Experience: 44 years

Onder sy eie soliede afdak wat aan 3 kante toe is en skadunet aan voorkant van afdak. 2 Bokkies onder die chassis by die wiele [wiele in die lug], en een onder die A- raam voor. Handrem los. Krag gekoppel en yskas werk voltyds. Stutte op.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 08:36:49 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Moet beslis nie die wa op die hoekstutte laat rus met die wiele in die lug nie.  Die onderstel is nie rigied genoeg daarvoor nie en dit sal spanning op die bakwerk veroorsaak wat skade kan bring. Lig eerder die wiele met 'n domkrag onder die as en plaas stutte onder die as sodat die wiele nie op die grond staan nie.  Laat die handrem los sodat daar nie dalk roes ontstaan waar die remme bind nie en sodat die wiele so nou en dan 'n paar draaie gegee kan word.  En natuurlik is dit die beste om die wa onder dak uit die son te parkeer met die dak of luginlate oop indien moontlik sodat die binnekant vars bly.  As jy verplig is om die wa in die son te parkeer, beskerm die bande deur dit te bedek of af te haal.  Die son kan rubber vinnig laat verweer.

Ons is gelukkig om die klein Oyster in 'n garage te kan parkeer sodat hy net aan die elemente blootgestel is wanneer ons kamp.  So ook was dit die geval met ons vorige Sprite Supersport wat na dertig jaar nog in 'n puik toestand was.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 08:57:19 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Geen stutte uit en movers engaged....gebruik ook nie handrem nie

Geert, druk van die kant en onder op die tyres?

Onder sy eie soliede afdak wat aan 3 kante toe is en skadunet aan voorkant van afdak. 2 Bokkies onder die chassis by die wiele [wiele in die lug], en een onder die A- raam voor. Handrem los. Krag gekoppel en yskas werk voltyds. Stutte op.

 

Ek sien bate met die bokkie onder die A raam, maar hoekom stutte op?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 09:55:23 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Geen stutte uit en movers engaged....gebruik ook nie handrem nie

druk daai movers nie die bande skeef nie. Myne diengage ek dat die rollers weg vab die bande is

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 10:07:43 am
Henk45
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 34 years

Ek sou ook sê dat die movers oor die lang duur duike in die bande sal druk wat later krakies kan veroorsaak. Dit maak sin om nie handrem aan te hê nie.

He who stands for nothing will fall for anything.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 12:22:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16792
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

2 weke en korter

Net hoekstutte af, handrem los, krag altyd aan vir yskas en battery

Langer as 2 weke

Wiele ook gelig van grond af

Ek ontkoppel ook altyd die mover. Wel dis hoe ek dit gedoen het toe ek nog n wa gehad het

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 12:44:35 pm
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

As ek sien my karavaan gaan 3 maande en langer staan, lig ek die wa gelykmatig met 2 domkragte op ,en Jocky wiel voor, ek sit dan 3 Bokkies onder die as 1 aan elke kant en een in die middel , en een voor onder die A raam .Die Classique is swaar en ek voel net meer gerus, met die 3 bokkies onder die as .Die wiele net van die paving waar hy onder die afdak staan .So nou en dan draai ek dan die wiele .Die movers laat ek nie teen die wiele druk.Die movers het 2 springs wat heeltyd onder spanning is ,as jy dit teen die wiele laat druk .Ek gebruik ook n karavaan cover, want hier by ons is baie stof .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 18:32:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

druk daai movers nie die bande skeef nie. Myne diengage ek dat die rollers weg vab die bande is

Movers is Los, kan bande beskadig.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 21:12:27 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

druk daai movers nie die bande skeef nie. Myne diengage ek dat die rollers weg vab die bande is

Nog nie probleem gekry nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 17:15:13 pm
Viper49
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 22 Feb, 2022
Experience: 38 years

Karavaan onder sy eie afdak en toe met 'n cover. Rus op hoekstaanders met blokkies onder om ergste gewig van wiele af te hou. Handrem af maar met movers teen die band. Sover nog geen probleme ooit gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:41:56 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1629
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 48 years

As ek sien my karavaan gaan 3 maande en langer staan, lig ek die wa gelykmatig met 2 domkragte op ,en Jocky wiel voor, ek sit dan 3 Bokkies onder die as 1 aan elke kant en een in die middel , en een voor onder die A raam .Die Classique is swaar en ek voel net meer gerus, met die 3 bokkies onder die as .Die wiele net van die paving waar hy onder die afdak staan .So nou en dan draai ek dan die wiele .Die movers laat ek nie teen die wiele druk.Die movers het 2 springs wat heeltyd onder spanning is ,as jy dit teen die wiele laat druk .Ek gebruik ook n karavaan cover, want hier by ons is baie stof .

Definitely store it on stands with hand brake off. Steadies down as if you were in camp

As mentioned many times on many forums, the bearings will be damaged if they are under static load for very long periods. This is why a lot of people are paranoid about caravan/trailer bearings being checked and replaced often. Same goes for the tyres, they develop flat spots which take a good few kilometers to become normal, apart from the possibility of perishing around the spot.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required