English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 499
Total Replies: 234 841
Total Views: 82 545 673
topics: 10 942
replies: 127 745
views: 38 960 440
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe stoor jy jou karavaan?

replies: 31
views: 625
28 Apr 2019 @ 19:15:24 pm
Anonymous

Na ń lekker 2-weke kamp kry my wa vandag sy "treat".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:31:22 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek self het goed geskrop, alle boutjies en moertjies gecheck. Dan gaan stoor en seker gemaak geen son en so min as moontlik wind vang hom, dis mos my baby daai.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 09:28:02 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ongelukkig staan ons wa nou by stoorplek hier in die dorp. Die roetine is dieselfde deurdat ons hom skoonmaak en alle deure oopmaak. Bande word van die grond af gelig en en alles wat aan die grond mag raak word kry miergif. Battery word nou by die huis permanent op "charge" gelaat. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 17:43:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1937
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Myne is ook mooi skoongemaak en gebere in n vliegtuig "hanger" waar hy mooi veilig en bestand teen alle elemente is. Hy slaap daar langs n vliegtuig maatjie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 19:17:07 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Onder afdak, bande van grond, en een maal in twee weke vars lug met deur en vensters oop.

'n Ander vraag; By stoorplekke staan jul waens onder sink, skadunet, oop of in container en wat is die gemiddelde bedrag per maand? Is daar genoegsame sekuriteit en betaal jul versekering as daar dalk iets verkeerd gaan terwyl hy gestoor word?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 20:25:27 pm
Anonymous

Onder afdak, bande van grond, en een maal in twee weke vars lug met deur en vensters oop.

'n Ander vraag; By stoorplekke staan jul waens onder sink, skadunet, oop of in container en wat is die gemiddelde bedrag per maand? Is daar genoegsame sekuriteit en betaal jul versekering as daar dalk iets verkeerd gaan terwyl hy gestoor word?

Myne staan by die huis onder ń tripple shadeport met sy jassie op paving.

Bokkies onder die as met wiele in die lug.

Blue Death waar die ongenooides kan opklim met motbolle binne.

Ek maak hom oor ń naweek oop vir vars lug.

Die yskas se deure half oop om deur rubbers te beskerm.

Smeer die rubbers ook met bietjie olie om verhardheid te voorkom.

"Spin" ook die wiele elke middag met tuiskoms vanaf my werk.

Stoorplekke vertrou ek nie, veral die een in Alberton.

Dit maak dit net gemaklik vir pak met die wa by die huis.

My stoorplek is by die patio, daarom pak ons sommer so deur die huis reg by die karavaan se deur.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
29 Apr 2019 @ 20:42:10 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vraag wat ek wil vra. My wa staan in toe carport geen son op hom. Nou ek het al gehoor jou wa kan kraak as hy net op sy steadies staan en wiele in die lug. My wa staan op sy bande en jockey wiel, steadies opgedraai. Wat is beter as hy op sy bande geparkeer staan ?

Wiele hard gepomp ?

Wiele bietjie pap +- 20 bar ?

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 21:27:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8385
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Binne sy eie garage. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 00:19:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14513
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet nie of ek dit op verkeerde manier doen nie, maar ek stop hom net onder sy dak en laat sak net die een agter steady sodat hy nie kan flip as mens inklim nie. Dis dit.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 00:24:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14513
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet nie of ek dit op verkeerde manier doen nie, maar ek stop hom net onder sy dak en laat sak net die een agter steady sodat hy nie kan flip as mens inklim nie. Dis dit.

Ek ry baie verby 2 stoorplekke naby my waar heelwat karavane gestoor staan. Soos ek kyk kan ek nie een sien wat in die lug staan nie. Is al daai karavane besig om probleem karavane te word of krap ons daar waar dit nie juk nie? 

Van my familie en vriende kamp al jare met karavaan....sommige al ouerige waens wat uit die 80's en 90's dateer wat nog nooit in die lug gestoor was nie.....ook nog nooit gehoor dat hul probleme daardeur opgetel het nie? (of hulle vertel my nie?)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 07:06:52 am
Anonymous

Vraag wat ek wil vra. My wa staan in toe carport geen son op hom. Nou ek het al gehoor jou wa kan kraak as hy net op sy steadies staan en wiele in die lug. My wa staan op sy bande en jockey wiel, steadies opgedraai. Wat is beter as hy op sy bande geparkeer staan ?

Wiele hard gepomp ?

Wiele bietjie pap +- 20 bar ?

Ek stut die as met bokkies sodat die wiele in die lug is en sorg ook dat hy gelyk staan vir die yskas beskerming.

Die steadies laat sak ek net tot dit dit grond raak, geen drukking op hulle nie.

Die jockey sak ek ook sodat hy ook net die grond raak.

Die wa rus basies net op die bokkies wat geen stremming op die raamwerk veroorsaak nie.

My manier van storing is basies net teenoorgesteld van jou storing.

Jou wiele rus op die grond waar myne in die lug is en rus op die bokkies wat basies dieselfde effek het, maar beskerm dan ook die bande.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 13:47:14 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

It stands to reason that jacking the wheels off the ground will help prevent flat spots ànd perhaps cracks of sidewalls on the tyres, that being said i have never done it and my trailer or caravan have rested on their tyres. Admittedly my trailer and caravan have weighed under 500kg which helps.

Perhaps it is time to change as we have bought a new tent trailer and invested more than previously.

I think the most important thing to prolong the tyre life is to have the van out of direct sunlight and rain. Previosly had to use a canvas cover for ous Sherpa as our complex had no awnings and now we have an awning at our house. Also think i will put a canvas awning over the Skipper as the rain comes in from the side where no cover is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 14:55:08 pm
Anonymous

The cover really helps a lot although my caravan never get direct sunlight due to my shadeport construction. The part where the caravan stand is lower than the double part of the shadeport and is next to my house, which protect the sunlight from the West side.

I normally polish the tyre sidewalls with tyre polish for extra protection.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 16:25:49 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Dk i think everything in your house must have it right place and all in good order. Someone who lifts the wheels of trailer of the ground and spins the wheels every day, along with the other care you take of your caravan ,could not possibly have anything out of place.

I'm too lazy to go to that extent. In industry it is important to not let machines stand in one position too long and motors , compressors etc should be turned monthly if you want to prevent damage to bearings but it is not neccessary to turn them every day.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 18:55:02 pm
Anonymous

Dk i think everything in your house must have it right place and all in good order. Someone who lifts the wheels of trailer of the ground and spins the wheels every day, along with the other care you take of your caravan ,could not possibly have anything out of place.

I'm too lazy to go to that extent. In industry it is important to not let machines stand in one position too long and motors , compressors etc should be turned monthly if you want to prevent damage to bearings but it is not neccessary to turn them every day.

Thank you for the compliment.

Unfortunately, this is what and how I am.

I am always over-protective, although they are earth belongings, which can be replaced anytime, anywhere, but to replace same cost money.

If you are sufferer from anxiety, then you unfortunately have to pay the price of doing what I do. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 19:05:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My wa staan onder dak, wiele van die grond af met jacks by die aste. Toe met skadunet om die kante.

Ek was hom elke keer net voor 'n trippie want stof vergader maar op hom as hy so vir my staan en wag. Dan is hy mooi skoon vir die trippie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 19:48:56 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Hallo mense.
Myne staan onder koelte by my huis in die oprit. Geen seil ens nie.

As ek vir meer as 'n maand nie beplan om te sleep nie haal ek die wiele af en stoor dit in die buitekamer. Vat net 10 min se werk maar het hard geleer van bande buite in die son, wind en weer los.

So ja party aande kry ek en "Popeye" lus om te kamp en dan spring ek Jack Russel seun in slaap sommer die nag in die karavaan! Kamp sal ons kamp! 🤣🤣
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 00:18:18 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons kamp gereeld ten minste 1 maal per maand winter en somer. My karavaan word skoongemaak binne en buite en dan geparkeer in basement parkeering en sien slegs die son, wind en weer as ons gaan kamp. Ek lig sy wiele en jokkie wiel om die gewig aftehaal en maak die handbriek los. Die dak word naweke gelig en oopgemaak vir ventelasie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 05:55:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14513
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek begin nou te worry, want soos ek hierbo lees is my wa die enigste wa wat op sy wiele staan.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 06:58:34 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2051
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert, myne staan ook op sy wiele onder 'n afdak. Die wa is nou 9 jaar oud en het die bande nou vervang voor ons lang toer.  Nuwe voertuie word lank gestoor sonder probleme. Nie heeltemal oortuig van flatspots nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 08:04:36 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Just a word on sun damage. Mine is parked under corrugated iron afdak with shade net sides, so completely out of the sun.

After only 2 years, my landscape engineer pointed out to me that the rubber on all the valves had perished with deep cracks in them.

Lucky to have him as he inspects everything when he washes the old girl. (caravan not wifewink)

This was the day before a long, 8 day trip to Kruger.

Just something to check before setting off!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:01:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die gewig op die wiele as die wa gestoor word is al vele kere genoem.  Op die ou einde gaan dit seker maar oor hoe het jy  met die karavaan lewe groot geword en die ondervinding deur die jare.

Ek het nog nooit 'n band op 'n karavaan verloor nie.  My Pa en my Peet pa het presies die selfde wa gesleep my Pa het nooit 'n band verloor nie maar my peet pa wel. Hy het sy wa net so gewig op die wiele gestoor my pa het die gelig van die grond af. SAMIL 50 en 100 voertuie het na lank staan so hop in die cab gehad as gevolg van flat spots op die wiele.

Dis jou saak hoe jy maak. My grootste motivering is om te verhoed dat ek 'n band tydens sleep verloor.  Die band vervanging self is nie die probleem nie maar die skade wat daai band aan jou wa maak klim na oor die R40 tot R50 duisend rand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:02:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan staan hier by die Eiland tans mense vir maande op een plek.  Wiele op die grond.  Sal maar lol hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 19:53:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1627
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

As ons by Eiland staan, staan ons tussen 3 -6 maande. Wiele op die grond.

Ok, wa nou 2 jaar oud en kan probleem dalk vorentoe opduik. Al my vorige waens op wiele gestoor by die huis sonder probleme. En dit in Malelane se hitte.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:34:26 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

If you look at second hand and new caravan dealers, caravan same spot up to 4 months a time, no wheels in air, do they know more than we do ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:35:07 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

As ons by Eiland staan, staan ons tussen 3 -6 maande. Wiele op die grond.

Ok, wa nou 2 jaar oud en kan probleem dalk vorentoe opduik. Al my vorige waens op wiele gestoor by die huis sonder probleme. En dit in Malelane se hitte.

Ons wa is nou ses jaar oud en sy bande is nog 100%. Vir tye korter as twee of drie maande staan hy op sy wiele wat 2,8bar gepomp is. Ek maak maar net my buitenste band toe om dit teen direkte son te beskerm. Was voorheen in garage maar nou in stoorplek kry bande ook nie son nie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:51:55 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Hate having to change my tyres after 5 years when there is hardly any wear, feels like paying a traffic fine when i normally drive in speed limit and safely.

Had my trailer about 7 years with next to no wear on tyres and never changed them, but my friend had two blow outs shortly after he bought the trailer from me. There was slight cracking on the sidewalls of the tyres and the trailer had been exposed to sun all those 7 years.

So my advice is observe the 5 year change tyre rule especially if tyres have had exposure to sun and rain.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:06:14 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hate having to change my tyres after 5 years when there is hardly any wear, feels like paying a traffic fine when i normally drive in speed limit and safely.

Had my trailer about 7 years with next to no wear on tyres and never changed them, but my friend had two blow outs shortly after he bought the trailer from me. There was slight cracking on the sidewalls of the tyres and the trailer had been exposed to sun all those 7 years.

So my advice is observe the 5 year change tyre rule especially if tyres have had exposure to sun and rain.

Me too: It seems like such a waste to replace brand new tyres. I forgot to mention that I spray my tyres with silicon every so often to keep them soft and durable. I was told so by an experienced camper many years ago.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 20:31:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1627
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Me too: It seems like such a waste to replace brand new tyres. I forgot to mention that I spray my tyres with silicon every so often to keep them soft and durable. I was told so by an experienced camper many years ago.

 

Thanks for this Heindrich.

Like the approach to solutions. Good practise especially for longer stays.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 12:12:27 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

After all the advice on jacking up the axle and putting stands to keep the wheels off the ground i have at last capitulated, went out to Midas and bought two stands and put them under the axle. Took 5 minutes to put them under the Skipper axles so there is no excuse for being lazy, after all it takes about 2 hours to set up camp so that is 1/24 of the time to set up camp. Stands only cost R300 so does not break the piggy bank either. 

Now to wipe the van down and put a canvas awning but must wash my motor bike first. Priorities!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 13:07:57 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Would you/do you spray all rubber seals (windows and hatch)? 

Any specific silicone?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 13:59:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Would you/do you spray all rubber seals (windows and hatch)? 

Any specific silicone?

Ek sal nie sommer enige silikon op rubber spuit nie. Lees maar op die blikkie. Sommiges is vir roeswerend ander nie. "Dash"  mag dalk werk of iets soorts gelyk. Tyre polish 

Rubbers op deure ? Beslis nie gewone silikon nie. Outydse dubbin werk. As dit vir n koei se spene kan werk. ??

 

Dis slegs my mening na baie jare se ondervinding.

 

Selfde geld vir " wheel bearings" .  Moenie krap waar dit nie juk nie. 

Die handelaars wat net gedurig wil wheel bearings vervang, soek maar net geld....

So .... hou hulle die ekonomie aan die gang.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required