English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 482
Total Views: 83 105 187
topics: 11 374
replies: 136 303
views: 39 261 370
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe lyk BMW se bakkie planne

replies: 12
views: 267
17 Mar 2020 @ 22:54:52 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

There are also plenty of rumors about the drivetrain for the 2020 BMW Pickup Truck. First, there are powerful diesel motors, which would perfectly fit this kind of vehicle. But, recent Audi and VW scandals are making it a less likely option. We are sure that engineers in this company will find a way to pull it off if the carmaker decides to plant this kind of engine. Well, there are also very capable petrol units. A lot of similarities between 2020 BMW Truck and X6 SUV will be notable, that is for sure.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 22:55:45 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 23:02:45 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nogal interesant en wonder wanneer sien ons so iets.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 23:25:00 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dink nie daar gaan veel van kom nie, veral nie na die Mercedes X klas gemors nie. Prys sal so 'n bakkie ook doodmaak. Boonop is alle motorfabrieke in Europa oa BMW en VW  besig om te sluit vir 'n maand of meer agv die virus ding (dink eerder dit sal die "meer" wees). Die Europese Unie is boonop ook besig om sy grense te sluit vir alle inkomende mense behalwe hulle eie burgers wat terugkeer; nie goed vir enige nuwe produk ontwikkeling nie, almal probeer om nou te oorleef.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:14:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die Wit voorstelling in die sand en rooi een lyk nogal na iets maar van die kant af lyk dit voorwaar soos 'n plat kar wat iets kort.

Sal maar sien waarmee kom hulle vorendag as dit realiseer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:28:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wit een lyk mooi. As prys reg is sal manne hom koop....genoeg wat al hou van X3 en X5

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:29:54 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Hoop nie hy gaan dieselfde pad as Mercedes.

Die Hyundai kan dalk werk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 10:41:27 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 410
Joined: 28 Feb 2018

Understand that Peugeot is in discussion with a Chinese manufacturer (probably a telecon) to bring out a D/C lifestyle bakkie, will only be left hand drive to start off with, think this is similar situation 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 11:04:58 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek hou van wat ek sien en ek is ook 'n baie groot BMW aanganger.  

Ek hou van die looks en lyne maar daar is een groot ding wat vir my uitstaan.

Wat gaan hy kos om meededingind in die mark te wees?   Prys sal bepaal of hy suksesvol gaan wees. 

Die ander ding wat sterk na vore kom is dat die bakkie segment weer sterk na V6 petrol engin kyk.  Die nuwe VW Amarok vertoon ook baie mooi.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 12:42:19 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1451
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Wetgewing gaan heel waarskynlik nuwe morors met binnebrand engins se einde beteken in Europa.

Miskien leer BMW by Mercedes. Skoenmaker, hou jou by jou lees. Die boonste segment van die bakkie mark regverdig nie massa produksie as kommersiële bakkies nie dieselfde platvorm kan gebruik nie.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 13:23:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan lank neem voor hy hom bewys.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 15:02:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Probleem met sulke fancy outjies is die onderhouds kostes. Gewoontlik net buitensporig.

Ek hardloop maar liewer Ford toe 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 06:38:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar gaan niks gebeur in die sektor nie.  BMW maak hulle kantore toe hier in SA lyk my vir die volgende maand.  Dis nou volgens News24 gister. (My vrou het dit raakgelees)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za