English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 272 944
topics: 10 743
replies: 123 347
views: 38 803 930
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hoe lank voor die tyd het jy al n vakansie staanplek geboek

replies: 18
views: 278
25 Jun 2019 @ 21:36:09 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Omdat daar oorde is in die tuin roete wat amper  onmoontlik is om plek te kry het jy geen ander keuse om ten minste n jaar voor die tyd blyplek vas te maak. Ek het vir Desember 2020 vasgemaak.

Hoe veilig is dit en hoe lank voor die tyd het julle al vasgemaak?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 22:01:01 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

Hluleka in Wild Coast is fully booked for December 2020 already. I had booked for December 2019 in January 2019, most people are returning annually for December holidays, resorts prioritize returning guests.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 22:09:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Desember vakansie - Jaar vooruit

Wildtuin trip - Gewoonlik al die 1ste dag as besprekings oopgaan vir die volgende jaar - gewoonlik so 11 maande

Paasnaweek - Afgelope 2jaar het ek ook al n jaar vooruit bespreek.....soos jy loop maak jy weer vas vir die volgende jaar

Naweke en lang naweke verskil vanaf 1 week tot 4 maande

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 22:17:19 pm

Baie van die oorde wat jy Desember besoek het, gee vir jou 1ste opsie om die volgende jaar weer daar te kom....dan hoef jy nie langer as n jaar te bespreek nie. Een kant is dit lekker as jy daar in is, maar aan die ander kant voel jy half verplig om te gaan anders gaan jy jou opsie vir die toekoms verloor sou jy een jaar nie gaan nie. {Dis nou as jy daarvan hou om jaarliks terug te gaan na jou gunsteling oord} Dis ook soms moeilik vir nuwe gaste om bevestiging te kry of hulle in so n oord plek kan kry 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 22:49:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Omdat daar oorde is in die tuin roete wat amper  onmoontlik is om plek te kry het jy geen ander keuse om ten minste n jaar voor die tyd blyplek vas te maak. Ek het vir Desember 2020 vasgemaak.

Hoe veilig is dit en hoe lank voor die tyd het julle al vasgemaak?

Dis verbasend hoe populer tuinroete oorde oor Desembers is. Voorbeeld is Sanparks se Stormsriviermond oord....as besprekings vir Desember oopmaak, is daai oord vol bespreek in 5minute.....en die mense klou vas aan daai besprekings...ek het al gesien en ervaar dat daai mense nie sommer kanseleer nie. Maar as mens dan op die website kyk na die res van die jaar, lyk dit amper of dit n spookdorp word, so baie staanplekke altyd beskikbaar. Ek dink daar is 2 redes daarvoor....dis n pragtige area en baie om te besigtig en dan is Desember tariewe baie billik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:13:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hluleka in Wild Coast is fully booked for December 2020 already. I had booked for December 2019 in January 2019, most people are returning annually for December holidays, resorts prioritize returning guests.

Do they have campsites available?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:16:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Toe ons elke April vakansie by Dolphin gekamp het, 'n jaar voor die tyd. Die reel was as jy jou staanplek verlaat en jy het nie vir die volgende jaar bespreek nie is hy beskikbaar vir enige een.  Ons staanplekke was puik so 'n jaar vooruit was dit gewees.

Dan vir lang naweke en kort naweke bespreek ons soos wat die wil op kom om by 'n plek te gaan kamp.  As daar oop staanplekke is "Chapperig", indien nie probeer ek 'n ander oord.

Lang vakansie bespreek ek gewoonlik so 6 mnde voor uit.  Behoort die jaar sin te doen teen einde Jul.

Plekke waar mens sukkel om bespreking te kry is in elkgeval te besig vir ons.  Ons hou van die stil rustige kamp plekke en hulle kan jy amper dag voor die tyd bel vir bespreking.  Hartenbos was nog nooit vir my 'n aantrekking nie so as ek soontoe gaan sal dit elkgeval buite seisoen wees dan is daar meer as genoeg plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:18:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O ja as ek so lank vooruit bespreek betaal ek ook so deur die jaar die verblyf klaar.  Kom die vakansie is die beskikbare fondse vir brandstof, tol hekke, kos en spending money.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:14:50 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ons is afgetree so vermy skoolvakansies. Dit nieteenstaande bespreek ons vir die KNP die eerste dag wat besprekings aanvaar word - veral as ons Onder Sabie insluit. Vir ander vakansies bespreek ons heelwat later.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:26:25 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

Do they have campsites available?

Unfortunately not, but dead cheap accommodation, even their peak season rates. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:45:06 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Vir Parkeraad gewoonlik 12 maande voor die tyd. Maar ek weet ook dat jy nie kan bespreek voor01 September vir die volgende jaar nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 09:24:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vir Parkeraad gewoonlik 12 maande voor die tyd. Maar ek weet ook dat jy nie kan bespreek voor01 September vir die volgende jaar nie. 

Korrek, 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 22:02:29 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nee genade nee.. Ek kyk eers as ek by Desember kom hoe lyk dinge en plekke... Bespreek nooit vooruit nie. Betaal ook nie, tot ek nie daar is nie.. En ook maar bly as ek so na die scams luister wat op pop waar mense dan opdaag dan het skelm werkers verkeerde bankrekeninge gegee ens. 

Nee ek kom aan en betaal en neem my plek in. As daar nie plek is nie, dan is daar nie plek nie. En elke jaar kry ek erens lekker plek, selfs al moes ek maar staanplek laasjaar neem sonder krag, erens kry ek plek en pas aan by wat ons kry.

Ek sal te veel stres die hele jaar of ek my geld vir regte persoon betaal het, en of die kampplek dit sal maak tot dan en nie sluit of toemaak sonder om geld terug te kan kry nie.

Armgatte soos ek is te bang vir daai storie. Nee dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:22:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met die 2de helfte van die jaar wat ons nou ingegaan het, het julle al vasgemaak vir jul Desember 2019 wegbreek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:59:01 pm
Anonymous

Ons het alreeds Februarie al bespreek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:20:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Met die 2de helfte van die jaar wat ons nou ingegaan het, het julle al vasgemaak vir jul Desember 2019 wegbreek?

Nope

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:39:58 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wie het Dolphin vasgemaak ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:59:17 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4044
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Met die 2de helfte van die jaar wat ons nou ingegaan het, het julle al vasgemaak vir jul Desember 2019 wegbreek?

Done and dusted but only because the children are going with or we would not go over the holiday period 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required