English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 633
topics: 406
replies: 5 722
views: 153 604
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Hoe kry mens ñ karavaan waterpas?

replies: 28
views: 518
24 Mar, 2022 @ 17:27:40 pm
Henk45
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 34 years

Dagsê almal.

Soos julle weet is ek nuut op die blok en is gulsig vir raad en kennis. Hoe maak julle om julle karavane waterpas te kry. Ek het al van daai oulike 2-rigting waterpassies by Outdoor gesien, maar hoe weet jy dat die vlak waarop jy hom sit waterpas is? 

Sover het Mammie maar op die kooi gaan lê en my gesê wat haar ingeboude waterpas sê. Dis nie prakties nie.

Hoe nou gemaak?

He who stands for nothing will fall for anything.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 17:42:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sit waterpas op daai strips waar jy tent inryg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 18:01:51 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Daar is uitvoerig hieroor gedebatteer op hierdie Forum.  Eerder as om al die besprekings te herhaal, kan jy miskien na die vorige drade soek.  Miskien kan iemand jou die skakel daarvoor verskaf as jy dit nie self kan opspoor nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 22:33:42 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Dagsê almal.

Soos julle weet is ek nuut op die blok en is gulsig vir raad en kennis. Hoe maak julle om julle karavane waterpas te kry. Ek het al van daai oulike 2-rigting waterpassies by Outdoor gesien, maar hoe weet jy dat die vlak waarop jy hom sit waterpas is? 

Sover het Mammie maar op die kooi gaan lê en my gesê wat haar ingeboude waterpas sê. Dis nie prakties nie.

Hoe nou gemaak?

 

Ek sit myne soos foto hierbo op die voor venster in daai aluminium strip soos Relaxed camper genoem het...en selfde met kant ruite vir op en af. Werk soos n bom vir my. Nog nooit skuins geslaap nie!!

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 08:56:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

As my classique waterpas staan dan loop die aircon en stort sê water nie uit nie.

Dus is hy 1mm na agter gesak. Water loop maklik uit.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 09:35:26 am
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Ja het ook gevind met die vaste dak karavane, hulle kan nie 100 % waterpas staan ,dan bly daar water op die dak staan .So ek doen dieselfde as Jin sit hom effens van waterpas af na agter .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 09:45:15 am
1Pierre2
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Ek weet nie of dit korrek is nie, maar sit my klein T-stuk waterpas op die vloer van my vaste dak wa net bo die trappie as jy inklim. 

Vir die uitloop van die stort water laat ek hom ook bietjie na agter oorhel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 12:06:36 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek het nie ondervinding van 'n stort aan boord nie. Dit klink egter vir my eienaandig dat 'n karavaan anders as waterpas moet staan vir die stort om uit te loop.  Wat is dan verkeerd- is die stort se pan verkeerd ontwerp?  Is daar  nie 'n beter oplossing as om die karavaan anders as waterpas te laat staan nie?  So-iets sal my aanhoudend pla as dit my wa was.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 13:30:27 pm
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Hy is so min van waterpas jy kom dit eers agter .Vir my gaan dit baie oor die water op die dak ook .Die water loop net doodeenvoudig nie alles af .Al die mense wat ek ken met die Vastedak karavane doen dit so .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:22:30 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1628
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 48 years

My two way level is stuck on the towhitch plate. To level the van sideways, I use a bottle jack on the lower side and leave it there for the camping period. Front to back, use the jockey wheel. Never try to level the van with the steadies! Just lower them to touch the ground plus a ¼-½ a turn.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 16:08:15 pm
Henk45
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 14 Mar, 2022
Experience: 34 years

Hy is so min van waterpas jy kom dit eers agter .Vir my gaan dit baie oor die water op die dak ook .Die water loop net doodeenvoudig nie alles af .Al die mense wat ek ken met die Vastedak karavane doen dit so .

Hoekom gebruik jy nie die water op die dak as waterpas nie? Vra namens ñ vriend...

He who stands for nothing will fall for anything.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 18:33:16 pm
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Ek wil ongelukkig nie die water op my karavaan se dak laatstaan, want dit maak vlekke saam met stof en blare wat daarop val .Ek glo my karavaan se dak moet ook mooi skoon wees ,ek politoer ook die dak .Ek doen dit so vir baie jare en dit werk vir my ,weereens sal ek nooit sê iemand anders moet dit so doen .My karavaan sal altyd effens na agter van waterpas af wees dit werk uitstekend vir my .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 21:35:23 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

As my classique waterpas staan dan loop die aircon en stort sê water nie uit nie.

Dus is hy 1mm na agter gesak. Water loop maklik uit.

 

Dis inligting soos die wat my lewe gemakliker maak sou ek n vaste dak karavaan koop eendag..dankie vir die tip! 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 07:21:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ja het ook gevind met die vaste dak karavane, hulle kan nie 100 % waterpas staan ,dan bly daar water op die dak staan .So ek doen dieselfde as Jin sit hom effens van waterpas af na agter .

Dit is ook een rede wat ek nie genoem het nie.

Fred....

Die stort se bak is reg in.

Hoekom sy uitlaat gat agter sit en die vloer plat is sal net die persoon wat dit ontwerp het weet.

Gaan besoek Jurgens se fabriek.

Hoekom die gat nie in die middel is met n effense skuinste soos by die huis slaan my dronk.

Met die eerste gebruik was die karavaan waterpas. Stort water het uit geloop maar nie als nie.

Dus vir effens na agter gesak en whalla stort is droog en die dak.

 

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 17:58:31 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

- Eerstens kyk ek na my deur se oop maak en toe maak. As dit nie reg is nie weet ek hy is nie "Level" nie.

- Tweedens kyk ek op die yskas se oop maak.

- Laastens, soos bogenoemd

:- Extrusion waar die tent deur ruig.

:- Vloer.

:- Enige plek buite waar daar ń gelyke oppervlak is.

:- Voel of ek opdraend of afdraend lê of loop.

:- Sit ń glas met Whiskey op gelyke plek en kyk hoe lê die "Voggies" in die "Tumbler".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:06:00 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Vinige een. Met die oog is die beste/maklikste. n' Exclusive of Penta of Classique is so lank dat n' kort water passie nie lank genoeg is om dit reg te kry nie en ek gaan nie n' bouer water pass saam ry nie.

n' Ander manier is om n' deur van die binne kaste of die woonwa se deur oop te maak en dan te gebruik om "waterpas" te bepaal. Of sit die stort aan (Exclusive en Classique) en kyk hoe die water by die affvoer uit loop.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:12:01 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4662
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek verstaan die redenasie nie.  Die lengte van die waterpas bepaal tog nie sy akkuraatheid nie.  Selfs as dit die geval sou wees, sal selfs 'n kleintjie beslis meer akkuraat wees as 'n mens se skatting.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:25:41 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

I think it is more the accuracy of the bubble tube on the larger water levels.

I will post a picture when I can.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:35:02 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

A very small difference in bubble position on a 10 meter Caravan makes a huge difference front-to-back.

Die App wat Jin voor gestel het op n' ander draad is meer akuraat want dit het n' "digital" leesing en beep op level. Apple IOS "Pocket Bubble Level".

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:38:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vinige een. Met die oog is die beste/maklikste. n' Exclusive of Penta of Classique is so lank dat n' kort water passie nie lank genoeg is om dit reg te kry nie en ek gaan nie n' bouer water pass saam ry nie.

n' Ander manier is om n' deur van die binne kaste of die woonwa se deur oop te maak en dan te gebruik om "waterpas" te bepaal. Of sit die stort aan (Exclusive en Classique) en kyk hoe die water by die affvoer uit loop.

Daai een onlangs geleer by n tent joggie toe ek nie waterpas kry nie. Maak kas deur 45° oop. Toe ek waterpas agterna kry, was tent joggie in die kol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 14:53:36 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Daai een onlangs geleer by n tent joggie toe ek nie waterpas kry nie. Maak kas deur 45° oop. Toe ek waterpas agterna kry, was tent joggie in die kol

Net so Geert. Vir ons gaan dit oor of die water uit die woonwa na-regs-agter uit loop. n' Paar graade skeef en die water loop swak uit maar ons slaap nog net so lekker.

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar, 2022 @ 18:19:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Net so Geert. Vir ons gaan dit oor of die water uit die woonwa na-regs-agter uit loop. n' Paar graade skeef en die water loop swak uit maar ons slaap nog net so lekker.

 

Dis wat ek ook sê. Hoekom waterpas, ek soek nie water in my stort, aircon of op die dak nie.

Water het n mm nodig I'm te loop.

Yskas werk Al staan Hy skuins.

Dink dis net n foefie van waterpas wees 

Droog en skoon as nat en stink.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 09:22:58 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Hier is n' foto van die twee water passe. Die kleiner een se bubble is ook kleiner wat dit minder accuraat lees baar maak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 09:28:17 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Soos bo genoem. Ek loop die stort en kyk hoe dit uit loop. Dit is all wat eintelik saak maak. Bietjie lings of regs of op of aff maak nie saak vir my gerief nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 10:01:13 am
1Pierre2
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Paul, lig jy die links en regs van die Exclusive ook met 'n jack / trollie jack?

As jy dan bv links lig met die jack, los jy die jack onder die as of sit jy dan blokke onder die 2 x wiele?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 13:45:31 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Petrus, nee ek het uit hout "ramps" gemaak. Een pas tusen die wiele en die ander is langer en gaan voor of agter die ander wiel. Ek ry met movers of sleep die woonwa op teen die ramps soos lings-regs se level benodig.

Adendorfs het mooi 12V electriese jacks maar ek gebruik nie dit nie. Ek moet ook sê ek het nog niemand gesien n' jack gebruik nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 06:41:17 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 778
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

I have a scissors and bottle jack, which I once used at Skukuza, where yellow ramps were not sufficient. I shake my tiny T level while adjusting, it tends to get stuck. The round one with a circle that came with the van seems to work consistently.

I place the levels on the floor by the door and walk back and forth or wife checks for me. Our priority as per Paul and Jin is the shower water. I am not sure that it is indeed correctly installed as per Fred's question as the adjustment required seems more than 1mm. The water that overflows when filling the tank runs forward along the groove below it.

Set level according to priority. If level of  bed is priority then place water level on bed.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 07:30:45 am
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Ek gebruik my Adendorf elektriese jack elke keer wanneer ek die karavaan links / regs waterpas moet kry en los dit vir die tyd wat ek kamp. Laaste keer in November 2021 vir 2 weke in Warmbad gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2022 @ 19:21:32 pm
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 447
Joined: 22 Apr, 2007
Experience: 32 years

Buy or make a ramp for one caravan wheel.

Place the ramp under the lowest wheel and shift the caravan up onto the ramp until level across the beam. Use at least a 400mm long level for best results.

Apply the handbrake and or chock the wheels. Unhitch the caravan and recheck the level across the beam.

Adjust the jockey wheel until the caravan is level in the length.

Drop you corner steadies and apply light pressure to all. Go around again an nip them up.

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required