English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 644
Total Replies: 220 860
Total Views: 81 964 129
topics: 583
replies: 3 515
views: 3 299 259
Share all those nice recipes with everybody...

Hoe hou jy van jou steak?

replies: 42
views: 857
08 Sep 2017 @ 19:02:46 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hoe hou jy van jou steak?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2017 @ 19:03:12 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hoe hou jy van jou steak?

.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2017 @ 19:12:12 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years
No: 2, veral op gas met swart peper korrels en woestersous.
Die bees moet nog "mooooo" tetwyl ek eet.
My vrou hou van charcoal. Die bure se hond trek sy neus op as hy dit sien.
PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 06:52:44 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Tussen medium en rare vir my, dankie.  Ek hou gladnie van droë steak nie en dit moet 'n vetjie aanhê.

Jy sal ons almal lus maak vir steak, Geert.   Ek dink so paar forumiete gaan vandag lekker steak eet.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 07:32:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Rump, Porterhouse, sirloin Hou ek van Medium (M).
Fillet en Ribeye moet "M" wees dalk so effe nader aan Medium to Rare (MR), maar nie heeltemal MR nie.
My wederhelf hou van hom so "M" na Medium to Well done "MW"Hy moet net sy eie sousie hê maar nie plain bloed nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 08:40:17 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Indien n veearts hom Voltaren spuit moet hy hom nog deurhaal. Hy moet net tss, tss dan is hy reg. Lekker rare

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 08:51:38 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 494
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years
Ek hou van my "steak medium to rare", liewers meer "rare" as medium. 'n Goeie veearts moet die bees nog kan deurhaal met 'n skoot penisilien. Die nek van die huis se "steak" moet "very weldone to cremate" wees. Sy glo die bees moet twee maal dood gemaak wees.☺
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 08:59:36 am
Anonymous

No 5 asb, ek wil nie bloed proe of sien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 09:16:47 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 991
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
No 3 vir my en my vrou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 13:11:28 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Ag nee wat vir my breek jy net sy horings af en vee sy neus af dan eet ek hom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 16:27:46 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2663
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Soos dit bedien word,
Sal nie kla nie,
Maar hoe nader aan die middel van die keuse, hoe beter...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 17:23:36 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Gaan eet nou die dag by 1 van daai Steak house plekke jy weet dit begin met S en eindig met R .Die kelner vra my En hoe het meneer die steak gevind ? Ek se Ag maklik het net my aartappel weggerol en sie daar le hy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 17:31:00 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Gaan eet nou die dag by 1 van daai Steak house plekke jy weet dit begin met S en eindig met R .Die kelner vra my En hoe het meneer die steak gevind ? Ek se Ag maklik het net my aartappel weggerol en sie daar le hy

Ja, Dassie, die steaks raak kleiner en die aartappels groter.   laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 17:35:53 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years
Ja Freda die steak is nou so klein dat die kelner sy duim gebruik om te keer dat die steak nie van jou bord afrol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2017 @ 18:44:06 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gaan eet nou die dag by 1 van daai Steak house plekke jy weet dit begin met S en eindig met R .Die kelner vra my En hoe het meneer die steak gevind ? Ek se Ag maklik het net my aartappel weggerol en sie daar le hy

Teen die prys wat hulle vra sal ek hom ook vind!😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 08:28:25 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Medium tot well-done. Kan nie die dink dat dit die moeite werd is om deur al die passe te gaan om n behoorlike braai vuur aan te steek en dan die vleis net skrik te maak op die kole nie. Ek dink nie die vleis was lank genoeg op die kole om eers n braai geur te he nie. Sal dit nie makliker wees om die steak vir so minuut in die mikro-golf te "defrost" en dit dan te eet nie? Ek het een keer in n onverklaarare oomblik van avontuurlustigheid n nommer 2 steak in n restaurant bestel en ek kon dit nie eet nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 08:35:09 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

So effens van die onderwerp af. Ek het gister by Escourt Prego- steaks gekoop. Die steaks lyk nie na die beste snitte nie en het ek verwag dit gaan taai wees. Tot my verbasing was dit die sagste steaks wat ek nog gekoop het. Dit is nie in marinade ingele nie en het net speserye op. Enige idees hoe die Portugese dit regkry om die Pregos so sag te kry?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 12:55:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Berei die pan voor want so prego steakie of stukkies steak het mos maar 'n sousie wat saam hom gaar word.
Sny steaks die grote wat jy hom wil hê met effens spice na smaak en dip dit vinnig in Mezina/corn flour. Dit moet baie dun laagie op hê. So dun dat as jy mezina op tafel mors en jy blaas dit als af sonder om te vee........... so dun. Braai dan op vinnige hitte net tot dit gaar is want te lank maak dit weer taai.

Prego steak gesny in repies vir 'n stirfry raak doeksag op die manier.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 13:31:12 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Leon se verduideliking hierbo laat my dink aan wat ek af en toe met rump doen.   Ek sny dit in dun skyfies (nie repies nie) teen die grein.  Spice die snytjies, doop in 'n degie van meel, eier en bietjie melk.  Braai in warm pan met bietjie olie en botter.  Moenie lank bak nie, dit is gou gaar.   Amper iets soos 'n snitchel.    Dit is sag en jy kry heelwat van 'n skyf rump.  Lekker saam met kapokaartappels en stir-fry groente of net gemengde groente.  Maak 'n sousie in die pan nadat jy die steak gebraai het.   Toe my kinders nog in die huis was, was hulle baie lief daarvoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 13:41:57 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Berei die pan voor want so prego steakie of stukkies steak het mos maar 'n sousie wat saam hom gaar word.
Sny steaks die grote wat jy hom wil hê met effens spice na smaak en dip dit vinnig in Mezina/corn flour. Dit moet baie dun laagie op hê. So dun dat as jy mezina op tafel mors en jy blaas dit als af sonder om te vee........... so dun. Braai dan op vinnige hitte net tot dit gaar is want te lank maak dit weer taai.

Prego steak gesny in repies vir 'n stirfry raak doeksag op die manier.

Ek verstaan die een. Die Pregos wat ek gekoop het, was egter net met speserye behandel, nie n marinade of n sous nie. Ek het dit net so gebraai(nie repies nie) en was dit sag. Iets in die voorbereiding daarvan voordat jy dit gaarmaak, maak dit sagter as fillets. Ek hoop nie hulle marineer dit in battery-suur nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 16:21:25 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Hy moet nr 2 wees medium to rear met n self maak peper sous lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2017 @ 19:23:46 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years
Toe ek nog ń vleis eter was, het ek altyd vir die slagter gevra vir "Chuck".
Sny hom so 25-30mm dik.
Marineer hom volgens smaak en braai na elke se wense.
So braai vir 4-volwassenes, betaal jy in die omgewing van R90.
PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2017 @ 18:26:17 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek verkies no3
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2017 @ 15:07:11 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek hou van my vleis so no 2, en my vrou van no 1.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2017 @ 16:42:34 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years
So stukkie vleis kon nogals gesmaak, maar eers uit vir my.
PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2017 @ 17:04:48 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Ek hou van my vleis so no 2, en my vrou van no 1.

Fout gemaak, my vrou eet heer vleis "well done" en nie no 1 nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 07:06:13 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 07:20:46 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Geert, moet se B lyk heel goed! So lekker medium. Interessante fotos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 08:56:50 am
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

By my moet die bees nog "Moëë"laughing

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 10:57:08 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2069
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

'n Engelse familielid van my, wat 'n uithaler braaier is, maak net steak in die medium-rare kategorieë gaar.  As jy sê jy wil dit "well done" hê, is sy antwoord: "If you want it cremated, do it yourself".  Hy sê jy trek net die vel af, sleep dit vinnig deur die kole en eet dit.

'n Kêrel waarvan ek weet (weet nie of hy nog leef nie) het 'n reëling met sy slagter gehad.  Hy bewaar sy ongesnyde stuk bees vir hom tot dit begin groen raak- amper soos die Engelse se wilde voëls- laat dit dan in dik steaks sny en braai dit dan.  Hy het beweer dat behalwe dat dit sag is, het dit ook 'n beter smaak! Die bakterieë of ensieme of wat ookal in die vleis breek dit af tot dit murgsag is.  Dis beslis nie vir my nie!  Interessant dat rou vleis wat sleg word, nie giftig is nie, maar wel vleis wat gaargemaak is. Gaarvleis word deur skadelike bakterië afgebreek omdat die natuurlikes deur die kookproses vernietig word.  Dit geld nie vir hoender en vark nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 14:28:36 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Dit is hoekom ek nie hou van braavleis nie.

Jare gelede het ek erg siek geraak van brasivleis wat oornag gestaan het en dit nogals lekker dik rump steaks.

Ek onthou nog, ek was ń vakleerling by die Spoorweg te City Deep, JHB en in Pretoria gebly.

Die oggend 4-uur sak ek inmekaar op Pretoria stasie tetwyl ek wag op my trein JHB toe.

Hoender moet definitief heel gaar wees, vark kan so 3/4 gaar wees

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2018 @ 23:16:49 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vat die steak. Panelbeat hom met n vleis Hammertjie tot hy amper stukkend geslaat is. Barbeque, knoffel, en n smaakvolle meat tenderised oor hom en bêre hom vir ten minste ses ure. Braai daai outjie tot die marinate droog is. As jy hom will omdraai en hy breek dan is is daai mannetjie reg. Anners is jy van goed gebraaide  steak hou wat droog en hard gebraai is vervang dit met biltong baie lekkerder.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 07:46:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het altyd die idee gehad dat 'n dik stuk steak baie lekerder is.

Ek vind deesdae dat die dunner Porterhouse Steaks makliker gaar gemaak kan word volgens elke ou se smaak (R,MR,M,MW en W).

Ek verkies natuurlik 'n ou "Sirloin" steak-tjie. Daai ou vetjie kan ekke nie los nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 08:07:36 am
Expo / Jan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

steak moet medium vir my wees, dankie. en ook so duim breedte dik. dikker is geneig om taai te raak.

Leon, sien gister op tv die slim mense (hartspesialis) sê daai vetjie moet jy eet vir die herstel van jou liggaam. weird maar waar. suiker is die sondebok vir hartkwale.

so manne, julle kan maar vet van die steakie eet. nou nie oordoen nie né. ek hou van die vetjie so krispie gebraai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 10:06:22 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2069
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die dieëtkundiges dink ek raai maar grootliks (verskoning as daar dalk van julle hier is). Dierevet is baie skadelik en verstop jou are, word gesê.  Maar dan sê die Banting mense weer nee, dierevet is baie goed vir jou en behoort deel van jou dieët te wees.  Wie is nou reg?  As sulke dinge wetenskaplik gebasseer is, kan daar tog nie twee heeltemal uiteenlopende menings oor dieselfde saak wees nie!  Dieselfde ook met botter en margarien.  Jare gewede is botter ook as gevaarlik verklaar en margarien was die veilige opsie. Vroulief het dit geglo en ek het net daar opgehou om smeer op my brood te gebruik omdat ek nie die smaak van margarien kan vat nie.  Toe word margarien weer karsinogenies en botter is OK, maar ek het afgesien van smeer en gebruik steeds met groot uitsondering, nie botter of enige smeer op brood nie- uitgesonder varkvet as ek so gelukkig is om dit te hê.  Suiker was ook op 'n stadium energie en nou is dit gif!  Ek sou sê as die eksperts kan raai, kan ek netsowel raai, en my raai is dat enigiets wat vir my lekker is, ook vir my gesond is!sealedtongue-outlaughing 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 13:43:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die dieëtkundiges dink ek raai maar grootliks (verskoning as daar dalk van julle hier is). Dierevet is baie skadelik en verstop jou are, word gesê.  Maar dan sê die Banting mense weer nee, dierevet is baie goed vir jou en behoort deel van jou dieët te wees.  Wie is nou reg?  As sulke dinge wetenskaplik gebasseer is, kan daar tog nie twee heeltemal uiteenlopende menings oor dieselfde saak wees nie!  Dieselfde ook met botter en margarien.  Jare gewede is botter ook as gevaarlik verklaar en margarien was die veilige opsie. Vroulief het dit geglo en ek het net daar opgehou om smeer op my brood te gebruik omdat ek nie die smaak van margarien kan vat nie.  Toe word margarien weer karsinogenies en botter is OK, maar ek het afgesien van smeer en gebruik steeds met groot uitsondering, nie botter of enige smeer op brood nie- uitgesonder varkvet as ek so gelukkig is om dit te hê.  Suiker was ook op 'n stadium energie en nou is dit gif!  Ek sou sê as die eksperts kan raai, kan ek netsowel raai, en my raai is dat enigiets wat vir my lekker is, ook vir my gesond is!sealedtongue-outlaughing 

Ek stem saam met jou. As iets lekker is kan dit ook gesond wees volgens my afleidings.

Die groot ding kom dalk in by die hoeveelheid van daai lekker ding nè.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2019 @ 15:21:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12343
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Oulike menu....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 06:00:32 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Heel oorspronklik!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 22:24:25 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hoe hou jy van jou steak?

.............op my bord!

Medium. Nie koud nie. Eet hom al terwyl jy hom van die vuur afhaal.

Gelukkig eet vroulief haar steak ook medium.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 06:42:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12748
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek kan eet ek my stukkie steak terwyl hy op die vuur is. Man dis lekker as hy nog so braai.

Ons doen ook daai hot rock ding....................... Enigste tyd wat Ma die stuk vleis klaar eet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 10:09:56 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 432
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

My bestelling gewoonlik by die Spur : Cut its tail, whipe its arse and ......... serve it.

 

Hy moet lekker rou wees.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 15:15:39 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo daar. Ek het die opskrif vertolk as hoe jy van n steak hou en nie hoe rou of gaar nie.

Maak myne in riffelpan en sit voor met crispy aarappel skyfies met sampioen sous en duitse mosterd.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 19:30:46 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Myne moet nog "moooo" in my bordlaughing.

Verkieslik op gasbraaier, geen vure nie.

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First