English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 900
topics: 778
replies: 12 474
views: 4 977 716
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Hoe hard pomp mens voorbande?

replies: 23
views: 331
26 Aug 2019 @ 06:49:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar word gereeld gesels oor hoeveel mens sleep voertuig se agterbande en karavaan bande pomp, maar hoe krities is regte band druk vir voor bande tydens sleep? Hoeveel pomp julle jul voorbande tydens sleep?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 07:15:12 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek pomp voorbande 2.7 en agter 3 as ek sleep. Op bakkie en suv

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 07:29:30 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ek pomp myne omtrent punt twee bar harde as die gewone druk.

Die agtigste ook.

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 07:57:01 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek pomp 2.3-2.4 voor en agter as ek sleep. Ook 0.2 bar meer as solo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:02:25 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek pomp voor en agterbande presies dieselfde druk.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:24:21 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek pomp volgens die vervaardiger se details.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:30:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek pomp voorbande 2.7 en agter 3 as ek sleep. Op bakkie en suv

Dis wat vervaardiger voorstel. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:30:35 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Hou die band druk dieselfde vir voor en agter (2.3 par)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:38:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tans is my Tipper se bande voor en agter dieselfde op 2.2 bar en ek hou dit so tydens sleep ook.  Ek maak dit effe harder as ek af ry kus toe want weens die lugdruk verandering veroorsaak dat die band se druk verlaag soos wat ek nader aan die kus kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:44:31 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

2.4 voor en 2.7 agter tydens sleep, maar wanneer aangekom by bestemming verlaag ek die druk weer voor na 2.2 en agter na 2.4. Anders skud jy jou longe los as jy rondry winkels toe of besigtiging doen. Voor ek weer hak en ry, pomp ek weer op soos genoem.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 09:19:42 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Me too Joe. As we get onto the grondpad, I reduce to 1.6 Bar all round.

We do not tow much on dirt, so I leave the van's pumped up, ready for the trip home.

One has to drive so slowly in the parks, it does not really matter what pressure is in the tyres. (I think)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 23:43:53 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As jy iets agter laai, hak en sleep lig dit jou neus voor op. Dus is dit vir my belangrik om die voorste band druk nie te styf pomp  en aan te pas  sodat ek maksimum grip op die bande kry. Hoe stywer die voor bande hoe minder grip op jou  voor bande wat  veral jou stuur in nat weer beïnvloed.

.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 06:06:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Interresant hoe die onderskeie mense dink en sleep met die band drukke.  Ek sal ook die band druk verlaag na 1.5 bar vir lang grond paaie maar ek doen nie daai moeite vir selfs 20km se grond pad nie.

Sal slegs wees as ek regtig vêr grond paaie in Namibia bv ry.  My karavaan sleep ek niks verder as 3km op grondpad nie.  Dan ook bly die wa se bande wat dit is want ek ry nie vinniger as stap spoed nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:06:38 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek is daai luigat wat my trokkie se tyres 2.8 bar pomp en daar bly hulle, diksand, klip, jou name it.

As die trokkie vassit bel ek die dealer om my uit te sleep.innocent

BTW, ek doen nie die 4x4 ding nie al is die trokkie 4x4.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:14:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eintlik is die 4x4 ryery 'n heel ander omgewings toestand.  Ek doen ook die 4x4 ding.  Verkieslik duine en sagte sand. Dan sal ek die afblaas ding doen want dit maak 'n baie groot verskil met tereinvaardigheid van die voertuig.

Maar oor die algemeen kan jy sê ek is ook 'n lui gat.  Die bande bly maar op 'n konstante druk.  Op my tipper is die voor en agter wiele tans dieselfde druk.  En dis so wanneer ek sleep ook want met die dubbel as wa is die druk op die agter as maar beperk.  Wel dis met my wa minder as met enige van die vorige karavane wat ek gehad het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:15:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is daai luigat wat my trokkie se tyres 2.8 bar pomp en daar bly hulle, diksand, klip, jou name it.

As die trokkie vassit bel ek die dealer om my uit te sleep.innocent

BTW, ek doen nie die 4x4 ding nie al is die trokkie 4x4.

Dieselfde hier....los ook bandruk net so

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:19:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Of altans so dink ek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:21:38 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 199
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Lyk my ons moet dan maar ons pak vat as die vet in die vuur is!!laughing

Ek sal seker as, ek onthou soos met n spesiale geleentheid, soos duine ry of Kalahari sinkplaat die tyres darem so biki afblaas.

Ek het hoeka voor die langnaweek in Aug vir my n ordentlike kompressor gekry want my flippen wa wil nie meer onder die afdak inkom nadat ek hom gelig het nie.

Nou MOET ek wa tyres afblaas en oppomp soos nog nooi tevore nie!!!tongue-out

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 07:46:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar was onlangs n draad gewees waar die manne saam gesels het hoe hulle in die wildtuin bande op en af blaas. Ek het toe begin wonder of ek is die enigste is wat banddruk net so los....maar lyk my nie so nie. In teendeel, ek het nog nooit eintlik in die wildtuin gesien hoe mense heeltyd met hul bandruk speel nie.....of ek het nog nooit mooi opgelet nie, maar as dit baie algemeen was sou ek dit seker al moes gesien het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 08:13:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert ek stem saam dat 'n verlaagde bandruk 'n beter rit tot gevolg sal hê op 'n grond pad.

Ek self gaan nou nie bv in die wildtuin bandruk verlaag vir dit nie.  As jy 'n week of wat in die Wildtuin spandeer is dit seker die moeite werd. 

Eendag trippie vat ek hom net soos die bande is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:13:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Daar was onlangs n draad gewees waar die manne saam gesels het hoe hulle in die wildtuin bande op en af blaas. Ek het toe begin wonder of ek is die enigste is wat banddruk net so los....maar lyk my nie so nie. In teendeel, ek het nog nooit eintlik in die wildtuin gesien hoe mense heeltyd met hul bandruk speel nie.....of ek het nog nooit mooi opgelet nie, maar as dit baie algemeen was sou ek dit seker al moes gesien het?

Ek blaas die bande af in die wildtuin, aangesien ons baie op die grond pad tyd deur bring. 

Pary paaie is darm baie sinkplaat. 

Die bietjie op die teer ry is minimaal en as dit moet by elke Kamp is n garage en pary sommer naby aan die pad en blaas dit weer daar tot die normale druk. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 14:21:47 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Terug by karavaan sleep.

Is daar 'n rede om nie die vervaardiger se aanwysings ten opsigte van karavaan sleep te volg nie?

Ek pomp my Pajero se bande altyd volgens die vervaardiger se aanwysings met die karavaan en ook sonder die karavaan.

Sand, modder, water, klippe, ens. is 'n ander storie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 15:07:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Terug by karavaan sleep.

Is daar 'n rede om nie die vervaardiger se aanwysings ten opsigte van karavaan sleep te volg nie?

Ek pomp my Pajero se bande altyd volgens die vervaardiger se aanwysings met die karavaan en ook sonder die karavaan.

Sand, modder, water, klippe, ens. is 'n ander storie.

Ek volg maar die vervaardiger sê aanwysings, glo dit help met Sou iets gebeur is ek binne perke. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 18:43:29 pm
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Dit hang ook af hoe swaar die wa is en hoeveel gewig jy laai.

Normaal loop ek 1.8 tot 2.1 max voor en agter.

As ek die Penta sleep, dan pomp ek 3bar agter, wat ook die wa se band druk is. Dan is die bakkie ook mooi gelaai.

As ek die trollie sleep, los ek die bande net so, want die wa is lig en sit nie baie gewig op die haak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required