Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21828 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17659 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6075 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5153 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Hoe gemaak????
SELFOON NETWERKE BEGIN MY IRRITEER.
Deesdae kan jy nie meer "Online" gaan nie, want dan kom die "K@K" van "Download This etc.."
Ek is al te bang om my Bank App oop te maak.
Ek kan nie my gehoor App oopmaak met behulp van B/Tooth nie.
Wat het geword: Dit is ONWETTIG OM KONTAK NOMMERS TE DEEL?.
Kan iemand ASB raad gee om ontslae te raak van die "KAK".
Hietdie plasing het my bykans 1-uur geneem om te plaas agv DIE GEMORS NETWERKE.
Kyk of jy nie miskien n App afgelaai het wat advertensies bevat
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Don‘t know what network you are on or phone you have, I‘m on Vodacom with an iPhone and don‘t have those issues.
The only irritation I have are cold calls from companies trying to have me purchase something from them. Usually insurance etc. Then I don‘t accept unknown numbers and then block the caller. Since doing this the calls have subsided. I also registered on the opt out service Direct Marketing Association of Southern Africa (DMASA)
On my PC I have AdBlock Plus (free) installed and this Blocks the adverts on the websites.
I only get the unwanted SMS messages and marketing calls.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
SELFOON NETWERKE BEGIN MY IRRITEER.
Deesdae kan jy nie meer "Online" gaan nie, want dan kom die "K@K" van "Download This etc.."
Ek is al te bang om my Bank App oop te maak.
Ek kan nie my gehoor App oopmaak met behulp van B/Tooth nie.
Wat het geword: Dit is ONWETTIG OM KONTAK NOMMERS TE DEEL?.
Kan iemand ASB raad gee om ontslae te raak van die "KAK".
Hietdie plasing het my bykans 1-uur geneem om te plaas agv DIE GEMORS NETWERKE.
Dennis, jip, jy is reg - hierdie plasings van advertensies raak moeilik. Wat my irriteer is die gedurige "ander" skerms wat oor die gekose een skuif.
Wat ongewense oproepe aanbetref, ek blokkeer hierdie. Soveel so dat ek nou al 200+ nommers op my foon het wat nie toegang het om na my toe deur te skakel nie. Diegene wat wél na my toe kom (voordat ek dit beblok het) vra ek gewoonlik waar hulle my nommer gekry het want ek gaan hulle aankla deur die Popi wet. Dan sit hulle vinnig neer!
Maar, en hierdie is 'n baie teer sakie ..... soveel petisies wat vra vir my ondersteuning - goeie sake , en na aan die hart. Ek ondersteun dit, en so waar as vet, 30 minute later skakel die organisasie my en, na hulle bedanking vir my ondersteuning van die petisie, vra vir geld. "Ag Meneer, u weet hoe duur dit is, maar ons vra net R50 per maand" Dit neem my dan 5 minute om te verduidelik daat ek 'n pensionaris is, en as ek die menigte instansies moet ondersteun teen "net" R50 sal ek op die straathoeke moet gaan staan.. Dus, hoe graag ek die saak wil ondersteun, staan ek maar en kyk anderkant toe
'n Werks kollega vra die volgende aan die persoon as hy hierdie ongevraagde oproepe kry.
- What competition did I win. How much money is it. when will I get the money.
- As dit 'n vrou is vra hy "Mmmm what are you wearing?" "Is it see through?" Are you will to get naked?
Hy sit hulle so totaal van hulle rympie af wat hulle spin.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dennis, ek vra verskoning hiervoor, maar wil jou plasing gebruik om na "ander" advertensies te verwys.
TV advertensies ... Ek is nou so moeg om hierdie advertensies te sien, waar hulle my intelligensie onderskat ... liewe hemel! As dit nie 'n geskreeuery is om eetgoed te adverteer nie, is daar dansende figure wat sekere kleure verf wil adverteer. As dit nie klein eendjies is om 'n waspoeier aan jou af te smeer nie, is daar antieke wesens wat jou deur toordery laat weet dat jy geld gewen het op 'n lotery. En so meer. Ek glo die advertensies probeer deurbreek na die algemene publiek , maar regtig, te veel is te veel. En dan, as jy dit nie 5 minute gelede gesien het nie, hier is dit weer!
Dit is waarom ek maar geneig is om programme op te neem, of deur "Catchup" en soortgelyk te kyk, en daarmee die advertensies uit te skakel. Dit is nie altyd moontlik nie, maar dit help darem so 'n bietjie!
En so eindig ek op by Vodacom.
Hulle reken dit is agv B/Tooth App wat konnek is met my gehoorstukkke.
Hulle reken, veral in n Winkelsentrum word die "Junk" opgetel deur ander se "Junk".
Danksy Vodacom het hulle my foon se B/Tooth geblok teen "Junk" en "Junk" op "Sleep" gestel sodat ek my gehoorstukke vrylik kan gebruik orals waar ek is met B/Tooth aan.
Tenminste het ek nou "Vrede" en kan weer hoor.
'n Werks kollega vra die volgende aan die persoon as hy hierdie ongevraagde oproepe kry.
- What competition did I win. How much money is it. when will I get the money.
- As dit 'n vrou is vra hy "Mmmm what are you wearing?" "Is it see through?" Are you will to get naked?
Hy sit hulle so totaal van hulle rympie af wat hulle spin.
Hulle 1ste vraag is altyd:-
- How are you?
- My antwoord: I am "Fine, are you a Medical Dr?
- Wat ek ook doen: Ek antwoord en seg: Please hold the line en plaas my foon eenkant en gaan aan met my eie ding waarmee ek besig is terwyl hulle vir minute sit en wag.
....en eiendoms agente wat bel om te hoor of jy jou eiendom wil verkoop want hulle het kamstig klomp kontant kopers wat belang stel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
En dan hoor jyniks weer van hulle as jy hulle aanstel nie. Ons het die laaste tyd baie ondervinding daarvan. Dis vir hulle belangrik om baie eiendomme op hulle boeke te hê, maar dis nie noodwendig in die verkoper se belang nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek gee daai smouse gewoonlik n bietjie kans om te praat dan se ek die volgende. Sorry mam/sir I am a sassa depended pensioner you can continue if you think I can afford your installment. Gewoonlik is daar n stilte dan se ek; Please do me a favour just loose my number. Anders vra waar kry hulle jou nommer en dryg hulle dan met die Poppie wetgewing. Dan blok ek daai nommer.Jy hoor nooit weer van hulle nie. Deesdae het ek n rustige foon.
Hierdie mense is hardekwas en versoeke om nie weer te bel nie, val op dowe ore. Een van die mediese skemas wat ook allerhande ander goed verkoop bel my gedurig, seker al meer as tienmaal. Ek het n paar keer vriendelik gesê ek stel nie belang nie en hulle moet asb nie weer bel nie. Nou lui ek onmiddelik af as ek hoor dis weer hulle.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hierdie mense is hardekwas en versoeke om nie weer te bel nie, val op dowe ore. Een van die mediese skemas wat ook allerhande ander goed verkoop bel my gedurig, seker al meer as tienmaal. Ek het n paar keer vriendelik gesê ek stel nie belang nie en hulle moet asb nie weer bel nie. Nou lui ek onmiddelik af as ek hoor dis weer hulle.
Ek antwoord my selfoon net in die volgende omstandighede.
Bekende nommer meestal deel van my kontak no's
As ek 'n oproep van 'n instansie verwag en hulle is nie deel van my kontal lys nie
'n Persoon my laat weet het hy gaan my bel.
As dit 'n onbekende no is druk ek die antw knoppie maar sê niks ek luister net.
As dit "Tele Bemarkers" is hoor jy in die agter grond hoe die ander praat dan stop ek die oproep en blok die no dadelik.
As dit 'n bandmasjien oproep is sal die oproep self stop want jy het niks gesê nie dus kon jou stem nie die band aktiveer nie. Dan blok ek daai no ook.
As dit 'n persoon is wat my dringend soek sal hy Hello sê as ek so lank stil is en dan sal ek groet.
Op die manier raak ek nie kwaad vir mense wat maar net hulle bemarkings werk doen nie. En ek kry kans om die no te blok. Dis nou net na 08h00 en daar is klaar 3 oproepe wat ek al geblok het waarmee hul my weer probeer bel het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek hou maar by die onderwerp.
Ek kry vandag hierdie STINK w/app.
- Oktober 2024 was ek nie eens Suid nie.
- Alhoewel ons van JHB is, was ons nog nooit in Sandton nie.
- My voertuig is alreeds 2x jaar Limpopo gerigestreer, maar volgens nommerplaat verwys hulle na my GP Registrasie, dateer 2024.
- My seun het op "View Fines" gaan kyk en wys: Geen uitstaande boetes.
- Is dit alweer n NUWE SCAM PRODUK?
As die boete meer as drie jaar gelede opgelê is, kan dit in elkgeval nie meer afgedwing word nie. Waar kom Sandton in die prentjie?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
My wife‘s vehicle was written off in an accident and scraped two years later we received an eToll account we were already living in Swellendam by then. I just sent them copies of the registration showing that it was scrapped, never heard from them again. The cost of sending the registered mail to them was astronomical compared to the eToll fee. :)
Ek het ook op die boete webwerf gaan kyk en gevind daar is twee groot boetes teen een van ons voertuie op dieselfde dag in Johannesburg. Dit was meer as drie jaar oud en die motor was nie in Johannesburg nie. Geen aanmaning is ooit aan ons gestuur nie. Ek ignoreer dit net.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Maak maar seker daai WhatsApp kom nie van n scam nommer nie. 1ste keer dat ek sien n boete is n invoice?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Maak maar seker daai WhatsApp kom nie van n scam nommer nie. 1ste keer dat ek sien n boete is n invoice?
Ek het n e-pos, hoekom via W/App?
Ek gaan more lisensie kantore toe om dood seker te maak.
Daarna blok ek hulle summier.
Dit is alweer Desember waar "Scams" opduik.