English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 896
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

Hoe dan nou ?

replies: 30
views: 686
24 Jul 2017 @ 18:30:15 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse,
Erens moes ek iets kwyt geraak het wat mense onstel het.
Hier was n bespreking rondom die nuwe Mercedes bakkie, was maar n oop gesprek, en nie gefokus op die spesifieke model en al die voordele wat dit vir kamp of sleep mag inhou nie.
My beskeie bydrae was ook maar net so niks-seggend soos die ander bydraes, behalwe dat ek genoem het dit lyk maar soos die res, en te " fancy" vir my. Wat ek wel bygevoeg het, en daarvoor vra ek nederig om verskoning, is dat die nuwe Defender tog nog so bietjie " rugged" gaan vertoon.
Jammer dat ek die draad ontspoor het, my plasing is verwyder.
Wat bietjie karring in my gemoed is, na n eenvoudige vraag hoekom die plasing verwyder is, is die draad verwyder.
Die is n duidelike teken dat my komentaar heeltemal uit lyn, van die onderwerp af, en beslis n reaksie veroorsaak het wat dit nodig geag is om te raporteer.
Ongelukkig het ek nie veel om deesdae by te dra van sinvolle waarde sover kamp nie, maar geniet dit tog om so af en toe te klets, al is dit net om soort van deel te voel van n lekker klomp gewaardeerde gesiglose vriende.
Herman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2017 @ 18:42:11 pm
Anonymous

Nee Herman ek weet nie want van my posts verdwyn ook... maar agtergekom dis dalk die forum? Want later toe kry ek weer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2017 @ 18:44:07 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4737
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Herman staan sterk ou mater
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2017 @ 19:38:43 pm
Anonymous

Herman, ek sien die gesprek lê op bl 2 (van tablet) met jou tweede (of te wel eerste) inskrywing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2017 @ 20:28:12 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2190
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Nee wat Herman daar was niks wat kon aanstoot gee nie. Moenie dat die klein dingetjies jou gewaardeerde gesprekke ontspoor nie. Ek glo dit was heel onskuldig.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 06:19:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Herman. my besonderhede is hier op die forum iewers.

Kontak my.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 08:30:28 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek glo vir geen oomblik dat Admin dit uit hul eie sommer net verwyder het nie.   Hulle sou dit nie gedoen het nie.   Dan sou hul eerder die hele draad verwyder het, veral as iemand gekla het (wat baie simpel sou wees).   Dit is sekerlik 'n forumfout en het al voorheen gebeur.  Is daar nie dalk nog insette wat weg is nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 08:38:33 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Beste is kontak Admin via jou Dashboard sodat hulle dit kan ondersoek. Klink vir my soos 'n program fout.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 08:53:20 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Beste is kontak Admin via jou Dashboard sodat hulle dit kan ondersoek. Klink vir my soos 'n program fout.

Ek stem saam.  En as iemand gekla het, dring daarop aan om te weet wie dit was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 08:54:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Pleit onskuldig.
Daar was net my "omstrede" onderwerp... Blessings. wat verwyder is.. weet nou nog nie om watter rede nie, waarskynlik a.g.v. insette waar ek my woede oor sekere dinge uitgespoeg het. Maar dit was nou lank lank gelede toe ek nog jonger was.
Maar as die M.B een sou sneuwel, dan weet ek rerig nie om watter rede nie.
Was dit nie dalk oor ek gevra het dat julle ve my moet stem vir die parlement nie, wou net graag so n bakke hê. Sou in elk geval nie gewerk het nie. My politieke aspirasies is buitendien aan die verkeerde kant. (Net n grappie)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 09:19:18 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Die draad was verwyder, het gaan soek daarvoor om te kyk wat die reaksie op my vraag was om welke rede my plasing verwyder is.
Kort nadat ek hierdie " Hoe dan nou " geplaas het, verskyn dit weer, maar die plasing van my is verwyder. Nogal eienaardig.

Dit is nie regtig vir my belangrik om te weet nie, maar twyfel of dit n sisteem fout is. As mens kinderagtig wil raak kan jy seker maar redineer dat jou plasings dopgehou word ?

Leon, ek weet nie waar jou kontak besonderhede al verskyn het nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 09:30:24 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Herman, ek aanvaar dit is nie vir jou belangrik om te weet nie, maar ek glo dit laat vrae by jou wat jou in die toekoms, met deelname hier, kan beinvloed.  Moenie my vra hoekom nie, maar dit pla my wel.   Mens kan verstaan as omstrede insette, wat tot 'n bakleiery uitloop, verwyder word, maar dit was nie die geval hier nie.  Almal het die reg om hul eerlike opinie uit te spreek oor 'n nuwe voertuig op die mark, reg of verkeerd.  

Ek wil dus vriendelik vir Admin vra om, op hierdie draad of die MB een, vir ons 'n verduideliking te gee daarvoor.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 11:23:01 am

Stem saam met jou Freda, daar was al van my insette ook "verwyder" sonder enige rede.

Dit het my vir 'n ruk laat wonder of daar voortrekkers, dwarstrekkers en deurtrekkers is😂

Ek het daai inset van Herman gelees, en kan bevestig dat dit nou weg is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 11:39:25 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Het ook gekommentaar op daai draad dat dit "mengelmoes" van verkillende voertuie was. Miskien is dit die rede?
Het daarvan in een of ander tydskrif gelees.
Sorry...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 13:07:53 pm
Anonymous

Dis seker weer my skuld.

Hoekom klink die auntie vir my so aggresief vandag? Arme oom Colin. hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 17:25:27 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dis seker weer my skuld.

Hoekom klink die auntie vir my so aggresief vandag? Arme oom Colin. hehehe

Vir 'n verandering kan jy jou hande in onskuld was, Spekkies.  Kan jy dit glo?

Nee, ek is nie aggresief nie.laughing

Ek voel net Herman verdien dit nie en nou is hy maar ewe inskiklik daaroor.  Ek staan maar net bietjie in vir hom (speel weer Moeder Theresa).  

Lyk nie of daar 'n antwoord gaan kom nie .wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2017 @ 21:53:05 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Neef Herman, ek het nie fout gesien met jou inskrywings nie.
Staan sterk
Ek geniet jou inskrywings.
Daar uit my groot word dorp se kant Oudtshoorn
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 06:06:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

nil agt twee 880 een 7 4 een

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 13:58:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Daar ontvang ek die rede vir my skrapping.
En ek gaan dit weer noem, want miskien kort van die lesers n les in Afrikaanse idiome.
Dit word nog steeds in Afrikaans op skool geleer, en in eksamens gevra vir n verduideliking.
Wat beteken " Uit die oude doos";
Antwoord;
1. Outydse waardes
2. Outydse idees
3. Nostalgies
Bv,
1.My buurman is uit die oude doos, hy glo nie aan rekenaars nie.
2. Freda dra nog krimpelien rokke, sy is regtig uit die oude doos.
En dan my plasing;
Ek is maar uit die oude doos, die bakkie is te flashy vir my. Maw bedoelende dat my smaak n meer konserwatiewe styl verkies.

Hoe enigiemand dit kan vertolk as growwe skeltaal, bietjie grieks vir my, dalk net onkunde.

Laat my dink aan Jannie wat gevra is om n sinnetjie te maak met die woord " konfiskeer".
Vertel toe " juffrou, nou die dag ry iemand agter in my pa se nuwe mercedes bakkie vas. Nou gaan ek daai konfiskeer, se pa".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 14:42:51 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Pragtig Herman. Idiome het al amper uit ons taal uitgesterf. My kleinkinders verstaan dit nie.

Gelukkig het ons nou agter die kap van die byl gekom.

Van 'n ander uit die oude doos. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 15:06:51 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Daar ontvang ek die rede vir my skrapping.
En ek gaan dit weer noem, want miskien kort van die lesers n les in Afrikaanse idiome.
Dit word nog steeds in Afrikaans op skool geleer, en in eksamens gevra vir n verduideliking.
Wat beteken " Uit die oude doos";
Antwoord;
1. Outydse waardes
2. Outydse idees
3. Nostalgies
Bv,
1.My buurman is uit die oude doos, hy glo nie aan rekenaars nie.
2. Freda dra nog krimpelien rokke, sy is regtig uit die oude doos.
En dan my plasing;
Ek is maar uit die oude doos, die bakkie is te flashy vir my. Maw bedoelende dat my smaak n meer konserwatiewe styl verkies.

Hoe enigiemand dit kan vertolk as growwe skeltaal, bietjie grieks vir my, dalk net onkunde.

Laat my dink aan Jannie wat gevra is om n sinnetjie te maak met die woord " konfiskeer".
Vertel toe " juffrou, nou die dag ry iemand agter in my pa se nuwe mercedes bakkie vas. Nou gaan ek daai konfiskeer, se pa".

Hehehe,
Wonder wat het hulle gedink wats dit. Was in die kerkraad, het dit in die konsistorie gehou, maar ons het nie baklei nie, wou nie hoor van die konsistorie nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 15:25:12 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit het met my ook gebeur redelik lank gelede.  Daar is sekere woorde wat geblok is vir gebruik op die sisteem.  As jy een daarvan gebruik, gaan jou inset deur, maar daarna verdwyn jou inset.  Dit is nie Admin wat dit verwyder nie, die sisteem verwyder dit.   In Herman se  geval is die woord gladnie 'n vloekwoord nie, maar ons almal weet wat wel die vloekwoord kan wees.   Die program herken net die woord en nie wat dit beteken nie.

Ek kan nou gladnie onthou wat my woord was nie, maar Admin het aan my verduidelik, ek onthou dit het iets met scammers te doen gehad en hulle het dit toe weer toelaatbaar gemaak.    Ek glo nie hulle gaan in die geval die woord toelaatbaar maak nie. laughing

Ek sal kyk of ek daai post van my kan kry en dit vorentoe bring.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 15:28:28 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hehehe
Dis nou prettig.
Se dan liewer .. uit die oude box.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 16:32:08 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Het nou lekker gelag Neef Herman. Onkunde en aannames is baie gevaarlik.

Man se voertuig kry papband (gelukkig net aan onderkant) en hy is op plaas paaie. Klim uit om te vervang en kry nie die domkrag nie. Sien in verte n plaas opstal en stap daarheen om domkrag te gaan leen. Oppad daarheen gesels hy met homself oor sy domkrag wat weg is en hoe hy moet vra om een te leen. Elke vraag beantwoord hy namens plaas eienaar maar negatief. So werk hy hom op tot hy aan deur van plaas huis klop. Hy is nog rooi om die wange oor sy aanname dat boer hom sleg gaan se, toe maak boer deur oop.

Boer, naand meneer kan ek help

Man, ag steek jou jack in jou G@#@

Miskien is hierdie grappie ook uit "de oude doos"

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 17:07:28 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Daar ontvang ek die rede vir my skrapping.
En ek gaan dit weer noem, want miskien kort van die lesers n les in Afrikaanse idiome.
Dit word nog steeds in Afrikaans op skool geleer, en in eksamens gevra vir n verduideliking.
Wat beteken " Uit die oude doos";
Antwoord;
1. Outydse waardes
2. Outydse idees
3. Nostalgies
Bv,
1.My buurman is uit die oude doos, hy glo nie aan rekenaars nie.
2. Freda dra nog krimpelien rokke, sy is regtig uit die oude doos.
En dan my plasing;
Ek is maar uit die oude doos, die bakkie is te flashy vir my. Maw bedoelende dat my smaak n meer konserwatiewe styl verkies.

Hoe enigiemand dit kan vertolk as growwe skeltaal, bietjie grieks vir my, dalk net onkunde.

Laat my dink aan Jannie wat gevra is om n sinnetjie te maak met die woord " konfiskeer".
Vertel toe " juffrou, nou die dag ry iemand agter in my pa se nuwe mercedes bakkie vas. Nou gaan ek daai konfiskeer, se pa".

Net so Neef Herman !!
Die taal is die taal
Almal verstaan hom nie
He He

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 17:23:57 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Wel, hul het blykbaar die verbod op die woord nou verwyder, want dit word nou gebruik sonder probleem.   Nou moet julle (ons) net nie mekaar dit begin noem nie.  laughingyell 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 17:52:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lekker gelag! Admin is glo hoofsaaklik engels en sal dan natuurlik nie daai idioom ken nie.😅😅 My signature het so ruk terug begin met die woord WAARSKUWING....daar het toe n Australiaanse vrou reply op een van die drade en sy het gedink dis my naam....sy noem my heeltyd waarskuwing. Sy het ook lekker gelag toe ons haar die storie verduidelik😅
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2017 @ 21:34:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

All's well that ends well!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 06:38:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars dit dan nou. Baie goeie verduideliking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 07:44:52 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Lekker gelag! Admin is glo hoofsaaklik engels en sal dan natuurlik nie daai idioom ken nie.😅😅 My signature het so ruk terug begin met die woord WAARSKUWING....daar het toe n Australiaanse vrou reply op een van die drade en sy het gedink dis my naam....sy noem my heeltyd waarskuwing. Sy het ook lekker gelag toe ons haar die storie verduidelik😅

He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2017 @ 11:15:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lees tussen die lyne.

Thepenisinher hand.com

Sterkte ou Grootte. Darm sneeu dit by jou waar dit koud is, hier nie eers nie en dis koud.

Groete.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za