Hlane Royal Nasionale Park - Simunye, Swaziland
Kamp & Leef Gekose Oord
Hlane is ‘n bekostigbare laeveld-bestemming met ‘n opwindende lys van besienswaardighede. Dit sluit in, indrukwekkende ou, hardehout-gebiede, grootwild en ‘n magdom voëls. Hierdie 22,000ha park, vroeër die streek se ryk jagveld, spog steeds met die grootste troppe wild van die koninkryk. Van die spesiale spesies is leeus, olifante, aasvoëls en die maraboe’s. Alle vermake word begelei en vertrek vanaf Ndlovu-kamp, met uitsondering van die roetes vir eie ritte in aangeduide gebiede. Dagbesoekers is welkom om self te ry, piekniek te hou, die restaurant te besoek en deel te neem aan die ander vermake.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Your Wild Card counts at this enclave, my favorite destination