English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 993
Total Replies: 243 514
Total Views: 82 958 255
topics: 788
replies: 12 644
views: 4 953 464
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Hilux 2.4 of 2.8

replies: 23
views: 493
05 Nov 2019 @ 12:05:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15658
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar enige nadeel van 2.4 Hilux teenoor die 2.8 behalwe vir krag. Is daar nadele aan die 2.4 verbonde of kan mens met geruste hart koop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 12:11:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is daar enige nadeel van 2.4 Hilux teenoor die 2.8 behalwe vir krag. Is daar nadele aan die 2.4 verbonde of kan mens met geruste hart koop?

Jy kan met geruste hart koop.

Dis immers n Toyota........lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 12:12:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan ry self die twee en voel die verskil.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 12:43:45 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Sou raai die 2.4 is dalk ietwat minder van 'n diefstal teiken met die dat die nuwe Quantum bussie nou ook met die 2.8 engine uitkom? Anders koop 'n 2.8 en sit 2.4 plakkers op!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 12:48:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sou raai die 2.4 is dalk ietwat minder van 'n diefstal teiken met die dat die nuwe Quantum bussie nou ook met die 2.8 engine uitkom? Anders koop 'n 2.8 en sit 2.4 plakkers op!

Kry die 2.4 / 4x4 en haal dit net af.

Destyds toe ek gekoop het was die 2.4 / 4x4 nog nie beskikbaar nie.

Maar ek is bly en baie tevrede met die 2.8.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 13:52:02 pm
Anonymous

Ek sal ook net die 2.8 plakker afgehaal het.. Dis redelik maklik, maar ek twyfel, jou versekering gaan steeds goedkoper wees as die Ford? Hoor maar, was by my so..

Dit hang af of jy dit vir werk of jouself wil he..

Die 2.8 gaan 10 teen 1 die LED ligte he, waar die 2.4 nie gaan nie? Die LED ligte maak 'n massive verskil en vir nagbestuur ideaal. Ekt juis gegaan vir die Rav4 en die Fortuner omdat hulle LED ligte het.

Ander features is sekerlik on board computer, en dan ook reverse kamera, stuurwiel beheer knoppies vir radio..? 

Ek weet nie of die hilux al die paddleshifts het soos Fortuner nie? 

Jy sal in die auto lekker 450nm he... So jy gaan voel of jy die 3.2 Ford het..

Leersitplekke? Ek kan nie onthou of dit std was nie?

Kyk mooi na die specs tussen die 2 en vir my was die 2.8 maar die outjie om voor te gaan........ Uit en uit.

Ek sal ook auto gaan en nie manual nie. 

Ek dink ook jy gaan auto lights funksies he op die 2.8 maar dis nie kritiese dinge nie.

 

Belangrikste is die torque in auto.

LED hoogligte

Beter 7duim radio met reverse kamera

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 14:16:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Is daar enige nadeel van 2.4 Hilux teenoor die 2.8 behalwe vir krag. Is daar nadele aan die 2.4 verbonde of kan mens met geruste hart koop?

Ja daar is 'n nadeel..................................... dis 'n toya.

laughingsealedmoney-mouthfrowninnocentwinklaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 14:20:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15658
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal ook net die 2.8 plakker afgehaal het.. Dis redelik maklik, maar ek twyfel, jou versekering gaan steeds goedkoper wees as die Ford? Hoor maar, was by my so..

Dit hang af of jy dit vir werk of jouself wil he..

Die 2.8 gaan 10 teen 1 die LED ligte he, waar die 2.4 nie gaan nie? Die LED ligte maak 'n massive verskil en vir nagbestuur ideaal. Ekt juis gegaan vir die Rav4 en die Fortuner omdat hulle LED ligte het.

Ander features is sekerlik on board computer, en dan ook reverse kamera, stuurwiel beheer knoppies vir radio..? 

Ek weet nie of die hilux al die paddleshifts het soos Fortuner nie? 

Jy sal in die auto lekker 450nm he... So jy gaan voel of jy die 3.2 Ford het..

Leersitplekke? Ek kan nie onthou of dit std was nie?

Kyk mooi na die specs tussen die 2 en vir my was die 2.8 maar die outjie om voor te gaan........ Uit en uit.

Ek sal ook auto gaan en nie manual nie. 

Ek dink ook jy gaan auto lights funksies he op die 2.8 maar dis nie kritiese dinge nie.

 

Belangrikste is die torque in auto.

LED hoogligte

Beter 7duim radio met reverse kamera

Dis vir my werk....single cab

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 14:28:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15797
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sou gaan vir 'n Isuzu Workhorse bakkie.  Hulle ry nie baie vinnig nie maar is baie lig op brandstof.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 14:31:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sou gaan vir 'n Isuzu Workhorse bakkie.  Hulle ry nie baie vinnig nie maar is baie lig op brandstof.

Jy dink daai..

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 15:26:27 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 519
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek ry die 2.8 en weet hoe hy is, nog nooit die 2.4 gery nie, maar die manne se daar is nie asemrowende verskille nie.

Weetie.

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 16:12:36 pm
Anonymous

Dis vir my werk....single cab

Neewat as jy vir werk dan vat maar 2.4.. Help nie om te veel geld uit te haal vir al die lekker dinge as jy net 'n workhorse soek nie. 2.4 sal die job doen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 18:29:55 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sal beslis vir die 2.8 gaan as n bederfie. Daardie 450 nm maak dit lekker om te bestuur. 

Verder dink ek Brommer som dit goed op

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 21:01:48 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1142
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

My Vrystaat boer-familie vertel dat die Nuwe Fortuers net so hard en ongemaklik ry as die vorige modelle en bakkies.  Ek stry nie want hulle ry al jare HiLux bakkies.    Deesdae ry hulle Isuzu voertuie vir meer gemak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 08:46:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Vrystaat boer-familie vertel dat die Nuwe Fortuers net so hard en ongemaklik ry as die vorige modelle en bakkies.  Ek stry nie want hulle ry al jare HiLux bakkies.    Deesdae ry hulle Isuzu voertuie vir meer gemak.

Want dit is nou droog daar.

Hilux ry sagter as die grond nat is.......LOL

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 10:01:16 am
Anonymous

My Vrystaat boer-familie vertel dat die Nuwe Fortuers net so hard en ongemaklik ry as die vorige modelle en bakkies.  Ek stry nie want hulle ry al jare HiLux bakkies.    Deesdae ry hulle Isuzu voertuie vir meer gemak.

Want die Isuzu is so stadig jy kan nie stamp nie ;-)

Nee ek het die verskil gevoel tussen nuwe Hilux en die ouer Hilux en daars defnitief verbetering, en my BT50 het nie juis verskil gemaak vs die Fortuner nie. Dis vir my maar ewe. 

Miskien hang dit af van mens se lyf. As jy bietjie anders gebou is as die ander, skud sekere dele seker maar meer en by ander mense is die dele nog redelik vas en voel jy dit nie? ..........................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 18:45:29 pm
heeltyd speeltyd
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Dec 2017

Hi. Jammer vir lang storie, maar wil genoeg detail gee. Ek is n afgetrede Bank amptenaar. Ek besit n 2.4 2018 Hilux 4x4 D/cab. Ek het al n nuwe 2007 3L DVD gery ( PUIK VOERTUIG ) en dit tot my spuit verkoop, maar het R50,000 oor retail gekry vir hom in 2017, maar hy was in in uitstekende toestand. Het hom op n V6 Fortuner( nie genoeg laai plek vir ons kamp goed) ingeruil en na n jaar n nuwe 2018  2.4 gekoop.  Ek is nie een dag spyt nie, en ek en my vrou het al 65,000 km deur Suid Afrika en Namibia  gery/getoer, met uitstekende verbruik vir n 4x4. Nog geen probleme gehad nie behalwe n pap-band in Namibia gekry.  Ons laaste Namibia trip van 8000km het ons 10.6 km/liter ge-average oor hele trip teen 130kmpu ( sy beste werksverrigting)>> nie op computer nie, maar uitgewerk. Ek hou volle log boek.  Beste was 12.2 ... teen 115kmh teen 1850-RPM .. swaar gelaai deur karoo met al ons kamp goed. Ek moet erken dat dit n baie gelyk pad was en geen wind .. geen aircon.  Swaarste 7.85 km/liter teen Hentiesbaai se kus op/ strand langs, in los sand en bande teen n harde 1.5 bar sonder om eenkeer vas te sit.

Ek sleep n 1998 Jurgens Exclusive van 1480 kg en my vrou laai nog n 1000+kg ekstra plus ekstra yskaste en nog baieeee goed. Teen sy standaard 400 Nm sleep hy soos n droom en het ek nog net eenkeer sy power button gebruik. My sleepspoed is 110km per uur in 4de rat teen +- 2600RPM. Ek het n Race Chip in wat n verskil maak.

Jy moet jou krag kurwe ken om maksimaal uit hom te kry.... bo 3500Rpm mors jy net diesel.

Ek hoop dit help.

Ons hak weer Exclusive vlg Dinsdag Buffelsbaai toe. As jy n 2.8 kan bekostig... vir net 50Nm meer en n paar Kw meer en meer luukshede ..koop hom, maar 2.4 staan nie terug nie. 

Groete Marius Botes

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 18:34:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Marius. Ek het na beide gekyk en daars nie regtig n verskil tussen die twee. Jou redenasie het ek begrip mee want n goeie race chip is so R6000 en dit stoot sy newton meter op met ongeveer 50 wat hom dieselfde as die 2.8 maak.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 07:10:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15658
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nog nie n 2.8 gery nie, maar 2.4 is voldoende. Single cab is ook seker heelwat ligter as n DC....so sal reeds beter voel. Miskien sal verskil voel as jy sleep of maksimum van krag gebruik maak {gelaai}?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 07:16:27 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 519
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hi. Jammer vir lang storie, maar wil genoeg detail gee. Ek is n afgetrede Bank amptenaar. Ek besit n 2.4 2018 Hilux 4x4 D/cab. Ek het al n nuwe 2007 3L DVD gery ( PUIK VOERTUIG ) en dit tot my spuit verkoop, maar het R50,000 oor retail gekry vir hom in 2017, maar hy was in in uitstekende toestand. Het hom op n V6 Fortuner( nie genoeg laai plek vir ons kamp goed) ingeruil en na n jaar n nuwe 2018  2.4 gekoop.  Ek is nie een dag spyt nie, en ek en my vrou het al 65,000 km deur Suid Afrika en Namibia  gery/getoer, met uitstekende verbruik vir n 4x4. Nog geen probleme gehad nie behalwe n pap-band in Namibia gekry.  Ons laaste Namibia trip van 8000km het ons 10.6 km/liter ge-average oor hele trip teen 130kmpu ( sy beste werksverrigting)>> nie op computer nie, maar uitgewerk. Ek hou volle log boek.  Beste was 12.2 ... teen 115kmh teen 1850-RPM .. swaar gelaai deur karoo met al ons kamp goed. Ek moet erken dat dit n baie gelyk pad was en geen wind .. geen aircon.  Swaarste 7.85 km/liter teen Hentiesbaai se kus op/ strand langs, in los sand en bande teen n harde 1.5 bar sonder om eenkeer vas te sit.

Ek sleep n 1998 Jurgens Exclusive van 1480 kg en my vrou laai nog n 1000+kg ekstra plus ekstra yskaste en nog baieeee goed. Teen sy standaard 400 Nm sleep hy soos n droom en het ek nog net eenkeer sy power button gebruik. My sleepspoed is 110km per uur in 4de rat teen +- 2600RPM. Ek het n Race Chip in wat n verskil maak.

Jy moet jou krag kurwe ken om maksimaal uit hom te kry.... bo 3500Rpm mors jy net diesel.

Ek hoop dit help.

Ons hak weer Exclusive vlg Dinsdag Buffelsbaai toe. As jy n 2.8 kan bekostig... vir net 50Nm meer en n paar Kw meer en meer luukshede ..koop hom, maar 2.4 staan nie terug nie. 

Groete Marius Botes

Speeltyd, net n vragie.

Ek het die 2.8 d/c 4x4 en sleep n Rapier, maar in 5de rat want 4de voel vir my of die revs biki hoog loop.

Teen sleepspoed, so tussen 110 en 120 loop die revs so net oor 2000 revs en daar is nog genoeg krag om verby te gaan.

Waarom sleep jy in 4de?

 

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 16:50:56 pm
Anonymous

Ek het nog nie n 2.8 gery nie, maar 2.4 is voldoende. Single cab is ook seker heelwat ligter as n DC....so sal reeds beter voel. Miskien sal verskil voel as jy sleep of maksimum van krag gebruik maak {gelaai}?

Ek dink die 2.4 en 2.8 se torque kurwes verskil heelwat... Ratverhoudings dalk ook... Dis nie net 50nm nie. Daar draai baie meer daarom..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 16:59:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15658
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sal nie weet hoe verskil voel nie....ek het nog nooit n 2.8 gery nie, maar is tevrede met 2.4

Dieselfde met Ranger....ek kan nie vergelyk met 3.2 nie....nog nooit gery nie, maar is tevrede met 2.2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 07:02:41 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

In standaard vorm behoort daar 'n redelike groot verskil te wees.

Indien die 2.4 "gechip" word sal daar dalk nie so groot verskil wees nie, MAAR.........(risikos soos ratkas, ewenaar en enjin lewe)

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 09:07:53 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

In standaard vorm behoort daar 'n redelike groot verskil te wees.

Indien die 2.4 "gechip" word sal daar dalk nie so groot verskil wees nie, MAAR.........(risikos soos ratkas, ewenaar en enjin lewe)

ek sal nie verbaas wees as die ratkas en ewenaar dieselfde is. hengse koste besparing vir Toyota indien wel. Sal graag wil hoor wat die Toyota se

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za