English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 951
topics: 10 816
replies: 124 757
views: 38 850 948
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hijacking stats

replies: 15
views: 231
12 Sep 2019 @ 12:08:08 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

See the new stats released this morning show that Toyota is the most hijacked vehicle (5253 in the last year) followed by VW (2877), Nissan (1303) and then Ford (1090). But if you want to hijack-proof yourself buy a Chrysler with only 3 being hijacked or a Volvo with only 5! And for our Land Rover owners you also seem to be relatively safe with only 85 hijackings! Not sure if as a Ranger owner I want to see myself in the top 4, but I guess I should feel a little better than our Toy friends :(

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 13:15:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is hierdie getalle net hijacks of sluit dit gewone kar diefstal in?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 13:25:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis net die hijacks. Die diefstal is 'n ander getal.

Bly steeds kommer wekkend.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:00:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.....maar dan is Toyota se sales eintlik nie so hoog per maand nie. Dis dan die vervanging van gesteelde voertuie wat daai getalle so hoog hou. Trek bietjie daai gemiddeld per maand wat gesteel/ge-hijack word af van totale verkoops syfer, dan kry mens n heeltemaal ander prentjie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 15:04:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

.....maar dan is Toyota se sales eintlik nie so hoog per maand nie. Dis dan die vervanging van gesteelde voertuie wat daai getalle so hoog hou. Trek bietjie daai gemiddeld per maand wat gesteel/ge-hijack word af van totale verkoops syfer, dan kry mens n heeltemaal ander prentjie

Ha ha ha ......................................... hou dit stil Geert.  Dan voel die arme Toya manne hulle is steeds tops en ons lag in die mou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 15:22:18 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek wil op niemand ae tone trap nie, maar ek sien hierdie draad word alweer n Ford Toyota ding.

Mense ona mis die punt hier. Dit gaan nie oor verkoopsyfers nie. Dit gaan oor n GEWELDSMISDAAD. 

Mense se lewens is radikaal verander.....permanent! Hulle is lewenslank geskaad. Van hulle het hul lewenes verloor....deur n Hijacking.

Het jy al in n geweer se loop vas gekyk? Se nou dit was jou vrou, jou dogter, jou seun, jou kleinkind?

Tot Chev Aveo's word ge-hijack of gesteel.

So asseblief, die punt hier is jy kan NIKS uit die statistiek lees behalwe dat ons regering te pateties is om iets omtrent die saak te doen

1 Hijacking is 10 te veel

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 15:33:26 pm
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Die hijackers voel seker te jammer vir die mense in n Chrysler... 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 17:29:27 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dit is en sal nooit aanvaarbaar wees wat aangaan in die land nie. Statistieke was hoe geweldadige misdaad verdubbel het in sekere areas aan die oosrand b.v.   

Ons word oud, party van ons vrot van die kanker of ander skete, maar......... as ons nie n grappie of twee tussen in kan gooi nie weet ek nie wat van ons sal word nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 22:03:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy nie n Toyota kan bekostig nie, steel hom.

Ek wil op niemand ae tone trap nie, maar ek sien hierdie draad word alweer n Ford Toyota ding.

Mense ona mis die punt hier. Dit gaan nie oor verkoopsyfers nie. Dit gaan oor n GEWELDSMISDAAD. 

Mense se lewens is radikaal verander.....permanent! Hulle is lewenslank geskaad. Van hulle het hul lewenes verloor....deur n Hijacking.

Het jy al in n geweer se loop vas gekyk? Se nou dit was jou vrou, jou dogter, jou seun, jou kleinkind?

Tot Chev Aveo's word ge-hijack of gesteel.

So asseblief, die punt hier is jy kan NIKS uit die statistiek lees behalwe dat ons regering te pateties is om iets omtrent die saak te doen

1 Hijacking is 10 te veel

Hannes.

Ek weet waarvan jy praat.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 05:33:49 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

See the new stats released this morning show that Toyota is the most hijacked vehicle (5253 in the last year) followed by VW (2877), Nissan (1303) and then Ford (1090). But if you want to hijack-proof yourself buy a Chrysler with only 3 being hijacked or a Volvo with only 5! And for our Land Rover owners you also seem to be relatively safe with only 85 hijackings! Not sure if as a Ranger owner I want to see myself in the top 4, but I guess I should feel a little better than our Toy friends :(

Ek het nie die totale stats gesien nie. Maar met die stats hier aan gedui is dit 10616 voertuie 

Teen n gemiddelde prys van R 200 000 per voertuig wat vervang word kry die regering 15% VAT

Dis R 318 miljoen rand!

Voertuig diefstalle was 48 324. Teen R200 000 per voertuig 15% VAT is....

R 1 449 720 000

Dis die stats wat die regering weerhou

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 06:04:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die geldelike sy gaan nie die trauma gedeelte van hijacking oplos nie. Dit moet aandag kry om trauma te stop en nie geld te spaar nie.

Aan die ander kant...as hulle nie die fondse via hierdie kanaal kry nie, gaan hulle dit elders verhaal.....miskien deur BTW op te stoot na 16% of persoonlike belastings nog stywer te maak? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:11:03 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Die geldelike sy gaan nie die trauma gedeelte van hijacking oplos nie. Dit moet aandag kry om trauma te stop en nie geld te spaar nie.

Aan die ander kant...as hulle nie die fondse via hierdie kanaal kry nie, gaan hulle dit elders verhaal.....miskien deur BTW op te stoot na 16% of persoonlike belastings nog stywer te maak? 

Dis die probleem. Hijacking en diefstalle is n GROOT bron van inkomste vir die regering.

Tel nou huisinbrake en al die ander diefstalle by, sit 15% VAT by en kyk hoeveel Miljarde rande maak die regering.

Wie het gese...crime doesn't pay??

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:15:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek deel jou sentiment Hannes.  Dit is en bly onaanvaarbaar dat so veel Hijacks steeds plaasvind.

Maar dan my ondervinding van ons gemeenskap is dat so bietjie humor hier en daar gebruik word om die bad in ons land te verwerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:15:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees in Beeld dat plaasmoorde aansienlik gedaal het afgelope jaar. Ek weet nie of dit in n positiewe lig gesien kan word nie aangesien daar al so baie boere reeds uitgemoor is en hoeveel boere is nie van hul grond ontein nie.....natuurlik gaan getalle daal. Dis soos renosters stropery waar hulle brag oor getalle wat daal.....dit daal ondat daar amper nie meer renosters is om dood te maak nie. Inbraak syfers en diefstal syfers sal ons nooit weet nie....baie mense meld dit nie aan nie, want polisie doen tog niks nie. Of soos ek met onlangs gesteelde band storie.....polisie stel nie eers belang om saak oop te maak nie....maak dit so onaangenaam moontlik dat jy dit los op die einde. 

Land se wette maak dit op einde net n wen situasie vir baie skurke. Hy slaap miskien op straat en is werkloos en sonder huis. Pleeg n misdaad....as hulle hom nie vang nie, wen hy.....as hulle hom vang slaap hy vanaand in n warm bed en eet miskien nog van n menu af ook.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 17:29:23 pm

Net een plaasmoord is n statistiek wat te veel is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:33:20 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Die grappie wat ons hier sien oor die getalle van hijackings en dat Toyota jou grootste risiko voertuig is, is maar 'n dom artikel wat geskryf is. Die persoon kyk nie eers na hoeveel voertuie van daai vervaardiger op die pad is nie..

AS jy kyk na die volumes wat VW en Toyota verkoop, is daai % van hijackings en diefstalle maar bitter, bitter klein..... Daar is dalk 1000,000 Toyotas op die pad en net 5000 gesteel, maar daar is dalk net 300,000 Fords op die pad en 1000 word gesteel. Dus is die risiko in % in die Fords hoër as die Toyotas......

Mark % is Toyota en VW BAIE BAIE BAIE BAIE groter as Ford. Ford is net met die Ranger so in die Top10 van verkope en ook maar net laaste paar jaar..  As jy nou passasiers voertuie ens bysit is dit maar druppel in die emmer.

As jy dit in die vergelyking inbring, is Toyota nie so sleg af nie................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required