English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 628
Total Replies: 254 101
Total Views: 83 290 354
topics: 11 629
replies: 139 966
views: 39 364 002
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hierdie Forum is Tops!

replies: 22
views: 3715
30 Aug 2015 @ 17:00:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek lees baie News24 op my fountjie. Op Facebook die Hilux Forum.....onthou, ek ry net n Hilux ek besit nie een nie.

Wat my die meeste kwel. Op News24 lees ek die kommentare. Jy kan nie gloe hoe vloek die mense mekaar nie. Rassistiese aanmerkings. Of die berig nou gaan oor Rugby, Politiek..bus ongeluk of wat ook al.

Mense, ons het die beste forum ooit!!!

As daar n Nobel prys was vir Forums, moet Willie en sy span dit kry.!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:09:03 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Hannes, Ek moet met jou saamstem. Baie ander forums gaan dit oor ego. Myne is groter as joune en keeping up with the Jones's. Hierdie is baie meer n groep van mense oor die bree spektrum waar jou titel nie saak maak nie. Dit gaan eenvoudig oor die gesamentlike voorliefde van lampering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:10:31 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ekskuus: lampering = kampering!

Stem vir die nobel prys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:18:23 pm
Anonymous

Baie waar Hannes, daar is op ander platforms baie mense met kleinmannetjie syndroom.

Mense wat waai en terug kom word verwelkom, dis mos grootmens maniersmile

Hier word advies gegee, nie instruksies nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:24:19 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1597
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Willie en sy span vir president parlement/forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 17:45:17 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Tot Grumpy is gelukkig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 18:15:26 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Tot Grumpy is gelukkig

Of minder grumpylaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 19:16:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17544
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Stem....lekker forum hierdie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 20:02:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Mooi man gooi mielieslaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 20:11:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5821
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek is ook al lank hier en van die begin af ook op die Afrikaanse Forum wat vir ky netso lekker is, net jammer die wat oorgeloop het hiernatoe wil skierlik nie daar ook gesels nie.  Elkeen het 'n plek en gesels lekker.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 20:16:01 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Geniet hierdie forum ook baie. Lekker onderwerpe en raad wat gedeel word.

Van die ander forums gaan dit oor wie se kar is groter of beter. "Brand bashing" is nie my idee van n forum waar ek my tyd wil spandeer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 21:17:03 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Geniet hierdie forum ook baie. Lekker onderwerpe en raad wat gedeel word.

Van die ander forums gaan dit oor wie se kar is groter of beter. "Brand bashing" is nie my idee van n forum waar ek my tyd wil spandeer nie.

Maar my kar is sterkertongue-out

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 21:28:05 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Maar my kar is sterkertongue-out

 

Die probleem is ... ek weet jou kar is sterker tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2015 @ 22:24:20 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Jou kar se towbar is nie sterker as my kar sin nie.

Sorry Pieter, ek moes net ook. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 07:36:11 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4789
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek stem saam julle ek is ook doenig op n ander blad maar hier kook dit en almal is wie hulle is en dan leer n ou ook nog so tussen deur hou aan die forum is tops
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 08:03:25 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek geniet ook die Forum baie.  Dankie almal!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 08:56:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9925
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Het tot n skok die naweek verneem wat op Facebook aangaan, Saterdag aand wys n maat my by sy verjaardag en waarsku my hoe jou profiel gehek kan word en jy die wereld in gestuur word met allerhande fulgere kaal gedagtes.
Darm is Admin op hul pos en glo ek dat nie hier sal gebeur nie.
Top forum, ek haal my hoed af vir julle en die lede.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 09:02:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
My vrou s alreeds ek praat te veel.

Het julle al ook die ondervinding gehad??
Caravaners is anders. Hulle steel nie en help graag oral.

Ek het toe ek nog jonk en mooi was baie gaan visvang in st.lucia,,,, daai tyd kon jy maar n vis stok buite los maar nie vandag nie. Hoor hulle steel jou wn se wiele af as jy slaap.. hahaha
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:02:41 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Jou kar se towbar is nie sterker as my kar sin nie.

Sorry Pieter, ek moes net ook. He He

Gaan kyk wat sê ek op Froggy se geboorte. Die ook OK jou skelm Blou Bull

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:23:55 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1037
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Stem hierdie is n puik forum geniet dit baie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2015 @ 10:32:15 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Just a LITTLE

from all of us at CaravanParks.com

And Hannes, I also get the News 24 news letter and I'm astounded at the remarks most of the people post - many a time I 've wanted to reply to these posts and tell them just what I think of their IQ and mentality!

Again - THANKS guys.

 

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za