Reg manne, ek is besig met die laaste takies om die karavaan te pak vir Paasnaweek! Elke jaar gaan ons na Elandsbaai toe. Daar is net vyf staanplekke op die hotel se perseel, hulle kyk af oor die munisipale kampterrein. En dit neem nie lank nie of die see-manne bring vir ons goud uit die see. Daar is 24-uur wagte en vir R290 per nag is dit n bargain. Die strand is so lank jy kan tot net duskant Walvisbaai stap.
Does the hotel bar still have the black and white checkered floor and the Jagemeister wall of honour?
Dit lyk heel chapperig.
Geniet dit
Baie gesellige plek met 'n regte ongerepte gevoel. Ek glo die munisipale kamp sal aanvaarbaar wees wanneer daar baie mense kamp, maar as jy so te sê die enigste kampeerder is, voel dit nie baie veilig nie. Ons het ook al by die hotel gekampeer en dit was heel aangenaam.
Danie, julle moet veilig ry en geniet dit.
Yes Harv, still there.
Old school! Preserving traditions are paramount in today's world of change for change's sake.👍
I'm going to add this to my list for our trip back up the west coast in July this year.
Met die baie reën hier en in Natal, dink ek die see is nou 110% vol.
Die potholes hier is 100% vol.
Sal graag wil kreef kom eet.. Geniet.
Reg manne, ek is besig met die laaste takies om die karavaan te pak vir Paasnaweek! Elke jaar gaan ons na Elandsbaai toe. Daar is net vyf staanplekke op die hotel se perseel, hulle kyk af oor die munisipale kampterrein. En dit neem nie lank nie of die see-manne bring vir ons goud uit die see. Daar is 24-uur wagte en vir R290 per nag is dit n bargain. Die strand is so lank jy kan tot net duskant Walvisbaai stap.
Danie, spoke to someone today and they tell me I won't get my van in there it's too big - can you advise will you be able to get an Exclusive onto those sites. Mine is about the same size just a bit wider (2.5m)