English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 183
Total Views: 83 292 749
topics: 11 632
replies: 140 002
views: 39 365 100
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Het hulp nodig

replies: 44
views: 10097
15 Jun 2016 @ 08:22:18 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Ek sit so en google oorde in Natal, ek beplan in my kop dalk 'n see vakansie vir my seuntjie vir volgende jaar april vakansie.  En ek weet nie wat om te doen nie.  Ek het gekyk na TO strand, Natalia en Dolphin Resort, and I still don't have a clue.  Het julle mense enige raad? watter een het die lekkerste swem strand, vermaak vir kinders, maar sonder dat die ouers tot 12 uur die nag wakker gehou word met musiek iewers in 'n saal of iets. Lekker vakansie gees, mooi staanplekke, ag en jy weet mos maar al die dinge wat mens sal persuade van die een na die ander een.  Dalk is daar nog ander oorde, dis so moeilik as jy nog nooit by een van hulle was nie, en nie rerig weet wat jy gaan kry wanneer jy daar kom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 08:42:38 am
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 9 years
Morning , for us the resort at Kelso is great we go every winter , HAPPY WANDERERS.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 08:55:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek is n Natalia fan, maar as jy soontoe wil gaan beter jy noual bespreek ve April want april en desember vakansies is hulle redelik vol (en duur)

Natalia is een van die veiligste oorde. Die enigste nadeel is jy is duskant die spoor en dis n entjie se stap strand toe. (Vir n ou oom soos ek, alhoewel ek doen dit maar)
Daar is egter n warmwater swembad wat baie aangenaam is. Die kamp is biki verder van die "jol" gedeelte en dit behoort nie te pla nie.
Ook n winkel en eetplekkie op die terrein.

Hoe oud is jou kids, is jy seisoen gebonde.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 08:59:11 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3578
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Beslis TO Strand. Studente hou gedurende vakansie kinders besig met allerhande bedrywighede wat hulle Kinderklub noem. Strand is baie mooi en daar is altyd baie kinders- dis eintlik al wat nodig is. Oord se standaard is baie hoog. Ek meen dis baie veilig vir kinders en Bestuur maak seker dat orde gehandhaaf word. Ek weet egter nie of julle 'n kans het om in te kom nie- kampeerders bespreek gewoonlik vir die volgende jaar voor hulle vertrek. Selfde met Natalia- dis 'n ATKV oord en lank vooruit vol bespreek. ATKV oorde se standaard is altyd puik.
Dis jammer dat 'n mens jou lewe so lank vooruit moet beplan.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:06:21 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

wat van McNicol? dit lyk ook lekker.  Dis juis dat ek nou wil bespreek, maar moet nou op een besluit en ek het nou net so bietjie info nodig. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:11:50 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Dis nie lekker dat al die mense wat die jaar kamp, reeds kan bespreek vir volgende jaar nie, want ons mensies wat nou nog nie daar was nie, kry nie 'n geleentheid nie.  Is dit nie regverdig genoeg dat die besprekings op 'n spesifieke dag oop maak, en almal bel in en bespreek nie.  Dis baie onregverdig volgens my, maar nou ja, wies ek nou ne?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:27:28 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Villa Spa?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:35:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Catherine

Dit is presies wat ATKV doen, 1 November maak hulle besprekins oop vir die volgende Desember vakansie vir lede, dan moet jy jou deposito betaal voor 1 Desember.  As jy nie betaal nie gaan jou staanplek weer in die bondel vir nie lede om te bespreek.  Jy kan ook nie vir meer as een staanplek bespreek nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 10:32:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Almal goeie oorde...maar kinder Vermaak aanbied...Natalia?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 10:43:16 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek kan my bek ook rek oor villa spa, langsaan natalia. Een van die top oorde aan suidkus (volgens my) ook baie duur. Probeer gerus.
As ek jy is sluit ek a.s.a.p by ATKV aan, dan kry jy nog 20%afslag ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 11:48:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Kitty
Het nou Natalia gekontak. Wou ook hoor.
Bespreekings ve volgende jaar april.
Lede 1 Augustus
Nie lede 1 September.
Kostes ongeveer R450 per staanplek, dis soos dit nou is, mag dalk opgaan. Lede R380.
Girl se jy moet 07h00 op die foon wees. Glo my jy gaan wag.
Soos gese sluit aan a.s.a.p. Sal ook ve jou die staan plek no.s forward,,, moet dit net gaan soek.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 12:00:06 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2248
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Vir kinders sal ek Natalia toe gaan. Studente hou die kinders besig gedurende vakansies. Daar is gewoonlik ook Afrikaanse vermaaklikheid - sangers - wat  in die saal optree gedurende vakansies met gratis toegang.

As vermaak vir kinders nie saak maak nie is Karridene die goedkoopste en is 'n baie netjiese plek.  

Villa Spa pragtig maar duur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 12:54:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Het n staanplek pic opgelaai van Natalia en Villa spa.
Op die pic van Natalia het ek gemerk watter is die beteres op die boonste vlak. Wind is biki erger daar maar jyt darem n view. Vrouens like die "view".
Wat nou van die caravan, het julle al gekry.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 15:22:41 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Wel oom Koos, agv van 'n sekere bank se onbevoegheid, moes ek ons verband op die huis kanselleer, en ons hele huis lening oor skuif na 'n ander instansie, wat hopelik die verband vir ons so vinnig as moontlik kan doen, anders het ons die naweek al ooste toe gery om 'n wa te gaan haak, maar nou ja, seker is die regte een nog nie in die mark nie lol

EK het nou "provisionally" soos die dame dit stel, bespreek by McNicol's (baie goeie reviews en feedback op die site) vir volgende jaar, alhoewel ek gaan ook by To strand en Natalia probeer regkom en sien wat gebeur.

EK is atkv lid, so ek ken van vroeg bel op 3 fone en aanhou tot een beantwoord word.

Darem voel ek nou gerus en weet dat basies enige een van die paar sal deug

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 15:43:25 pm
Anonymous

Wel oom Koos, agv van 'n sekere bank se onbevoegheid, moes ek ons verband op die huis kanselleer, en ons hele huis lening oor skuif na 'n ander instansie, wat hopelik die verband vir ons so vinnig as moontlik kan doen, anders het ons die naweek al ooste toe gery om 'n wa te gaan haak, maar nou ja, seker is die regte een nog nie in die mark nie lol

EK het nou "provisionally" soos die dame dit stel, bespreek by McNicol's (baie goeie reviews en feedback op die site) vir volgende jaar, alhoewel ek gaan ook by To strand en Natalia probeer regkom en sien wat gebeur.

EK is atkv lid, so ek ken van vroeg bel op 3 fone en aanhou tot een beantwoord word.

Darem voel ek nou gerus en weet dat basies enige een van die paar sal deug

Jy sal nie spyt wees oor McNicholls nie, dit is 'n baie netjiese oord as sulks ook 'n aangename ''Village'' soos hulle dit noem.

Dit is ook baie naby aan Scottburgh.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 16:42:07 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3578
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years
Catherine, Dit is maar 'n gebodder om so lank vooruit te beplan ons moes dit ook maar vir jare doen toe die kinders op skool was en totdat my vrou uit die onderwys getree het, maar ek dink nie dis onregverdig om mense wat vroeg bespreek, voorkeur te gee nie. Daar kan tog nie vir sulke mense gesÍ word hulle moet eers wag om te sien of nuwelinge dalk plek wil hÍ nie. Meeste van die kampeerders is ook lede van die onderwysvakbond wat die oord besit en 'n mens kan verstaan dat hulle ongelukkig sal wees as hulle afgeskeep word.
MAAR dit is ook sekerlik nie so dat elke kampeerder wat sÍ 'n April vakansie by 'n oord soos TO Strand deurbring, vir die volgende jaar sal bespreek nie. Dit wil vir my voorkom dat TO Strand wel besprekings 'n jaar vooruit aanvaar en as dit so is, sal jy sekerlik plek kry as jy betyds bespreek.
Enige oord gee seker maar voorkeur aan gereelde klieŽnte. Die bestuurder by Tietiesbaai het aan my genoem dat hulle elke jaar vir Desember sowat vyfmaal soveel versoeke kry vir staanplek as wat daar plekke beskikbaar is. Hoe hanteer 'n mens nou so 'n situasie regverdig? Ek is bly ek moet nie daaroor besluit nie.
Hoop jy raak Írens geholpe.

Ek dink nou net daaraan: Naby TO Strand is daar 'n privaarpark- Leasure View wat elke keer wat ons in April daar was, nooit vol was nie. Ek weet nie of dit nog so is nie. Die plekm is heel netjies en tariewe is volgens hulle webbladsy redelik maar ongelukkig nie by die strand nie- seker so 'n kilometer vanaf die strand.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 17:55:45 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Defnotief Natalia. Jy kan nie verkeerd gaan nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 18:35:20 pm
Anonymous

Villa Spa?

BAIE NICE! 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 19:15:36 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

wat van McNicol? dit lyk ook lekker.  Dis juis dat ek nou wil bespreek, maar moet nou op een besluit en ek het nou net so bietjie info nodig. 

Ek ken nie die Natalse oorde nie, so kan nie raad gee nie, maar MacNicols is op ons wishlist.  Het baie goeie dinge van hulle gelees en gehoor.  Maar so gaan jy dit ook van ander kampe hoor.smile  Good luck, hoop jy kom by die regte een uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 19:37:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek ken Natalia, Villaspa basies langs hom en Bazley Beach op die Suid kus en dan Dolphin Holday Resort en Saltrock Caravanpark.

Al die oorde verskaf vermaak en kinder programme gedurende seisoen tye. Maar as mens moet kies tussen die swem strande dan bly my keuse by die Noord kus.

En as ek dit moet verfyn  is dit Dolphin Holiday Resort. Redes

  1. Kinders hier hou hulself besig.
  2. As jy daar stop is dit werklik eers nodig om jou voertuig te start die dag as jy daar vertrek, want alles is binne stap afstand.
  3. Lieflike strand met permanente lifeguards.
  4. As jy kan kies staanplek 47 of 49. Dis op n teras en as jy eerste daar is maak jou karavaan staan teen bosse agter jou.  So het jy lieflike kampeer spasie voor jou op die teras en die wa is vroeg middag al in die koelte.
  5. Die staanplekke is ook naby genoeg aan swembad om ogie op kids te hou maar vêr genoeg dat die lawaai nie pla nie

Ons het 9 jaar elke April daar gekamp, elke jaar ander oorde gaan besoek om verandering te maak maar elke jaar terug gekeer Dolphin toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 20:18:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon

Die pad oorgaan is amper soos om die spoor by ander oor te gaan ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 20:32:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dolphin is heerlik en baie goed versorgde park en soos Leon beskryf...maar is net die strand wat afgelope jaar baie rotserig is....nog nooit heeltemaal herstel na daai groot golwe paar jaar terug nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2016 @ 14:09:23 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Ons gaan Oktober vir twee weke Dolphin Inn toe. Het toevallig die naweek Natal toe gevlieg vir dogter se verjaardag en het toe lekker staanplek gaan uitsoek. Hou van die uitleg van die oord en baie bome hou stadsgeraas weg. Dit sal ons eerste keer daar wees maar ons gaan geniet. Veral om tyd saam met jongste te spandeer war in Balito bly.

Vriende van ons mal oor TO strand.........
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2016 @ 22:15:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het nie n probleem met spoor oorsteek of die pad nie. Wat balito lekker maak is die park se ligging, puik sekuriteit, geen wind, friendly grocer oorkant pad, drank winkel, klere winkeljie vir nood, sport winkel, O'Hagans ent se stap op boardwalk af. SPAR stap afstand, wimpy, SPUR.

Dus sorg Balito vir die kinders en Ma en Pa se genot.

Oorde op suidkus is goed, maar my siening is Dolphin beter.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 06:46:46 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Dankie Leon, sal defitnitef ook gaan koekloer.  Ja manlief hou van rondkarjakker buite die oord, en natuurlik enige eetplekke sal sy goedkeur kry.

Sal maar by 4 of 5 probeer inkom, en dan besluit watter een lyk die beste!!!

Dankie vir almal terugvoer, so bou ek 'n arsenaal op van inligting!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 06:54:02 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Catherine, Dit is maar 'n gebodder om so lank vooruit te beplan ons moes dit ook maar vir jare doen toe die kinders op skool was en totdat my vrou uit die onderwys getree het, maar ek dink nie dis onregverdig om mense wat vroeg bespreek, voorkeur te gee nie. Daar kan tog nie vir sulke mense gesÍ word hulle moet eers wag om te sien of nuwelinge dalk plek wil hÍ nie. Meeste van die kampeerders is ook lede van die onderwysvakbond wat die oord besit en 'n mens kan verstaan dat hulle ongelukkig sal wees as hulle afgeskeep word.
MAAR dit is ook sekerlik nie so dat elke kampeerder wat sÍ 'n April vakansie by 'n oord soos TO Strand deurbring, vir die volgende jaar sal bespreek nie. Dit wil vir my voorkom dat TO Strand wel besprekings 'n jaar vooruit aanvaar en as dit so is, sal jy sekerlik plek kry as jy betyds bespreek.
Enige oord gee seker maar voorkeur aan gereelde klieŽnte. Die bestuurder by Tietiesbaai het aan my genoem dat hulle elke jaar vir Desember sowat vyfmaal soveel versoeke kry vir staanplek as wat daar plekke beskikbaar is. Hoe hanteer 'n mens nou so 'n situasie regverdig? Ek is bly ek moet nie daaroor besluit nie.
Hoop jy raak Írens geholpe.

Ek dink nou net daaraan: Naby TO Strand is daar 'n privaarpark- Leasure View wat elke keer wat ons in April daar was, nooit vol was nie. Ek weet nie of dit nog so is nie. Die plekm is heel netjies en tariewe is volgens hulle webbladsy redelik maar ongelukkig nie by die strand nie- seker so 'n kilometer vanaf die strand.

EK hoor jou outdoorman, en ek verstaan dit.  Ek gaan my booking vormpie insit vir TO die 1ste Julie, wanneer al die mense van laas jaar se staanplekkies klaar geboek is, sit hulle jou in naaste aan jou aanvanklike navraag, so dis maar net, mens kan nou nie daai "lekker" staanplekke kry nie, maar mens weet nooit wanneer die ou van laasjaar dalk nie die jaar weer gaan nie, so ek gaan kans vat en book, sodat ek 'n paar het, en dan kan mens mos maar kies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 07:04:52 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

wow Dolphin lyk awsome!!! het sommer 'n booking vormpie deur gestuur.

Dis 'n shlep om so ver vooruit te book, maar nou ja, no pain no gain ne?

Terwyl die kids klein is is dit ons voorland.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 07:37:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het elke jaar, nadat ons vir ander oorde gaan soek het maar weern bespreking vorm ingevul vir die volgende jaar. Dolphin se beleid was, as jy vertrek het sonder om in te vul vir die volgende jaar verloor jy jou staanplek.

Dis maar hoekom ons op n dag wat die weer sleg was na ander oorde gaan kyk het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 11:59:05 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Dankie vir die raad Leon. Ek sal dit sommer in Oktober doen as ons daar ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 14:48:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir die raad Leon. Ek sal dit sommer in Oktober doen as ons daar ry.

Oorkant die pad is n restaurant...Mozambik. Jy moet hulle probeer.....heerlik...maar jy moet vroegtydig bespreek want hulle is omtrent elke aand vol. Ons gaan gewoonlik die laaste aand voor ons ry...dan is wa reeds basies gepak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 17:59:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Klink lekker......hoop hulle het Mosambiekse hoender.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2016 @ 18:05:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daai hoender is so lekker...ek eet n hele een op my eie op
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 17:47:06 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
My oudste , middelste groot geword vakansies by Natalia so baie om te doen studente hou hulle besig my jongste volgende jaar in matriek elke jaar vir jaar moet ons soentoe gaan , ons is oor twee weke daar maar die jaar bly ons in n woonstel volgende jaar sal ons kamp gaan Natalia toe jy sal nie spyd wees nie en kinders gaan se pa boek somer nou vir volgende en die jaar daar op
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2016 @ 18:41:33 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Shawn, dit is lekker as mens 'n kamp het wat kinders so geniet.  Hulle weet vooraf presies wat hulle daar kan en gaan doen.  Hul maak ook dikwels vriende met ander jongmense wat gereeld daar kamp en kan nie wag om al hul kampmaats weer te sien nie.   As dit is hoe jou kinders oor Natalia voel, dan moet dit die ideale plek wees vir jongmense.  My kinders het so gevoel oor Willows in die Baai.  Het van kleinsaf tot hul skool verlaat het daar gekamp.   Hulle is nou nog vriende met van die kinders wat daar saam met hulle groot geword het en almal is al getroud met kinders van hul eie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 08:26:03 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Nou toe, plek bespreek by Dolphin, S47...yay!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 08:33:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wat nou van die wÍn.
Het jy gekry.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 10:16:56 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Nee nog nie, moet ons huislening skuif na 'n ander instansie, ons het 2de verband gevat sodat ons kontant kan koop, en so bietjie bou by die huis, maar die bank is soooo useless, ons moet hom nou skuif, en hopelik oor so maand behoort die geld uit te betaal, dan kan ons koop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 10:29:57 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Gaan na die bank wat advert.

"How can we help"
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:06:24 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

ons maar besig om te skuif SA homeloans toe, hopelik sal dit beter gaan. Ek is al moeg gewag....verlang soooooo die wildtuin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:47:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
SA homeloans werk met FNB
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:51:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

SA homeloans werk met FNB

Wanner het hulle geskuif Oom Koos. Was altyd onder die indruk hulle is deel van Standard bank.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 13:56:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kitty hoop julle kom nou gou reg. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 14:10:44 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Weet nie maar het hulle gekontak verlede maand en die nodige by fnb. gekry.
Vermoedelik werk hulle deur verskillende banke.. so jy mag dalk reg wees.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 15:44:35 pm
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 9 years

undecided

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2016 @ 15:49:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years


Hi Norman,
Wat se jy. Werk jy dalk ve die bank... dan kan jy uithelp..hehehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za