English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 441
Total Replies: 251 899
Total Views: 83 202 279
topics: 11 522
replies: 138 695
views: 39 319 806
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Het Hom

replies: 42
views: 8327
01 Aug 2015 @ 09:04:55 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Hier is my nuwe Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto DC 4X4. Het hom Donderdag gekry en sover baie gelukkig. Gaan Donderdag die lang pad vat dat hy bietjie km kan op kry.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 09:49:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geluk Piet. Dit lyk pragtig. Hoop jy kry goeie diens uit hom uit👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 10:07:44 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Baie geluk Piet geniet hom pragtige bakkie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 10:11:59 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2230
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geluk met nuwe speeding.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 11:14:58 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Baie netjies! Geluk en wens julle baie veilige en gelukkige myle toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 11:28:51 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geluk Piet iets om trots op te wees lekker sleep

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 11:41:10 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Piet geluk met daai trok hy gaan n hond uit n bos sleep
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 12:10:01 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Baie mooi en baie geluk.     Mag jul baie Veilig, baie Vreedsaam, baie Vergenoeg, baie Voorspoedig, Vele Vakansies en baie Vêr daarmee reis! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 13:04:41 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie dankie aan almal vir julle mooi wense vir ons, waardeer dit baie.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 13:44:46 pm
Anonymous

Baie mooi, Piet, geniet die trok en veilig sleep.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 13:55:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie geluk en geniet hom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 14:08:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Nie baie inpress met myne nie van Toyota na Rangerlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 14:41:40 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Geluk Piet. Ek sien ons het dieselfde smaak. Ek het my nuwe Supercab drie weke gelede gekoop. Wat het jy met die Wiltrack Rollbar gedoen? Ek hoop hy is in jou motorhuis, want ek verstaan hy kos 'n hele paar Bokke...
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 15:02:27 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

73km op die klok en die brandstoftenk is onder half !  A-nee-a man, het die Ford-handelaar hom nie vir jou volgemaak nie, of lek die brandstof iewers !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 15:30:24 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Geluk Piet. Ek sien ons het dieselfde smaak. Ek het my nuwe Supercab drie weke gelede gekoop. Wat het jy met die Wiltrack Rollbar gedoen? Ek hoop hy is in jou motorhuis, want ek verstaan hy kos 'n hele paar Bokke...

Dankie Schalk. Ja ek die rollbar huis toe gevat. Dit is baie duur en miskien verkoop ek dit eendag as iemand een soek.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 18:13:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

73km op die klok en die brandstoftenk is onder half !  A-nee-a man, het die Ford-handelaar hom nie vir jou volgemaak nie, of lek die brandstof iewers !


Miskien is dit die olie gauge!😁
Ek spot net Piet...dis n pragtige kar en glo hy sal jou jare se plesier gee!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 18:20:55 pm
Anonymous


Dankie Schalk. Ja ek die rollbar huis toe gevat. Dit is baie duur en miskien verkoop ek dit eendag as iemand een soek.
ek wou ook een van daai wildtrack roll bars gehad het, ford wou nie dit apart verkoop nie, toe kry ek ouens wat hulle vir R15k verkoop.. maar nou het my planne verander... ekt hom gaan oas op bt50, lyk nogal goed, maar ja, gaannou eers mis

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 19:17:19 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Baie geluk, geniet hom.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 21:00:33 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

73km op die klok en die brandstoftenk is onder half !  A-nee-a man, het die Ford-handelaar hom nie vir jou volgemaak nie, of lek die brandstof iewers !


Ja die handelaar het hom net so half vol gemaak. Maar swak van hulle. Ek het hulle seker te hard gedruk met die afslag maar alles in is ek gelukkig.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2015 @ 21:00:55 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

73km op die klok en die brandstoftenk is onder half !  A-nee-a man, het die Ford-handelaar hom nie vir jou volgemaak nie, of lek die brandstof iewers !


Ja die handelaar het hom net so half vol gemaak. Maar swak van hulle. Ek het hulle seker te hard gedruk met die afslag maar alles in is ek gelukkig.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2015 @ 22:20:49 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Baie geluk Piet, mag julle baie duisende veilige en voorspoedige kilometers geniet. gee gas die wiele is mos rond.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 06:14:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek weet jy gaan die Tipper baie geniet. Hulle sleep 'n wa soos 'n droom. Haak daai ratkas in Sport, versnel tot so so 105Km/h skakel die spoedbeheer aan en sit agter oor en geniet.

Laat daai wiele rol moet net nie te rustig raak en aan die slaap raak nie.

Baie geluk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 08:59:53 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Geluk Piet, mooi kilo's vir jou. die Ford lyk smart, en daar is niks wat so lekker ruik as 'n nuwe voertuig nie.......dit ruik lekkerder as 'n vrou. manne verloor kop as hulle nuwe karre ruik. dis asof alles tot stilstand kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 09:09:51 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Ek weet jy gaan die Tipper baie geniet. Hulle sleep 'n wa soos 'n droom. Haak daai ratkas in Sport, versnel tot so so 105Km/h skakel die spoedbeheer aan en sit agter oor en geniet.

Laat daai wiele rol moet net nie te rustig raak en aan die slaap raak nie.

Baie geluk.


Gaan maak nes jy daar se. Gaan die naweek karavaan sleep en kyk wat maak hy.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 09:14:05 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Baie dankie almal vir al die voorspoed wense vir ons, waardeer dit opreg.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 14:03:25 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie geluk

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 18:00:21 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Baie geluk Piet en baie vreugdevolle kilo's word julle toegewens. 

Lennie waar kry jy 'n handelaar wat 'n tenk vol maak?

en Expo ploeg op dun ys met daai opmerking !!! (LOL)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 18:50:08 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Baie geluk.

Geniet hom.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 19:40:45 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years

Geluk Piet, mooi kilo's vir jou. die Ford lyk smart, en daar is niks wat so lekker ruik as 'n nuwe voertuig nie.......dit ruik lekkerder as 'n vrou. manne verloor kop as hulle nuwe karre ruik. dis asof alles tot stilstand kom.



Dit is hoekom ek so elke ses maande vir my vrou die sexieste leerklere koop. Dan ruik sy soos 'n nuwe kar!
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2015 @ 20:28:58 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Geniet hom! My 3.2 XLT het nou net oor die 4000km op en hy raak net beter by die dag....mens kan amper nie wag dat dit weer oggend word sodat ek kan werk toe ry nie :) (Kry vir jou 'n ander agent, Lazarus hier in Centurion het myne met 'n vol tenk afgelewer!) En die goeie nuus is dat joune na 'n klompie maande steeds nuut gaan ruik, moet daai leerklere (ag ek bedoel sitplekke)wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 13:39:30 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Piet,liewer laat as nooit,baie geluk en voorspoedkilos vir julle.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 13:40:56 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1203
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Hier is my nuwe Ford Ranger Wildtrak 3.2 auto DC 4X4. Het hom Donderdag gekry en sover baie gelukkig. Gaan Donderdag die lang pad vat dat hy bietjie km kan op kry.

Ja nee, 'n Ford wat na 73 kilometer nog nie moeilikheid gegee het nie is sekerlik iets om oor te skryf .... daarom dat jy verklaar " sover nog baie gelukkig!!!"

Hahahaha! Nee wat, speel sommer. lekker bakkie, geniet!!

So van brandstof tenks gepraat, my Suzuki Grand Vitara was volgemaak toe ek dit nuut gekoop het by Suzuki Northcliff - daar is beslis handelaars wat dit doen, en ..... ek het 'n goeie afslag gekry!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2015 @ 17:37:29 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years
Het ook my 3.2 Wildtrack met 'n vol tenk petrol gekry wat ek in George in Julie gekoop het (beter inruil prys daar gekry as in Pretoria)

Leon...adviseer asb . het Jy 'n "dropplate" op jou Ranger..Wil myne met trapesuim gebruik

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 06:19:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17349
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Toe ek my corrola nuut gekoop het, was daar netnet genoeg petrol in om na naaste garage te kom😠
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 06:34:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Johan. Ek het 'n "dropplate" op. 'n Sesgat een waarvan een stel gate bokant die boute is dus sou 'n viergat een eintlik korrek wees.

Ek moet darem by noem dat die spasieering tussen die sesgate op diè "dropplate" effens groter is as 'n gewone viergat "Dropplate".

Enigste rede waarom ek hom so gebruik is ek het dit so van MUFASA (vorige Navara) afgehaal. Die dropplate is ook dikker as die wat jy by Campworld en 4 x 4 plekke koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 06:36:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jammer moet by sê dis 'n gekoopte een, maar ek kan by die duit nie onthou waar ek hom gekoop het nie. Iets van Autobar kom by my op maar nie seker nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 20:16:45 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Vat hom more op die lang pad so klein bietjie meer as 800Km. Sal sien wat maak hy dan.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2015 @ 20:30:26 pm
Anonymous

Mooi ry Piet en geniet daai lekker sorgelose sleep, en die kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 08:06:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Veilig ry. Onthou om bietjie terugvoer te kom gee hier dat ons dit by die Aanbei manne kan invryf.

Lekker man Lekker..........

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 09:16:22 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Lekker ry Piet. Geniet hom. Het jy reggekom met 'n staanplek vir die langnaweek?
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 16:54:42 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years

Veilig ry. Onthou om bietjie terugvoer te kom gee hier dat ons dit by die Aanbei manne kan invryf.

Lekker man Lekker..........


Hi Leon. Die lekkerste voertuig wat ek in my lewe gery het, moes lankal oorgeskakel het na Ford. Tot my vrou sê ook so. Het vandag 807Km gery en sit hier in Polokwane reg om more my nuwe karavaan te haak.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 17:01:02 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Lekker ry Piet. Geniet hom. Het jy reggekom met 'n staanplek vir die langnaweek?

Hi Schalk. Ja ek het maar besluit om by Tempel te kamp. Dit gaan nie regtig n kamp naweek wees nie maar meer die opstel en alles leer van die Gecko. Ons gaan net Vryda en Saterdag aand daar slaap en dan gaan ek na Alberton vir een aand, dan huis toe waar die groot werk wag. Sal later in die maand gaan kamp by Mokala voor ons die lang pad vat.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2015 @ 17:38:59 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1577
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Piet,veilige toetsrit vir julle,lekker afstand om die brandstofverbruik te toets,laat ons weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za