English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 849 001
topics: 4 587
replies: 32 148
views: 17 497 152
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Hessequa bo

replies: 1
views: 179
01 Jul, 2022 @ 13:47:21 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Die Hessequa munisipaliteit is pas aangewys as Suid Afrika se top bestemming. Dit word blykbaar gedoen op grond van besoekers aan verskillende bestemmings se stemme en nie op grond van aantal besoekers nie. Hessequa is n munisipaliteit wat bestaan uit Stilbaai en n aantal kleiner dorpies met Riversdal as hoofdorp. As Stibaaier stem ek heeltemal saam met die beslissing. Hessequa het onder andere ses blouvlagstrande, amper soveel as die hele Natal wat sewe het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2022 @ 13:51:04 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek  raai die omgewing buite Hessequa speel ook n rol. Mosselbaai is byvoorbeeld ons buur munisipaliteit en dit self is n baie aangename plek. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required