English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 364
Total Views: 82 948 297
topics: 11 230
replies: 132 894
views: 39 172 320
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Herstel van "Roof surround"

replies: 7
views: 185
30 Dec 2019 @ 11:23:05 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

More almal

Ek wil graag hoor wat se tipe gom kan ek gebruik om 'n gaatjie in my roof surround te patch?

Kamp groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 11:44:26 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

As die gaatjie nie te grot is nie, probeer 'Bostik Sew Simple'. 

Dit is, binne redelike perke, 'flexible' en waterbestand (van my klere waar ek dit gebruik het, is al telkemale deur die wasmasjien en dit klou nog!!).

Maar die gaatjie moet nie te groot wees nie, anders oorweeg maar om te 'patch' met 'n ander stukkie seil. Dalk is die 'patch' in elk geval 'n beter opsie??
Sew Simple is beskikbaar by Builders en ander hardeware of naaldwerk winkels.

Sien ook:  https://www.bostik.com/southafrica/Bostik-Products/latex_fabric_adhesive
vir tegniese info - let op hul stelling rakende te veel direkte sonlig, aldus die 'patch' as 'n opsie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 12:16:37 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

Dankie, sal dit probeer, ek het ook vir Tannie Google gevra, en haar voorstel was ook Loctite se Vinyl, fabric & Plastic Adhesive, nou wonder ek wat se een sal die beste werk?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 12:18:51 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Ek ken ongelukkig nie die Loctite produk nie, maar ek weet wel dat Loctite uitstekende produkreeks het - dalk maar kyk na hul produk eienskappe en dit probeer?? 

Laat weet gerus wat jy op besluit het en of dit die ding gedoen het??

Sterkte.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 12:22:32 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

Dankie vir die raad, sal more die ou  gaatjie 'n patch opplak en kyk wat se een van die produkte die beste werk. 

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 13:39:16 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1385
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

By the way, welcome Douw, we look forward to your input.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 16:09:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook n gaatjie in die nuwe seil.

Sal hom plak sodra ons terug is by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 08:25:05 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

More Almal

Daai Bostick loop soos stroop, het die gaatjie 'n "patch" opgesit en hy hou mooi.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First