English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 643
Total Replies: 267 842
Total Views: 83 785 577
topics: 1 034
replies: 14 712
views: 3 282 985
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Herseël van "canvas" Tent seile

replies: 9
views: 191
3 days ago @ 13:18:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek soek julle raad.

Ek dink daaraan om eerder die 3B se Rally / Patio se dak te herseël eerder as om 'n nuwe een te laat maak, groot koste besparing.

Wie ken watse produkte ?
Hoe goed is dit ?
Wie het dit al gebruik ?

Hierdie by Pretoria Caravans gesien vir 5L = R790.00

Drip Lock Campworld (op die web gesien)

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 14:20:52 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 574
Joined: 04 Jan, 2021

Wilsur, destyds toe ons alleenlik tent gekamp het, het ek by Outdoor Warehouse ń produk gekoop genaamd:- Seam Sealant.

Jy kry die een wat jy oor die nate verf en dan die aanspuit tipe.

Belangrik is:-

- Jy moet jou tent opslaan met die binne kant na buite.

- Verf die nate met die verf tipe met die kwas wat saam met die produk kom.

- Sproei die dak oppervlakte eweredig met die aanspuit tipe en laat dit oornag staan in ń plek sonder vogtigheid of waar reen mag voorkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:43:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Gerrie, dit is nie so seer die nate nie maar wel die dak.

Ek dink die rally het lanklaas water gekry wantlater het dit gelyk of hy minder deur gedrup het.

Die Nuproof is van Outdoor Warehouse.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:50:09 am
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Gerrie, dit is nie so seer die nate nie maar wel die dak.

Ek dink die rally het lanklaas water gekry wantlater het dit gelyk of hy minder deur gedrup het.

Die Nuproof is van Outdoor Warehouse.

Willem ek het my canvas dome tent se extention sowat 8 jaar terug met die  NuProof produk geverf en dit baie effektief gevind.

My kinders gebruik huidig die tent.  

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 10:04:19 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2042
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Willem, n' vriend/kolega doen die skoonmaak en re-proofing van tente as n' besigheid. Hy het my Gypsey tent skoon gemaak en ge her seêl. Hy gebruik NuProof. Hy spuit dit op met n' kompressor en spuit kan. Soos jy spuit verf aanwend. Dan kry jy n' eengaalige laag.

My canvas tent het nooit gelek nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 10:07:49 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2042
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Hy spuit die canvas skoon met net water (geen skoonmaak middles nie) onder hoë druk.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 11:58:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Willem, n' vriend/kolega doen die skoonmaak en re-proofing van tente as n' besigheid. Hy het my Gypsey tent skoon gemaak en ge her seêl. Hy gebruik NuProof. Hy spuit dit op met n' kompressor en spuit kan. Soos jy spuit verf aanwend. Dan kry jy n' eengaalige laag.

My canvas tent het nooit gelek nie.

Paul, kan jy my sy inligting gee asb.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:36:07 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2042
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Hy is in Kaapstad. Hy het daarheen verhuis toe hy afgetreê het.

Hugo Knoetze. null agt een three vyv vyv null 7 too 9.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 13:39:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek het op die web by "Camp and Climb Centurion " navraag gedoen oor die produkte wat ek op hulle web gesien het.

Hi Camp & Climb,
I see on your web you have "Tentco Canvas Sealant Olive" How do you apply this ? This can be applied with brush, roller or sprayed on
How mutch do I need ? Coverage is approximately 8m³ per L.
Does it change the color of the canvas ? Yes it does olive green (sort off)
How effective is the product comare to others ? We have been selling this for 7 years now, this is the same product used to cover Tentco tents.


Regards,

Henk

Hi Willem,

Wat is die verskil tussen die 3 wat ek op julle web gekry het, het julle nog ander ook ? Die Clear Sealant verander nie die kleur van jou canvas nie die olive een verander die kleur.

Is al drie net in 1L blikke te kry ? die tentco sealant kan jy in 2l en 5l blikke kry

Jy noem dat 1L dek so 8m³, is dit net aan die buite kant ? jy kan binne ook aan sit as jy dink dit is nodig.

Moet die produk ook aan die onderkant ook aangewend word ?  (sien aangeheg ander produk se aanwysings vir gebruik)

Nou het ek gewonder oor die produkte.
Miskien moet ek die "olive" een aan die buite kant sit en die "Camp Guard" een aan die onderkant sit ?
Hoekom ? dan sal die buitekant lyk soos 'n nuwe een wat effe ander kleur is en omdat daar dan binne en buite van die goed op is ?

Na ek so 3 pryse gekry het vir 'n nuwe Rally / Patio vir die 3B het ek gedink dit sal baie goedkoper wees om net die 3B sin te herseël.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 minutes ago
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4276
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Willem wat was the quote for a new Rally for the 3B ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za