English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 912
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 243
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Heropenjng van Woonwaparke

replies: 19
views: 525
13 Jun 2020 @ 14:10:05 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Het U enige idee of geheime inligting van wanneer parke gaan open?

As ek n permit het om oor grense te reis sal ek toegelaat word om in n park te oornag?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:32:41 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Daar is wat oop is vir oornag Eden Park sover ek weet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 14:36:29 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek verstaan van n vriend die ander dag dat vriende van hulle ook 2 naweke gelede by T.O. Strand vir die naweek kampeer het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:06:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Parke in SA is nog nie en mag nie oop maak vir naweek nie.

Net permanent staan word toe gelaat.

Engeland maak 4 Julie oop en geen ablusie mag gebruik word nie, jy moet jou eie bring.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:14:52 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Parke in SA is nog nie en mag nie oop maak vir naweek nie.

Net permanent staan word toe gelaat.

Engeland maak 4 Julie oop en geen ablusie mag gebruik word nie, jy moet jou eie bring.

 

Eie Ablusie saambring, meenende Stort, bad en toilete?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:27:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

 

Joos.

Dis reg, jou eie stort en toilet.

Hulle praat van vier keer Om die ablusie te spuit en mense wat daar staan.

Ander sê weer nee.

So hulle dink nog aan n alternatiwe plan.

Dink dit kan hier ook werk.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:34:18 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

 

Joos.

Dis reg, jou eie stort en toilet.

Hulle praat van vier keer Om die ablusie te spuit en mense wat daar staan.

Ander sê weer nee.

So hulle dink nog aan n alternatiwe plan.

Dink dit kan hier ook werk.

 

Sien ek nou in my geestes-oog hoe "Spuit" ek die manne en manine om my toilette! Ek voorsien gevegte en hofsake?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 15:41:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk, n Oord gaan nie in my wa klim Om hom te sanitize nie, nog minder my tent seile met alkohol spuit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 17:52:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet baie oorde verskaf verblyf aan essential workers op kort termyn. Dan soos bo genoem permanente kampeerders waar woonwa hul tuiste is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 20:51:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees nou op Dube se fb blad dat hul noem dat hul verwag dat hul moontlik die 1ste Julie weer mag oopmaak. Ek weet nie van watter bron hulle die info gekry het nie. Ons hou maar duim vas dat dit waar is.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 10:14:24 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ja, ons het al ontrekkings sintomme van nie kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 12:13:09 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek sien Eastco Magalies adverteer dat hulle ook nou langstaners vir 3 maande  akkomodeer.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 17:22:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink ek gaan so voel die 1ste keer weer na lockdown....๐Ÿ˜ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 20:51:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Na vanaand se toespraak......Hoe klink dit vir my of ons moontlik weer mag kampeer...met regulasies? 

Sal seker fyner detail kry in government Gazette 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 12:53:05 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ek sien Eastco Magalies adverteer dat hulle ook nou langstaners vir 3 maande  akkomodeer.

Idee wat hulle tarief gaan wees vir die drie maand??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 10:08:32 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Lyk of ons nog levels uitdink soos ons aangaan (Level 3 "lite")

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 10:14:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja....hulle kan maar hierdie levels kanseleer, alles oopmaak met regulasies soos maskers dra en social distancing hou. Ons sit met level 3 en daar word items oopgemaak wat eers in level 1 sou oopmaak en items wat in level 2 is wat nog verbode is soos oor grens beweeg. Weereens n blaps van regering. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 10:16:49 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek is nie `n roker nie, maar dink die rokers gaan eers weer toegelaat word as die tabak oes `n mislukking is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 10:23:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is nie `n roker nie, maar dink die rokers gaan eers weer toegelaat word as die tabak oes `n mislukking is.

Ek het op facebook gehoor van n boer in Marble Hall omgewing wat aanbied dat belangstellendes gratis tabak kan kom afhaal. Sit seker met oorskot? Hartseer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 11:20:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wonder hoe gaan hulle regulasies maak vir kampeer, want ek twyfel of ons ministers weet wat behels kampeer. Sal seker riglyne by publiek moet kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za