English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 524
Total Replies: 207 712
Total Views: 81 131 142
topics: 4 068
replies: 28 225
views: 17 156 541
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 399
replies: 27
views: 4 461

Hennops Pride

replies: 10
views: 3865
28 Feb 2016 @ 21:10:24 pm
Soutigheid
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 12 Feb 2013
Experience: 20 years
Has anyone been there recently? Is the road to the resort still a problem?
Camping: where you spend a small fortune to live like a homeless person
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2016 @ 11:24:05 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 37 years

There are 40 others I'd go to rather in the area...............

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2016 @ 19:04:14 pm
Soutigheid
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 12 Feb 2013
Experience: 20 years
Thanks Duncan
Camping: where you spend a small fortune to live like a homeless person
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2016 @ 06:07:22 am
Theu
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 11 Nov 2014
Experience: 23 years

They charge R340.00 a night for 2 adults, and there is not much to do.

I think that is a bit steep

I will rather go elsewhere, as Duncan says

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2018 @ 16:37:45 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Die plek is volgende maand op veiling
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2018 @ 19:03:48 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Die plek is volgende maand op veiling
uiters, Uiters swak van hule om nog besprekings te neem.
My deposito is alreeds betaal gedurende Februarie, terwyl hulle alreeds Januarie adverteer vir veiling.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2018 @ 19:08:58 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2018 @ 21:20:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
uiters, Uiters swak van hule om nog besprekings te neem.
My deposito is alreeds betaal gedurende Februarie, terwyl hulle alreeds Januarie adverteer vir veiling.

Hulle verkoop dit seker as n "Running concern" ....ek glo jou geld is veilig. Dit lyk nie of dit n insolvente of derglikse boedel is nie....word deur n agent verkoop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2018 @ 10:16:37 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4410
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Dis maar baie moeilik om so oord op te hou met 'n mark wat maar vol baie dinge is. Dis baie jammer as 'n oord sou toemaak.. Ons kla oor die pryse en kostes maar dink nie aan oordeienaar wat moet lewe maak nie. Hoop maar hulle bly oop en dat daar wel mense is wat kan gaan kamp..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2018 @ 15:54:11 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Ek was op laerskool toe ons altyd hier kom kuier het vir die dag. Kan nie onthou of daar toe al karavaanpark was nie...maar dit was n baie gewilde piekniek en braai plek. Ek herken daai swembad nog op hul fotos. Dis waar wat jy sê Brommer...dit sal jammer wees as so n plek nie kop bo water kan hou nie en noodgedwonge moet toemaak.....maar miskien maak hulle genoeg geld...verkoop weens ander omstandighede soos ouderdom...siekte of wat ook al...hoop maar die plek bly behoue. Dennis...jy moet vir ons terugvoering gee as jy terugkom...sommer paar fotos ook plaas!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2018 @ 17:53:12 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek was op laerskool toe ons altyd hier kom kuier het vir die dag. Kan nie onthou of daar toe al karavaanpark was nie...maar dit was n baie gewilde piekniek en braai plek. Ek herken daai swembad nog op hul fotos. Dis waar wat jy sê Brommer...dit sal jammer wees as so n plek nie kop bo water kan hou nie en noodgedwonge moet toemaak.....maar miskien maak hulle genoeg geld...verkoop weens ander omstandighede soos ouderdom...siekte of wat ook al...hoop maar die plek bly behoue. Dennis...jy moet vir ons terugvoering gee as jy terugkom...sommer paar fotos ook plaas!
LOL, NEE!!!!!, die fotos sal ek maar eerder los asook my foon vergeet by die huis.
Gerugte loop "ROND", ek neem "SKELM" fotos, daarom is ek nou verbied om my selfoon saam te neem as ons gaan kamp.
Glad nie meer ń land waar jy vrylik kan fotos neem nie, slegs deur "TOESTEMMING".
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous