English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 664
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 659
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Henk van Rooyen

replies: 5
views: 318
29 Aug 2020 @ 12:56:50 pm
Valor
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 10 years

Goeie middag.  Ons wil net graag uitvind hoe is die algemene gevoel oor Henk van Rooyen Karavaan Oord, Marloth.  Sekuriteit, ablusies ens. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 13:18:35 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 39 years

Toe ons verlede jaar Oktober vir n maand daar gekamp het, was die ablusies nie op standaard. Weet egter nie of daar nuwes gebou is al nie, of op graderings gedoen is nie. Ons het egter lekr gekamp met die wildtuin net anderkant die draad. Het ook glad nie onveilig gevoel nie. Lekr restaurant met n deck wat op die wiltuin uitkyk. Sal ek weer daar gaan kamp? defnitief ja.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 15:29:13 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Frans waar kamp julle nou .Nog voetplaatpark .?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2020 @ 19:52:18 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 39 years

Ja Willie, ons nog by Voetplaat Park. Gaan hier bly tot einde Nov, dan gaan ons Oos Kaap toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2020 @ 11:01:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Rustig en lekker om daar te staan.

Daar is egter nog plekke in Marlof.

Hulle is op Google.

Sterkte 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 16:35:09 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Marloth  het my nog nooit getrek nie dis te veel gesukkel om in die Kruger te kom.

Sit altyd voor die hek en wag en ons was eenkeer wegewys want die park was vol.  weet dit is nie Marloth Park se skuld nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za