English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 976
Total Replies: 213 187
Total Views: 81 567 123
topics: 4 116
replies: 28 652
views: 17 225 775
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 402
replies: 12
views: 912

Helppppp groot assebliefffff

replies: 13
views: 4925
17 Mar 2016 @ 18:16:09 pm
Cindi
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jan 2013
Experience: 19 years
Naand medekampers,
Hoop almal het sover n wonderlike week en geniet die reen net soveel as ek?
Hierdie jaar is ek so bietjie laat met reelings vir ons Junie/Julie vakansie.. Wil graag KZN toe gaan Cape Vidal maar hoor daar is baie "monkey troubles".
Wie het enige voorstelle soek n veilige kamp plek, by die see, warmer as Gauteng en natuurlik lkr visvang plek vir manlief en moenie vergeet iets vir die kinders om te doen.
Het regtig raad nodig sal dit vreeslik waardeur?
Kamp groete
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 18:26:16 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Hallo jy kan gerug Natalie ATKV vakansie oord probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 18:46:18 pm
Cindi
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jan 2013
Experience: 19 years
Dki Johan, gaan nou n bietjie google.
Was al n klompie kere by TO strand wil nie weer gaan soek nou iets anders.
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 18:52:12 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11067
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Siende julle in elkgeval na die Noorde op pad was. Probeer Richardsbaai Karavaanpark. Baie staan plekke, Heelwat vir klein kiddies om te doen, Visvang van die strand af mist die hout trap wat die see gevat het reggemaak is. Anders vang van die kant in die baai vis. Daar is selfs daaglikes visvang trips uit die hawe uit.

Ja die Apies kan 'n probleem raak jy moet maar net die goed deeglik wegpak veral vrugte en kos. Onthou hulle moet dit nie kan sien nie en ook nie ruik nie. Die klein rooi laser pointers wat mens in 'n klas of konverensie kamer gebruik verwilder hulle spoedig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 18:54:42 pm
Cindi
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jan 2013
Experience: 19 years
Dki Leon gaan nou sommer bietjie kyk
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 19:34:19 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Cindi, kyk gerus na MacNicols in Bazley Beach op die Suidkus.  Almal praat met lof daarvan, hoeveel daar is vir die kinders om te doen en die bestuur wat jou op die hande dra.  En dit is 'n pragtige kamp.  Hul webtuiste is seker van die beste wat ek nog gesien het.  Hoop jy vind 'n lekker plek.smile

Groete, Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 19:37:37 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10759
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Kan ook Dolphin Holiday Resort probeer by Ballito
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 20:20:22 pm
Cindi
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 11 Jan 2013
Experience: 19 years
Dki baie julle waardeur
Cindi Labuschagne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 21:03:34 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Scottburgh Caravan Park. Reg op die see, loop afstand van veilige hoofstrand met 'n groot gety swembad, apies pla nie en baie vir die kinders om te doen in vakansie tyd. Nie seker of jy plek gaan kry nie. Baie gewild.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2016 @ 21:55:25 pm
Lorette
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 25 Sep 2013
Kosi Bay is ook baie leke.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 07:10:06 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Geniet ook waar julle gaan Cindy laat weet waar julle gaan kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 07:12:57 am
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Probeer Karridene, direk langs Natalia en naby Amantimtoti, ek het al twee keer daar gekamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 07:19:32 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 60 years
Rocky Bay is right on the beach,good fishing off rocks. Mac Nicols exellently run with lots for kids to do. Salt Rock caravan park also right on the sea side.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2016 @ 07:59:34 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6590
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kyk in die Karavaan Parke boek, daar is oor die 700 plekke land wyd met telefoon en GPS nommers.

Baie plekke in KZN.

Laai hom van die forum af vir R50.00.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First