English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 796
Total Replies: 239 818
Total Views: 82 811 259
topics: 11 123
replies: 130 688
views: 39 094 196
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Help ons boere

replies: 7
views: 182
09 Nov 2019 @ 20:49:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vir die kampeerders wat deur droog geteisterde gebiede ry.....eenvoudige manier om hulp te verleen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 21:40:09 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2423
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Desperate pogings van die boere. As almal saamstaan en net besef die kleinste hulp kan een groot verskil maak.

As jy n boer help, help jy eientlik jouself. Ons moet net verwar word met vee diewe en stropers as ons water aanvulling doen.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 08:51:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My broer het nou vir 7 jaar die droogte in die karoo oorleef.

Hulle kry baie swaar. 

Ons wat hier bo sit voel hoe swaar hulle kry want ons praat amper elke dag met mekaar.

Maar hy bly positief en sê dat die reën oppad is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 19:04:10 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 620
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

die Noord Kaap is net so droog kry die boere en dier baie jammer.  Dan sien ek die waterlekke in Pretoria dan wil ek skree

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 21:43:43 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2423
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek glo ook reen is op pad. Seisoene het verander reenval tye verander.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 06:51:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai mense dit is erg om sonder water te wees.  Ons wat met vakansie tye op die pad gaan wees moet die mens en dier help.  Ek sal twee 25L kanne water saam ry sou ek op die pad wees daar waar dit so droog is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 13:33:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Naby Gochas in Namibia....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 15:01:18 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

die Noord Kaap is net so droog kry die boere en dier baie jammer.  Dan sien ek die waterlekke in Pretoria dan wil ek skree

Dis hoe ek ook voel maar nog erger as ek sien hoe mense se sproeiers gras natmaak en 3 huise verder sien jy net water in die straat afloop vir waar die sproeier in die pad spuit.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required