English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 128
Total Views: 82 382 677
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 053
Jokes and everything else that makes you laugh

Help for Bok fans

replies: 18
views: 3766
10 Nov 2016 @ 15:09:55 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

Bok Fans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 15:42:32 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 878
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Ehehehe.. Could be Zuma counting...👍
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 17:37:21 pm
Anonymous

Nice won Douglaswink

I meant "Nice one" sorry, my spelling is not up scratchlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 18:36:55 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
He He ja kom bokke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 19:08:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Excellent!!!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 19:49:59 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Ja nee swaar...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 21:26:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Skerp😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2016 @ 12:28:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal maar sien wat doen hulle more.

Dit gaan 12 punte verskil wees, Engelse gaan wen.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 11:31:47 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Bevrees jy is reg Chuck.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 14:53:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien moet draad se naam verander van "Help for bok fans" na "Hell for bok fans"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 15:52:25 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Admin vra ons nie eers meer "predict you score" nie.laughinglaughing    Ek gaan nou maar regskuif voor die TV en weereens die Bokke ondersteun.  Kan mos nie anders nie, hulle bly darem ons span.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 18:43:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eerste verloor teen England in 10 jaar en dit met só n groot pak slae....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 18:51:05 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

'n Jong boer het op 'n dag vir 'n ou boer gevra:  "Oom, as jy nou moet sê watter jaar was nog jou beste jaar op die plaas, wanneer sal dit wees?".   Die ou boer se antwoord:  "Volgende jaar, my seun".  

Ek hoop en bid dat volgende jaar 'n beter jaar vir die Springbokke gaan wees, want hierdie jaar was 'n misoes.cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 18:56:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dink DSTV moet dit ook finansieel voel. Baie mense het volle pakket net vir rugby. R1000/maand = R12000/jaar....dink mens kan daai geld beter spandeer as om gefustreer te word met swak rugby
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 19:17:46 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Julle moet nie nou kla nie. Omdat Heynecke Meyer 'n blou bul is wou meeste mense hom nie as bok afrigter gehad het nie.  Coetzee was mos meeste se gunsteling en nou kla dit weer.  So ons is net so swak soos die huidige bokke en moet pasop oor al die gekla oor Zuma.coollaughinginnocentsealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2016 @ 22:04:46 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Ja, dit is nie lekker nie, maar tog voorspelbaar gewees.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 07:10:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

SA Rugby wou ontslae raak van HM as gevolg van sy  nie genoeg transformasie in sy span nie en hulle wou nie 'n buitelandse afrigter aanstel nie, want hulle het gevoel hy sou ook nie ag slaan op die aandrang van hulle en die politiek nie. As julle ont hou, nog voordat HM sy termyn uitgedienhet, was daar al gerugte dat AC die nuwe afrigter sou wees.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 12:25:41 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

een of ander All Black afrigter van die vroeer jare het so 'n jaar gelede voorspel die trots van springbok rugby is besig om te kwyn. wel dit het gebeur. Saterdag was die laaste spyker in die doodskis. die bok het geval. en Italië lê komende saterdag voor. surprised

ek dink die springbok moet maar van die truie verwyder word en vervang word met die protea sodat ons darem nog springbok rugby kan onthou as iets waarop ons trots was. 'n springbok waarvoor daar nog respek afgedwing was op die veld. om kwotas en transformasie af te dwing op sport gaan nie werk nie.

die tellings waarmee die bokke verloor is so groot en dan sit mens en wonder waar het fout gegaan. op papier id die span baie goed, maar op die veld is dit 'n ander storie.

raak nou ontslae van al die dinosorisse en kry maar jong laaitjies in vir die komende wereld beker. laat SARU en sy trawante nou maar die nuwe protea span bou.

EINA!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2016 @ 12:44:43 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Jan ek dink die verroting kom van heel bo. Kyk maar net na 'n provinsiale span wat swak vertoon met goeie speelers in die span dan kom jy agter daar is probleme met : die voorsitter, die CVO, die afrigter ens.ens.

Ja daar is ou spelers wat trekpas moet kry, ouens soos JP, Beast, Strauss, Habana, Alberts. En dan wat maak Paige en nog ander speelers daar? Maar die grootste probleem le in die gange van SA Rugby.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required