English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 429
Total Views: 83 848 956
topics: 461
replies: 4 348
views: 1 495 506
Talk about the current road conditions throughout the country

Help asseblief.

replies: 8
views: 354
09 Mar, 2022 @ 17:53:53 pm
KJay
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 09 Mar, 2022

Wat is die beste pad met n padkaravaan vanaf Centurion na Richardsbaai. N4 tot Middelburg oor na Ermelo en dan op die N2 of beter die lang kant om op die N3, draai af op die N2 naby The Pavalion buite Durbanen daarna op met die noordkuspad? Help asseblief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2022 @ 19:29:25 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2022 @ 19:32:13 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

N3 het tans baie padwerke, nie dat jy heeltemaal tot stilstand kom nie, baie areas waar dubbel bane na enkel gaan. Ons het Januarie van Durban opgegaan na TugelaMouth....baie mooi pad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2022 @ 09:51:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16810
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

My peet sussie en haar man het die Middelburg, Ermelo, Pongola na Richardsbaai hulle karavaan gesleep en ook so terug gekom.

Wees maar net versigtig vir die "Logger" trokke tussen Ermelo en Pongola as ook die plaas diere wat vrylik loop.  As julle in die dag ry behoort daar nie uitdaagings te wees nie

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2022 @ 11:12:39 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom KJ

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2022 @ 13:23:51 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Hoop jy is gereed vir R40 per liter.

Welkom

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2022 @ 13:29:27 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Daar is gesaghebbende voorspellings dat April-pryse dalk met sowat R2,00 per liter sal styg in April. Dit is erg na die jongste styging maar nie so erg as wat die algemene verwagting onder ons leke is nie. Dis egter nog vroeg in Maart en die situasie kan dalk nog baie verander, dalk versleg of wie weet, dalk verbeter.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 15:11:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom hier op die forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar, 2022 @ 17:30:02 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 716
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Welkom, hou duim vas dat die petrol pryse nie ons almal se planne gaan beinvloed nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required