English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 493
Total Replies: 218 564
Total Views: 81 875 772
topics: 10 489
replies: 118 974
views: 38 640 077
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hella plug vir Ford Ranger

replies: 11
views: 211
15 Mar 2019 @ 12:33:39 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 19 years

Middag almal,

Het onlangs n Ford Ranger 2.2 XLT aangeskaf. Lieflike bakkie en sleepvoertuig.  wil graag weet op watter kant van die laaivlak ek n Hella plug moet laat installeer vir my National Luna kampyskas. Op my ou bakkie het dit aan die regterkant gesit, maar Safari Centre se hulle installeer dit meestal aan die linkerkant van die bak. Maak seker nie saak nie of hoe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 12:54:46 pm
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Myne is agter op linkerkant - kan CampMaster yskas deur kantflap van canopy oopmaak en die elektroniese inligting met kragproppe wys na agterkant van bakkie - kan maklik ruil van 12V na 220V.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 13:00:30 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 19 years

Ek het n Beekman canopy wat net agter oopmaak, maar yskas se plug sit aan regterkant (as jy voor hom staan)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 14:16:45 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4725
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Middag almal,

Het onlangs n Ford Ranger 2.2 XLT aangeskaf. Lieflike bakkie en sleepvoertuig.  wil graag weet op watter kant van die laaivlak ek n Hella plug moet laat installeer vir my National Luna kampyskas. Op my ou bakkie het dit aan die regterkant gesit, maar Safari Centre se hulle installeer dit meestal aan die linkerkant van die bak. Maak seker nie saak nie of hoe?

Kan enige kant.. Alhoewel Hella nie beste opsie vir yskas altyd is nie, skud makliker los. Maar enige kant is reg

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 14:28:44 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vra jou vrou. Hulle weet beter. 

Sit hom aan die kant wat jy op die bed le. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 17:45:01 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1918
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Myne aan regterkant as ek die agterklap oopmaak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 08:42:20 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1050
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Ek het 'n Hella en Brad Harrison koppelpunt links agter in my bakkie.   Myne was ingesit deur 'n 4x4 onderneming oorkant PG Glas in Centurion.  Eersgenoemde het toegemaak.   Maak net seker dat die gate waardeur die kabels gelei word behoorlik 'grommets' in het om die kabel te beskerm teen skuur op die gate se randjies.   Daar kan 'n kortsluiting ontstaan en dan brand dit.   Met my gebeur.   Gelukkig was my brandblusser byderhand.  

Die 4x4 het toegemaak seker weens die swak werk wat daar gedoen is.

Die Hella koppelpunt op die NL se kabel vervang met 'n BH juis omdat die Hella nie stewig inprop nie en kan los wikkel.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 10:06:14 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6985
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het 'n Hella en Brad Harrison koppelpunt links agter in my bakkie.   Myne was ingesit deur 'n 4x4 onderneming oorkant PG Glas in Centurion.  Eersgenoemde het toegemaak.   Maak net seker dat die gate waardeur die kabels gelei word behoorlik 'grommets' in het om die kabel te beskerm teen skuur op die gate se randjies.   Daar kan 'n kortsluiting ontstaan en dan brand dit.   Met my gebeur.   Gelukkig was my brandblusser byderhand.  

Die 4x4 het toegemaak seker weens die swak werk wat daar gedoen is.

Die Hella koppelpunt op die NL se kabel vervang met 'n BH juis omdat die Hella nie stewig inprop nie en kan los wikkel.

Groete

Nog n FORD wat brand........ Hehehe laughing

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 15:29:14 pm
Gous
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 10 Dec 2018
Experience: 1 year

Los die Ford mense. Chuck

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 21:35:17 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1088
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sal aanbeveel sy paadjie kant. So as jy aan dit moet peuter, laai wat ook al staan jy nie in die straat.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 22:45:48 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4725
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het 'n Hella en Brad Harrison koppelpunt links agter in my bakkie.   Myne was ingesit deur 'n 4x4 onderneming oorkant PG Glas in Centurion.  Eersgenoemde het toegemaak.   Maak net seker dat die gate waardeur die kabels gelei word behoorlik 'grommets' in het om die kabel te beskerm teen skuur op die gate se randjies.   Daar kan 'n kortsluiting ontstaan en dan brand dit.   Met my gebeur.   Gelukkig was my brandblusser byderhand.  

Die 4x4 het toegemaak seker weens die swak werk wat daar gedoen is.

Die Hella koppelpunt op die NL se kabel vervang met 'n BH juis omdat die Hella nie stewig inprop nie en kan los wikkel.

Groete

Was dit sekerlik ook die goedkoopste plek?

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 06:56:26 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12290
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die 12v punt is 'n standaard toevoeging op my Tipper.  Is aangebring in die linker wiel boog van die voertuig.

Ek vind dat dit effens 'n mission is as die tipper gelaai is om by hom uit te kom maar hy werk goed.

Ek het self een by die Navara se laai ruim geinstalleer.  Hom het ek heel agter in die hoek aan die regterkant geplaas. Maklik byderhand soos jy die klap oop maak. Steeds bereikbaar al is die laai ruim vol gepak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required