English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 977
Total Replies: 225 408
Total Views: 82 174 492
topics: 10 687
replies: 122 325
views: 38 760 827
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Heins. Sterk Aanbeveel.

replies: 10
views: 327
23 Mar 2019 @ 03:26:28 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 848
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

’n Ruk terug het daar het daarna ‘n baie negatiewe pos oor Hein se Plaasoord op hierdie forum verskein. Ek bly tans daar - dit is werklik ‘n baie aangename plek om in die Ermelo omgewing te oornag.  

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 07:40:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dra nie kennis van die negatiewe onder werp hier nie.

Vertel maar meer oor die plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 09:35:31 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1970
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Weet van negatiewe skrywe oor die oord net buite Ermelo op die Piet Retief pad. Het self daar probeer maar nee dankie. 

Glo nie dit was Hein se oord nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 17:37:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek kan vaagweg so iets onthou met stank en vlieë van plaasdiere. Kry dit nie op die forum nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 19:02:39 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1267
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I seem to remember that the complaint had something to do with the rules and attitude of management.

We did one overnight there a couple of years ago with no problems.

It is part of a working cattle farm which I think would be great for 'city kids'.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 20:04:41 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Laatweet waar dit pressies is. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 21:11:29 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

its just outside ermelo on the bethal road. i have past it many times but never been there.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 22:15:30 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As n mens op n plaas oord bly gaan dit ruik na n plaas oord. Mense het gekla oor bestuur en hul gedrag. Goeie ding, ons almal het so nou en dan iets nodig om ons op ons tone te hou. Dienslewering is van uiterste belang en geen short cuts. Dit is deur swak dienslewering dat ons met loadshedding sit. Horde diensverskaffers kom met te veel weg. Groot hoeveelhede van ons bevolking is maar net tevrede met wat met ons gebeur en dit is hoekom ons land is waar hy is.

Dit is goed dat ek ook nou weet van die oord en sal self daar n draai maak. Maar soos die wat kla sal hulle weet van my as daar fout is. As ek betaal vir n diens soek ek diens. 

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 09:27:17 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2674
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek onthou die klagte was oor die reuk en die feit dat hul hulle eie drank nie kon gebruik nie, want die oord het 'n konferensie saal en kroeg lisensie.

Die Park is so 10 km noord uit Ermeo. Toe ons daar was, was daar 'n kraal naby die Kamp gedeelte vol skape wat gebler het, maar dit het nie te veel gepla nie. Daar was ook eende as ek reg kan onthou.      Ek glo nie daar is uitgemerkte staanplekke vir karevane/kamp nie, en die grond was bietjie skuins op plekke. Jy soek net 'n plekkie uit om te kamp.                                                                                                  Daar was 220v grag en ons het op gras gekamp.                                                                                               Die ablusies kan ek nie onthou nie, maar ek kan niks negatief van hulle onthou nie, so hulle mos heel aanvaarbaar gewees het.                                                                                                                                      Ons het ons eie verversings sonder probleem geniet, seker sonder te veel geraas.                                  Ons het nie klagtes oor die plek gehad nie, seker omdat ons minder gewoond is...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 11:51:29 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Daar het ons dit nou.  Die volle waarheid.........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 07:21:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal julle dit beskou as 'n goeie oornag plek oppad na die Noorde van Natal toe. Veral as mens nie vroeg oggend op 'n Vrydag kan in die pad val nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required