English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 623
Total Views: 83 161 844
topics: 11 448
replies: 137 819
views: 39 296 967
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Heinrich - Ballito

replies: 15
views: 368
28 Dec 2019 @ 23:22:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Net weer n groot dankie se vir al die moeite om fotos en n video te neem en stuur van ons kamp plek.

Dit is n lekker stand soos jy gese het en ons geniet dit ekstra kwaai.

Het ongelukkig al jou kontak besonderhede verloor met my ou foon wat gekalf het anders sou ek jou direk self gekontak het. 

Thanks ou maat.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2019 @ 09:19:05 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 763
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

hier is altyd iemand wat bereid is om te help.  dis wat die forum so lekker maak

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2019 @ 09:56:43 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4666
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek wil nog by Dolphin oord staan verstaan dis baie lekke

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 16:19:45 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Hi John......Het vir jou whatsApp gestuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 19:05:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het gekry dankie, praat weer 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 21:17:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17177
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bakoor John.....dankie vir al die lekker kort kuiertjies....het dit baie geniet. Sien uit na die kamp in Februarie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 21:29:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert yes lekker om saam te kon kuier. Sit met nou epos nooit n sel nommer van jou by jou opgetel na ek al my info op die ou foon verloor het

Enjoy die res van julle tyd daar, sien gou weer as onse Vader ons die geleendheid toelaat.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 11:25:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert jy moet nou begin klaar kamp.  Jy maak die res van ons wat al by die werk is jaloers hoor.

laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:50:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17177
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bietjie aksie gehad laat middag op die hoofstrand.....n haai het kom kuier by swem area.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 22:51:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bietjie aksie gehad laat middag op die hoofstrand.....n haai het kom kuier by swem area.

Nou dis hoekom ek in n swembad swem en liewer net die see so kyk.

Ek is n sharks supporter maar daai sharks vermy ek 💯 persent

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 06:34:19 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

'n Haai swem nie in my swembad en ek ook nie in syne.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:57:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bietjie aksie gehad laat middag op die hoofstrand.....n haai het kom kuier by swem area.

Jy sien Geert........................ tot die haaie gee tyding dat jy moet huis toe gaan. Jy het nou genoeg gekamp.

laughinglaughingtongue-outtongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:04:00 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

'n Haai swem nie in my swembad en ek ook nie in syne.

Sissie! :) LMGA

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 10:24:17 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Sissie! :) LMGA

 

Vroeer jare so  "close call" gehad en toe besluit.........haha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 21:18:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17177
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

John....ek moet jou nog komplimenteer met jou kamp setup....lyk baie netjies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 21:28:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dankie Geert.

Ek probeer maar altyd om dit vir vroutjie special te maak. Dit is soos n mens se huis, hoe skoner en gemakliker hoe lekkerder.

En wat doen ek as iemand onverwags vir my kom kuier en dit lyk soos n kraai nes. 

Gaat mos baie skaam kry.

Jou plek het self baie nice gelyk en jy is goed gekit en lekker uitgesort 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za