Yesterday as i was pulling into a parking, a man with his Hilux did not like the looks of my Corsa bakkie, so he decided it best he modify its looks. He fortunately admitted in front of 4 witnesses guild, and will pay for my damages.
Johann sorry to hear about your damages - hopefully he does pay. There are always inconveniences which go with the damage.
Johann, ai, gaan dit nie ophou nie!!!!! Sterkte!!!
Verbaasind hoeveel mense stop net in 'n parkeering maak nie saak hoe skeef hulle staan nie. hulle stop net hulle parkeer nie.
Ai tog Johann ek hoop nie te veel hassels nie.
Johann
Jammer om te hoor van jou bakkie, soos Frans sê, lyk my dinge wil net nie reg loop nie, eers jou karavaan nou jou bakkie.
Ek gaan so bietjie die topic breek. Ek gaan al vir jare Weesgerus toe, maar het nog nooit op Sirkel E gestaan nie. Jy het laas genoem dat jy gereeld op sirkel E staan. Kan jy my asb. sê hoe die staan plekke daar is, want ek het bespreek vir Junie maand en kan net op Sirkel E plek kry.
Hi Johann dit val my nou by, ek het 'n tauny seil(die in klip een) vir 'n Corsa bakkie(hy kom van my seun se bakkie af) hy het nog die meeste van sy raamwerk. as jy dalk belang stell.
Dennis, ek was altyd op sirkel P regs op verste die punt, as jy inkom. Ek het nou vir 21 April E6 gekry, dit was die laaste staanplek oor.
Ek hoop nie dis een van daai hoek stands wat so te klein gaan wees vir die Penta nie, sal maar sien as ek daar kom.
Heindrich kan dalk help, hy kamp ook gereeld by Weesgerus, ek kan nie onthou waar hy laas gestaan het toe ons saam daar gekamp het nie.
Fred, ek het die Taunatent seil op, dit haak met daai rek tipe tou vas, baie sterk.
Baie Dankie vir die aanbod.
Dennis, ek was altyd op sirkel P regs op verste die punt, as jy inkom. Ek het nou vir 21 April E6 gekry, dit was die laaste staanplek oor.
Ek hoop nie dis een van daai hoek stands wat so te klein gaan wees vir die Penta nie, sal maar sien as ek daar kom.
Heindrich kan dalk help, hy kamp ook gereeld by Weesgerus, ek kan nie onthou waar hy laas gestaan het toe ons saam daar gekamp het nie.
Dankie Johann, hulle sê sirkel E is blykbaar ge-upgrade, maar jy moet jou eie braaier saam neem waarmee ek nie 'n probleem het nie, want ek gebruik in elk geval my eie braaier gewoonlik, ek is net skrikkerig dat 'n persoon ver van alles gaan wees en dan jou voertuig moet gebruik vir swem en kafee doeleindes. Hulle reken dit is blykbaar daar agter by die Chalets, langs die tennis bane.
Dennis, ek dink my ratte is omgedraai, die sirkels is numeries, en die staanplekke alphabeties?
Die meeste sirkels is wel so entjie van die swembaddens af, maar nie buite stap afstand nie.
Dit is soos ek persoonlik dit verkies, hou nie van die lawaai by die baddens nie.
Ek het vroerjare daar gekamp en toe onlangs eers weer terug gegaan, daar is sirkels met plaveisel, mooi gras en ook van hulle het net kort veld gras, maar dit bly 'n baie lekker oord. Baie vriendelike personeel en help gou as hulle jou kan hulp met staan plek ruil. (Indien moontlik na gelang van beskikbaarheid, jy moet natuurlik net self die wa skuif).

Johann, ek was daar oor Maart, baie gereen, maar dit bly 'n lekker oord. My vrou het blykbaar na sirkel E gaan kyk eendag toe ek gaan hengel het en sy sê, sirkel E is nogal netjies na die upgrading. Nee, ek was maar net bekommerd dat jy hoor nooit van sirkel E nie, dit is gewoonlik sirkels 3, 4, 5, 6 en Potjiekos wat redelik populêr is.