English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 519
topics: 596
replies: 3 803
views: 3 348 616
Share all those nice recipes with everybody...

Hawain bees sosatie

replies: 3
views: 263
05 Oct 2017 @ 21:47:45 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Lekker hawain sosaties
Vir die marinade
Koppie pynappel sap
Kwart koppie soya sous
Kwart koppie olyf olie
Kwart koppie bruiun suiker
Kwart koppie appel cider asyn
Een eetlepel stroop
Twee teelepels fyn gemmer
Twee telepels fyn knoffel
Vir die sosaties
Sirlion steak in blokkies op gesny genoeg vir ses of meer sosaties
Twee pyn appels in blokies op gesny
Een red bell peppers in blokkies op gesny
Een geel red peppers in blokkies gesny
Twee rooi uie ook in blokkies op gesny
Mushrooms deur gesny
Murg pampoentjies in skywe op gesny Oppsioneel
Sosatie stokkies in water geweek
Gooi elke bestandeel in n bak na dit in blokkies op gesny is

Gooi al die bestanddele van die marinade in bak en roer goed deur
Gooi n koppie vol van die marinade en hou dit eenkant
Voeg die vleis by die marinade en meng die vleis goed deur met die marinade
Plaas in yskas en laat dit staan vir ingeveer twee ure sodat die marinade goed deur die vleis trek
Steek die vuur aan en maak lekker kole
Haal die vleis uit die yskas en begin die sosaties maak
Ryg die bestanddele soos die pynappel, mushrooms, red bell peppers en geles , uie , vleis en murg pampoentjies op die sosatie stokkies net soos jy verkies

Wanneer die kole amper reg is neem die koppie marinade en gooi in n klein potjie en kook op die stoof of op die vuur totdat dit n lekker dik sousie raak roer maar aan mekaar en laat dit nie aan brand nie die sous raak later dik haal af
Plaas die sosaties op die kole en begin braai.
Draai maar gedurig die sosaties en terwyl jy die sosaties braai smeer die dik sousie oor die sosaties met n kwassie.
Dit gee n lekker smaak en geur aan die sosaties.
As die vleis gaar is haal af plaas in bord en geniet
Sal jou lippe af lek en wens daar was nog gewees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 07:05:30 am
Ad Rem
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 164
Joined: 28 Mar 2016
Experience: 40 years
Whew, sounds great.
Thank you Herman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 07:14:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klink lekker...gaan hom een of ander tyd probeer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2017 @ 07:46:01 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4648
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Herman jy is n chef van formaat
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za