English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 031
Total Views: 82 377 441
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 423
Share all those nice recipes with everybody...

Hawaiian toebroodjie

replies: 4
views: 4762
06 Oct 2013 @ 14:49:35 pm
Lord oom piet
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 330
Joined: 16 Feb 2005
Experience: 19 years
snytjies brood wat getoast is sovel jy nodig
pynappel in skywe gesny
kaas in skywe gesny
gebraaide spek

Sit die oond op grill
smeer botter op die broodjies en plaas op n bak plaat.
Plaas die volgende bestanddele op die broodjie, pynappel skyf, sgebraaide spek en dan die kaas.
Plaas die bak met die broodkies in die oond. As die kaas lekker gesmelt het haal dit uit en bedien warm.
Geniet die hawaiian broodjie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2013 @ 15:12:03 pm
Robbie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 03 Sep 2013
Experience: 10 years
Looks good ...will try it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2013 @ 09:13:24 am
Hennie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 19 years

Nice en lekker

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2013 @ 11:19:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Gaan dit brobeer, het nou net gesit en dink wat om vir die kinders te maak as hulle van die skool kom,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2013 @ 12:34:24 pm
Pieta
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Nov 2011
Experience: 46 years
Gaan dit die naweek probeer by Gansbaai, lyk lekker.
Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required