English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 685
Total Replies: 237 514
Total Views: 82 725 259
topics: 587
replies: 3 638
views: 3 330 773
Share all those nice recipes with everybody...

Hawai braai broodjie

replies: 5
views: 3427
17 Aug 2016 @ 23:01:27 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Iets anderse as die gewone tamatie en uie braai broodjie
Gebruik die geblikte ronde pynappel stukke of vars pynappel skywe
sandwitch ham skywe
snye brood
margarine
vars gekapte (parsley)
gerasperde kaas
Botter twee snye brood en smeer n bietjie (parsley ) op die botter
op die nie gbotterde gedeelte van die brood sit nou die ham, kaas en skywe pynappel op en plaas die ander sny met die botter kant buite.
maak pan warm op stoof of kole en braai die broodjie in die pan tot lekker bruin maar braai stadig sodat die kaas kan smelt
draai gereeld om
geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 06:22:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek hou van Hawaian pizza...so ek gaan hierdie interesante broodjie probeer...dankie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 09:06:15 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek het ook n voorliefde vir Hawai pizzas altyd lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2016 @ 09:06:23 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Ek het ook n voorliefde vir Hawai pizzas altyd lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2016 @ 13:10:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2016 @ 17:39:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14769
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was baie lekker. Nog so bietjie swart peper met grinder opgesit👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required