Ja ja jaaaaaaaa. So kan 'n plekkie mos lyk.
Ons gaan deesdae maar min Natal se kant toe. Maar dis verseker 'n plekkie wat op 'n lysie gesit kan word.
Baie netjies!