Hi Julle
Is daar dalk iemand wat kamp in Atkv Hartenbos ?
Ek sal graag wil sien hoe lyk staanplek E96.
As daar iemand is wat foto kan neem sal ek baie bly wees.
Baie dankie
Darm maar vêr se ry hier van Gauteng af.
Ons sou nou vir Desember gaan toer het, by 7 x plekke staan.
Sou ons amper R20k gekos het met kos ingesluit.
Ons is van Phalaborwa na Hartenbos brandstof R13000 Fortuner v6 4000 met Classique
Wat is die koste daar buite seisoen, so bietjie meer as R 3 000,00 ? (gryskop tariewe)...
The prices quoted above are very scary, my grey hair would fall out if I paid those prices. This is one of the many reasons we tour only out of season and do this with a Skipper Oyster and a Renault Duster.
We always make use of all the special offers and advantages pensioners are offered, a lot of which are only offered mid week and out of season.
We are booked at Hartenbos from 23/01/2019 - 01/03/2019 (38 days) at R4863.00 or R126.00 per day. I really do not think you will be get it cheaper than that especially with all the facilities on offer. Every ones choice. Next year will be our 23rd year and we still enjoy it like day one.

I share your sentiments Piet. Specific resorts are not everybody's cup of tea. And I've noticed on this forum that ATKV's resorts (be it Hartenbos, Klein Kariba, Buffelspoort etc) are surely not to the liking of everyone - understandable. But my experience of ATKV resorts is very positive. I love Hartenbos, Eiland Spa, Klein Kariba and Buffelspoort.
R126.00/Dag.....insluitende hoef nie gras te sny, badkamer te skrop, braai leeg te maak nie, die asblik leeg te mak nie en sluit krag in. Klink soos whisky, n bargain.
Back to the OP's post is anyone there to take a picture as per his request ?
PietG, are you a card carrying member of ATKV, this sounds a bit cheap for ordinary members of the public (As understood card members get about R60 discount per couple per day at ATKV resorts)
Hi Julle
Is daar dalk iemand wat kamp in Atkv Hartenbos ?
Ek sal graag wil sien hoe lyk staanplek E96.
As daar iemand is wat foto kan neem sal ek baie bly wees.
Baie dankie
Ek het so 2jaar terug ook n opsie gehad op n staanplek by Hartenbos. Omdat die publieke strate deur die verskillende kampe gaan, kon ek n baie mooi aansig sien op Google maps se street view.....kon presies sien hoe staanplek gelyk het, maar bygesê staanplek was teenaan straat gewees. Probeer gerus.....miskien kom jy ook reg......dan kan jy sommer sien hoe lyk die dorpie self
Daai brandstof klink te veel? R14000? Seker die hele tydperk? Baie rondrits?
EK dink nie my brandstof is ooit op 'n vakansie so baie nie, maar ok ek het nie regtig gaan kyk nie maar wyfel of dit ooit soveel is?
Het nie foto van E 96 nie, maar jy kan terrein uitleg by ATKV HArtenbos webwerf kry. E 96 is op die boonste terras van blok E. Pragtige uitsig daarvandaan. Kyk onder woonwa en kampeerterrein op web werf. Die tweede foto met die trap wat afgaan is basies hoe jou uitsig gaan lyk.
Daai brandstof klink te veel? R14000? Seker die hele tydperk? Baie rondrits?
EK dink nie my brandstof is ooit op 'n vakansie so baie nie, maar ok ek het nie regtig gaan kyk nie maar wyfel of dit ooit soveel is?
Ek dink aan dieselfde. My diesel rekening was nog nooit soveel selfs toe ek die bootgehad het nie.
Maar ja ek het ni n idee hoeveel hoever en hoelank tye in die voertuig gespandeer is nie.
Lance yes i am a member of the ATKV for almost 40 years. During our stay in Hartenbos we qualify as long time campers (30 days and more) and get a discount on that. Then you also get a special discount as pensioners (grey haired people.)
We are camping in Hartenbos during Jan/Feb every year and the coming year will be our 23rd year. During the first years it was only for 3 weeks , because we were not on pension by then. Since 2006 we spend our time there from middle Jan to first week of March with friends we met there over so many years. Each and every year we see it as a reunion.
I am glad to say that our long term relationship with the ATKV now pays off and we are more than satisfied with what we get from them.
Ek ry elke jaar van Pretoria na Mosselbaai, 1350 km......my brandstof verbruik met daardie jaarlikse sterk wind reg van voor van Colesberg vir die heen en weer trip was nog nooit meer as R5700 nie.
Onthou ek sleep met die 3.2 Ranger n Classique.....sleep spoed so 115km/h.

Ek het amper dieselfde verbruik as jy Phil. Met ons Plet vakansies so R6500 - R7000 vir my want ons gaan ry passe en dan ook so bietjie 4x4 by vleesbaai. En as die weer nie lekker is nie hang ons in die Mall rond in George.
Ek het so 2jaar terug ook n opsie gehad op n staanplek by Hartenbos. Omdat die publieke strate deur die verskillende kampe gaan, kon ek n baie mooi aansig sien op Google maps se street view.....kon presies sien hoe staanplek gelyk het, maar bygesê staanplek was teenaan straat gewees. Probeer gerus.....miskien kom jy ook reg......dan kan jy sommer sien hoe lyk die dorpie self
Geert most of E block is blocked by trees and shrub from the street view.
Thanks PietG, wil hit the big 60 next year and consider the ATKV and Wild Card as bonus camping days for the cost expenses and excuse to go camping more, so application here we come
R126.00/Dag.....insluitende hoef nie gras te sny, badkamer te skrop, braai leeg te maak nie, die asblik leeg te mak nie en sluit krag in. Klink soos whisky, n bargain.
Dis mos kamp.