English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 865
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 570
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 398
replies: 195
views: 11 859
topics: 5
replies: 25
views: 11 731
Hartbeespoort Holiday Resort
North-West, Brits
10
Total Ratings: 10
7   
3
Rated: 10 Apr 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Hartbeespoort Vakansie-Oord Gekose Oord

replies: 0
views: 53
29 Aug 2019 @ 13:40:14 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2722
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Hartbeespoort Vakansie-Oord - Brits, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Hartbeespoort Vakansie-Oord, is ‘n juweel van 20hektaar aan die voet van Magaliesberg met plantegroei wat wissel van oerwoud tot sagte groen gras. Hier is ‘n verskeidenheid van verblyf-opsies: kampering, woonwa-staanplekke, safaritente, houtkajuite, berghutte, oornagkamers en ‘n jonkmans/rugsakstappers-tehuis, sodat ons voorsiening kan maak vir alle groepgroottes. Tesame hiermee is daar uitstekende, moderne en skoon ablusie-geriewe. Hier is swembaddens, ‘n hoë water-glybaan, springmatte, ‘n skaatspark, springkastele, speelgrond vir kinders, ‘n lapa, kroeë, restaurant, Sky Lounge Cocktail Bar, geteerde paaie en maklike toegang. Hartbeespoortdam is Gauteng se groeiende speelgrond. Kom en kyk self.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required