English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 411
Total Replies: 232 671
Total Views: 82 440 742
topics: 408
replies: 3 969
views: 1 475 698
Talk about the current road conditions throughout the country

Harrismith/R74 oor Winterton na N3

replies: 21
views: 308
18 Oct 2019 @ 13:29:33 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 12 May 2012
Experience: 46 years

Manne kan julle help? Wat is die toestand van die R74? Ons dink om by Drakesville te oornag oppad suidkus toe. Ek is effe bekommerd oor die paaie langs die N3.

Nou's ons beurt...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 14:30:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kan hom maar gerus ry.....het hom afgelope Desember 2x gery en gaan hom nou Desember weer ry. Pragtige roete verby die Sterkfontein dam.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 14:43:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy kan hom maar gerus ry.....het hom afgelope Desember 2x gery en gaan hom nou Desember weer ry. Pragtige roete verby die Sterkfontein dam.

Het jy dan langs De Aar verby.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 14:55:49 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 12 May 2012
Experience: 46 years

Dankie dit klink goed. Ek is deesdae so benoud om enige sekondere pad aan te pak. Wil ook nie dat dit sukkel met ons eerste ("in-oefen") pensioenaris laaaang kamp nie!

Will by Drakensville oorslaap vir dag of wat en dan Salt Rock toe vir die volgend maand. (Wil self gaan kyk of die wind regtig so kwaai daar waai!)

 

Nou's ons beurt...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 15:04:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie dit klink goed. Ek is deesdae so benoud om enige sekondere pad aan te pak. Wil ook nie dat dit sukkel met ons eerste ("in-oefen") pensioenaris laaaang kamp nie!

Will by Drakensville oorslaap vir dag of wat en dan Salt Rock toe vir die volgend maand. (Wil self gaan kyk of die wind regtig so kwaai daar waai!)

 

Ons doen die inoefen ding die Desember met so sewe staanplekke vir drie weke.

Geniet en veilig sleep.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 15:13:39 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Verkies om met R74 te ry dan vermy jy die trokke op die N3 veral van Reenen af. Mei met woonwa daar gery en baie pad in baie goeie toestand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 16:30:02 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5103
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dankie dit klink goed. Ek is deesdae so benoud om enige sekondere pad aan te pak. Wil ook nie dat dit sukkel met ons eerste ("in-oefen") pensioenaris laaaang kamp nie!

Will by Drakensville oorslaap vir dag of wat en dan Salt Rock toe vir die volgend maand. (Wil self gaan kyk of die wind regtig so kwaai daar waai!)

 

As jy nie die sterk wind wil aanpak nie, staan by die ry van staanplek nommers 22, 23 ens. en dan ook 27 se ry, ons het nie eers windtoue of enigiets laas Desember nodig gehad nie, terwyl manne 2 rye vorentoe goed wind gevang het en moes in anker.

Die R74 is nie sleg nie, is eintlik lekker, veral daar in die berge.

Ek sou graag 'n maand daar wil gaan staan maar dan is daardie staanplekke in my tye geneem.. Volgens my die beste view, minste wind, lekker groottes..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 17:02:57 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Het Julie verby Sterkfontein gesleep, pad was pragtig, as jy dalk van Pizzas hou, gaan eet by Pizza toring, behalwe Maandae want dan is hulle toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 17:12:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het Julie verby Sterkfontein gesleep, pad was pragtig, as jy dalk van Pizzas hou, gaan eet by Pizza toring, behalwe Maandae want dan is hulle toe.

Lyk my daar is n paar van daai lekker tipe plekkies om te besoek daar. Ons wil nou volgende keer by Mountain Splendour se rigting gaan. Iemand het my tips gegee op die ander draad van die lekker kuier plekkies daar tussen Winterton en Mountain Splendour op die R600. Praat van kaas makers, chocolate fabriek, craft bier brewery, heuning boerdery en blykbaar n bakkery waar jy mòèt stop. Ek weet nie by hoeveel ek gaan uitkom nie, maar wil beslis by n paar gaan inloer. Waar is hierdie pizza plek ongeveer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 17:40:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5103
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk my daar is n paar van daai lekker tipe plekkies om te besoek daar. Ons wil nou volgende keer by Mountain Splendour se rigting gaan. Iemand het my tips gegee op die ander draad van die lekker kuier plekkies daar tussen Winterton en Mountain Splendour op die R600. Praat van kaas makers, chocolate fabriek, craft bier brewery, heuning boerdery en blykbaar n bakkery waar jy mòèt stop. Ek weet nie by hoeveel ek gaan uitkom nie, maar wil beslis by n paar gaan inloer. Waar is hierdie pizza plek ongeveer?

Geert die pizza plek is oppad na Mahai / Hlalanathi... Ons het Desember daar gaan Pizzas kry, lekker gesellige plek. Jy moes Desember daar very gery het?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 07:15:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert die pizza plek is oppad na Mahai / Hlalanathi... Ons het Desember daar gaan Pizzas kry, lekker gesellige plek. Jy moes Desember daar very gery het?

Glad nie gesien nie. Is dit op die R74 pad wat verby Sterkfontein dam ry of is dit op die gedeelte waar jy regs draai na Mahai/Hlalanathi?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 08:35:19 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2024
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Is op die pad na Hlalanathi net voor jy by Hlalanathi kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 11:27:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dan. Is daar nog Little Switserland nes jy naby die einde van die pas kom, op die regterkant. (Dis dalk daar waar jy die pizzas kry)

Awesome ontbyt daar. 

Die pad is so n jaar of twee/drie heeltemaal oorgedoen. Scenerie is baie mooi.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 16:20:31 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 12 May 2012
Experience: 46 years

Nee, nou kry ek lus vir die R74. Dankie julle. 

Nou's ons beurt...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 18:44:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee, nou kry ek lus vir die R74. Dankie julle. 

Dieselfde gevoel hier. Dit wil vir my voorkom of ek my bespreking moet verleng met al die lekker besoek plekke wat nou genoem word. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 21:32:10 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1582
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dan. Is daar nog Little Switserland nes jy naby die einde van die pas kom, op die regterkant. (Dis dalk daar waar jy die pizzas kry)

Awesome ontbyt daar. 

Die pad is so n jaar of twee/drie heeltemaal oorgedoen. Scenerie is baie mooi.

Die dieselprys by Little Switzerland se garage was die beste in die omgewing in Feb 2019.

Ek vertrou dit sal steeds so wees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 06:24:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is alles te doen by Little Switzerland? Kan mens maklik daar met die karavaan parkeer tydens besoek? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 09:35:53 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wat is alles te doen by Little Switzerland? Kan mens maklik daar met die karavaan parkeer tydens besoek? 

Dis n vakansie oord/hotel. Ook op Holiday-klub se lys.

As jy daar sit en eet dan is daar nogals n view. Daars staproetes.

Ek sou reken jy kan met jou wa voor die hekke parkeer. Naby genoeg aan noordelike drakensberg kamp-oorde om net soontoe te ry vir n ontbyt en n rustige oggend verblyf.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 21:16:45 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 10:19:13 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 694
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Daar was `n stuk (ek is nie seker of dit dalk reggemaak is) van Winterton tot waar mens weer by Colenso op die N3 draai wat nie meer so mooi was.

Uitgetrap en hier en daar potholes. dit was nie so erg Suid-waarts nie en meer erg Noord- waarts.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 11:47:37 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Ons het die Winterton afrit gevat van die N3 en die pad was mooi, van Scottburgh af gery.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:52:15 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1747
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee, nou kry ek lus vir die R74. Dankie julle. 

Wyse besluit. Dit is 'n mooi pad en Drakensville is lekker oorstaan hier na ons toe. Ry veilig en bring maar jou stormnet en strap saam want die wind is besonder erg hier onder. Hy pomp verskriklik.........

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required