English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 306
topics: 1 127
replies: 11 540
views: 4 808 055
Jokes and everything else that makes you laugh

Hardlywigheid

replies: 18
views: 830
16 Jul 2017 @ 09:55:13 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wat doen n ou wat hardlywig is.

Hoor die finans mense sê.
Work it out with a pencil.

In die hospitaal.... druk hulle n pyp in in die foefenjol met seepwater. 😁😁😁😁
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 12:59:19 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Een litre 100% vrugtesap drink

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 13:06:22 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Eet vrugte en gaan hol 'n entjielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 14:10:08 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
In ons maraton dae het n vriend altyd n gebakte ui die vorige aand geeet. Gese dit is net so "wilde blaf" in die oggend dan is hy reg vir die langpad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 15:29:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5651
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

As die dink bars is daar weer 'n klomp bruin kolle.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 15:42:05 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 516
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Glas warm water met suurlemoen sap en kwart tee leepel cayenne pepper
Hoe se hulle mrt Elvis Rock en Roll met brooklax knyp en hol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 16:30:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hulle sê as jy sukkel met hardlywigheid, is jy vol stront...lol😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 16:45:25 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Glas warm water met suurlemoen sap en kwart tee leepel cayenne pepper
Hoe se hulle mrt Elvis Rock en Roll met brooklax knyp en hol

Weet nie waar ek die grap gekry het nie, maar daar word vertel dat n ou se kar breek in niemandsland. Na n paar kilos se stap kom hy op n plaashuis af en die oom sleep sy kar in en maak reg. Nou die ou het n paar bokse brooklax innie kar en so kry die oom die brooklax as geskenk ...as sjokolade. Na ses maande gebeur dieselfde ding weer en moet die oom sy kar laat insleep. Hy sien toe die werker daar onder die boom op sy hurke sit sonder broek. Vra toe. Wat gaan aan. Nee se die oom net na jy laas hier was, gee ons vir hom die sjokolade en die tweede dag is hy toe dood. Nou wag ons dat hy klaar skyt sodat ons hom kan begrawe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 18:51:32 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hehehehe - ek het ook in die laerskool by die koshuis brooklax uitgedeel. Toe te veel moes hol toe vind hulle uit wat aangaan en het my g@t nie behoorlik gebrand nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 19:18:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hou op met rook en het n bottel vol verskillende lekker op my tafel in die kantoor. So kom almal en vat sommer sonder omte vra.
Gooi n paar brooklax stukkies saam en einde van die vattery.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 17:17:57 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Nou lekker gelag vir al die stories...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 10:59:09 am
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Koop n paar skoene n nommer kleiner, hulle druk jou dat jy ^&*.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 12:58:03 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ons het in die armie tyd 1963 so n paar lekker gesegdes gehad.
Hahahaha

Lei u aan hardlywigheid, koop vandag nog vir jou n paar john drake skoene en hulle druk jou dat jy k.

En die een van.
Gebruik pamolive seep ve beter vel, as jy my nie wil glo nie gaan k in hel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 15:00:24 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Kasterolie!!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 15:05:12 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Laat my dink aan die ou wat apteek toe gegaan het on iets te kry vir sy "heavy" ge-hoesery.

Meisiekind nog nuut in die aptekerswese gee toe vir hom brooklax. 

Dit het gewerk! Hys te bang om te hoes 😁😁😁😁

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2017 @ 20:00:04 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Kaster olie jip jy somer so paar dae voor daan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 19:58:25 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
My apteker het my nou die dag toe ek gaan iets soek vir hoes goed vir my brooklax gegee.
Toe ek vra hoe dan nou toe se hy as jy dit drink kan jy nie bekostig om te hoes nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 20:38:36 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hahahaha. Ek het nie eers die brooklax nodig vir hoes nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 20:43:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip. Met my permanente hoesery sal ek beslis op die toilet moet gaan sit om te hoes 😂😂😂😂
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required