Does any one know how to soften the pvc at the bottom of a tent which has become hard.
This the strip sowed in at the bottom

Pine Gel last longer and keep "Bucks" away.
We "Springclean" once a week on Thursdays and then everything is standing outside while " MA" is doing inside and I am doing outside.
I haven't found anything that would soften plastic except heat. According to my experience if that plastic has hardened overtime, the only thing hat will restore it is replacement.
Please try the above suggestions and give us some feedback please
Gesien 2 weke terug my wa se "Mudflapstrips" is ook amper onbuigbaar
I haven't found anything that would soften plastic except heat. According to my experience if that plastic has hardened overtime, the only thing hat will restore it is replacement.
Please try the above suggestions and give us some feedback please
Smeer hom goed en laat dit lê of staan in goeie son vir so dag.
- Neem ń sagte lappie en "vryf" dit af om ontslae te raak van olierigheid vir stof.
- Laat dit nog lê en staan in son vir ń dag en "vee" die finale af.
Wat gebruik julle om dit te voorkom?
Ek het gelukkig dit n8e op die 3B nie en verkies dit so want dit werk net teen my geduld. Op hierdie sykant het ek net 'n paal deur wat aan die kante met 'n reguit pen vas slaan en die kant bly so ook in die wind.
Sy gebruik "Mr Min" en dit werk.
Ek het haar nou die dag gewaarsku, sy gaan alles stukkend was (LOL).
Jong, Geert my vrou is presies, ń "Ding is Reg of Weg".
Sy gebruik "Mr Min" en dit werk.
Ek het haar nou die dag gewaarsku, sy gaan alles stukkend was (LOL).
Dankie Dennis. Vlek mr Min jou tent?
Ek het gelukkig dit n8e op die 3B nie en verkies dit so want dit werk net teen my geduld. Op hierdie sykant het ek net 'n paal deur wat aan die kante met 'n reguit pen vas slaan en die kant bly so ook in die wind.
Willem, het jy 'n soom laat insit waar die paal deurdruk.
Hennie dit is Gazebo kante wat ek self gemaak pas het, ja daar is 'n soom onder waardeur ek 'n paal druk wat net op die punte vas gekap word met 'n reguit pen.
As my vrou klaar is spuit sy "Exterior Bio-Kill" vir miere en ander insekte.
Ek spuit die "Bio-Kill" aan my storm straps en waaraan hulle vanaf ń boom afkom asook in my extrusions.

Dankie Willem.