English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 790
Total Replies: 239 699
Total Views: 82 807 508
topics: 1 140
replies: 11 817
views: 4 821 286
Jokes and everything else that makes you laugh

Hannes/Grumpy vs Ranger

replies: 18
views: 549
31 Dec 2018 @ 15:24:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15348
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Hannes ek sien jou nuwe jaars wens is om n Ranger te ry.

 

Se jy net so omdat jy weet nuwe jaars wense/voornemens werk nooit uit nie...................................

 

HA HA HA

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 16:38:08 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3018
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ai Ai Ai Leon!

Kom ons begin by die begin!

Eerstens Voorspoedige Nuwe Jaar aan jou en AL ons Forum lede!

Ek is desperaat. So desperaat ek sal n Vespa Scooter van 1960 ook ry.laughing

Ek het aansoek gedoen vir ander werk, en wanneer ek dit kry, ry ek n 2.2 Ranger DC.

30 maande van hel gehad waar ek nou is. So, ek ry eerder n Ford (poe poe poe) en ek en my gesin is weer gelukkig!

Maar!!!!

Oupa het sy kleinkinders geleer....Ford is Poe poe poe poe! Ek het die liedjie aan gepas "Oupa ry in sy ou Ford, a a oe a a oe oe a.....hoenders eende uit die pad" na "Oupa ry in sy ou Hilux"

Toe gaan my oudste seun en koop n Ranger 3.2 XLT auto.cry Ek vra toe vir Logan (my enigste kleinseun 3jaar oud) waarmee ry jou pa nou????? Oupa hy ry n Ford....Tunerlaughinglaughinglaughing

So,............my grootste begeerte vir 2019 is om n Ranger te ry (dan het ek die werk)

Bid asseblief vir my en my gesin!

Thanks!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 16:40:58 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3018
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops, Nuwejaars voorneme werk uit.

My Nuwejaars voorneme vir 2018 het ek 66.67% gemaak.

Dit was as volg............

1. Ek gaan nie ophou rook nie ........Check!!

2. Ek gaan nie ophou drink nie........Check!!!

3. Ek gaan 10kg gewig optel...............Deksels.......5kg verloorcrycrycry

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 17:10:36 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 896
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 18:00:37 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 568
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Slim kind!  Hy kan maar 'n paar grade spring.☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 18:30:38 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 45 years

Chris Boucher, gaan jy nog Eiland toe. Jy weet A90 is regoor 'n ou met 'n Ranger vanaf die Vrystaat. Watch this space. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 20:03:44 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 896
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ou Willie, ek verlang om daar by Eiland uit te kom. As alles volgens plan verloop ry ons reeds op 26 Jan knap by Eiland verby oppad wildtuin toe vir 'n 9 aande kuiertjie. Maar ek sien uit na Junie om die ou garde weer te sien.

Maar ai, selfs die Groot Boek praat van die armsaliges van gees. Ek kan nie help om te wonder of dit na Ford-eienaars verwys nie😉😉

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 21:25:12 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 45 years

Chris, ek het reeds met ou Cobus, die predikant, gesels vir 'n sessie met julle manne. Hy reken hy het langer as 'n jaar nodig. Dus sal jy 2020 DV weer moet kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2018 @ 21:29:36 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 45 years

Jammer ouens, wou nog sê mag 2019 'n geseënde jaar vir ons almal wees. Lekker kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 08:53:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15348
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai Ai Ai Leon!

Kom ons begin by die begin!

Eerstens Voorspoedige Nuwe Jaar aan jou en AL ons Forum lede!

Ek is desperaat. So desperaat ek sal n Vespa Scooter van 1960 ook ry.laughing

Ek het aansoek gedoen vir ander werk, en wanneer ek dit kry, ry ek n 2.2 Ranger DC.

30 maande van hel gehad waar ek nou is. So, ek ry eerder n Ford (poe poe poe) en ek en my gesin is weer gelukkig!

Maar!!!!

Oupa het sy kleinkinders geleer....Ford is Poe poe poe poe! Ek het die liedjie aan gepas "Oupa ry in sy ou Ford, a a oe a a oe oe a.....hoenders eende uit die pad" na "Oupa ry in sy ou Hilux"

Toe gaan my oudste seun en koop n Ranger 3.2 XLT auto.cry Ek vra toe vir Logan (my enigste kleinseun 3jaar oud) waarmee ry jou pa nou????? Oupa hy ry n Ford....Tunerlaughinglaughinglaughing

So,............my grootste begeerte vir 2019 is om n Ranger te ry (dan het ek die werk)

Bid asseblief vir my en my gesin!

Thanks!!!!!

 

Ek sal verseker vir jou n jou gesin aan die Here opdra.  En ek glo hy sal volgens Sy il julle seen.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2019 @ 19:03:20 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2081
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Hannes ons sal aan jou en familie dink in ons gebede.

Wens al die forum vriende voorspoedige 2019.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2019 @ 16:12:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal hom n beurs gee.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 10:39:39 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1477
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Sal hom n beurs gee.

 

 

Na sy pa vir al die goed waarvoor Toy ekstra geld vra betaal het sal die arme outjie 'n beurs benodig....ek sou in alle geval aanbeveel dat die pa hom eers vir professionele evaluasie stuur :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 10:51:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15061
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sal hom n beurs gee.

 

 

...en ten minste kan hy spel!😆

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 11:05:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

...en ten minste kan hy spel!😆

Spel tel nie om geld te maak nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 11:10:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

...en ten minste kan hy spel!😆

Spel tel nie om geld te maak nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 11:11:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

...en ten minste kan hy spel!😆

Spel tel nie om geld te maak nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2019 @ 11:29:19 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1477
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Spel tel nie om geld te maak nie.

 

Lyk my jy hakkel bietjie vanoggend Chuckie :)

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
04 Jan 2019 @ 12:01:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8721
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lyk my jy hakkel bietjie vanoggend Chuckie :)

 

 

 

Hehehehe. Sien dit ook, tegnologie werk nie altyd 100% nie. Wi-fi is die een wat hakkel. Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required