English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 030
Total Views: 82 377 407
topics: 10 825
replies: 124 916
views: 38 857 101
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Handwapen

replies: 39
views: 838
02 Jul 2018 @ 13:26:09 pm
Nick
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 17 Aug 2011

Hallo daar

 

Wil graag weet wie gaan met in handwapen kamp, en wat maak jy met hom wanneer jy bv gaan swem ? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 13:37:26 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Ek kamp nie met vuurwapen nie. ek los hom by huis in die kluis. jy sal hom in 'n kluis moet by kamp moet bewaar (volgens wetlike vereistes). jy kan hom ook wegsteek agter in jou voertuig se bagasiebak by die spaarwiel, as jy 'n kar het en nie bakkie nie. dis meer van 'n slep en ek sal dit nie aanbeveel om vuurwapen op kampe / vakansie te vat nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 13:57:26 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek verskil met Expo/Jan. Hoekom het ek dan n hand wapen. Bere hom in gemonteerde kluis in woonwa. Kluis kan onder bed of in kas gemonteer word aan vloer vas. Stem, dit kan n oorlas wees. Haal hom in die aand uit en bere hom in die oggend tensy ek gaan ry, dan is hy aan my persoon.

Dit is seker maar elkeen se keuse.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 14:03:36 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het ook kluis in karavaan en sout geweer en pyp 410.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 15:31:36 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5009
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Mens moet altyd jou wapen(s) maar by jou hê, kamp, reis of wat ookal. Hoop om nooit te gebruik maar eerder daar as nodig as nie...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 15:52:54 pm
Anonymous

Neem geen vuurwapen saam nie. In elk geval het ek nie meer een nie omrede my humeur dit nie toelaat nie.

Volgens kenners, raak ek te vinnig ''trigger happy''embarassedlaughing.

Al vuurwapen is my vrou met haar peper spuit en samboklaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 16:15:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek los hom in die kluis tuis. Dis net 'n las om dit saam met jou te dra. Ek verstaan my opinie sal sekerlik verander as 'n situasie ontstaan waar 'n handwapen verskil sou maak.

Ek het vir ons 'n tazer gekry. Lyk soals een flitslig maar sit skok van 2,000,000 volt uit.

Sit ta neer vir 15 minute met breukdeel van 'n sekonde se skok. Moet sekerlik seker maak ek vat nie per ongeluk aan die skerp kant nie, dan byt hy my.

Die flits werk ook. Herlaaibaar.

Selfs Glen Reenen se bobbejane hardloop weg vir die klank.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 16:24:18 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

En daai ou wat iemand wil skiet in 'n kamp terrein skiet ook mense in die volgende 5 karavane en/of tente in 'n ry dood? Hoe simpel kan mens nou wil wees deur 'n vuurwapen saam op kamp te vat?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 16:27:12 pm
Trentonskeeper
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 8 years

We have not tried camping with ours yet but we intend to.  The plan is the get a waterproof bag, gun will go in the bag and the bag will be put into a "moon bag" type holster we found at Camdix in Roodepoort.   Going to look a little odd swimming with a moon bag but not about to leave it at home or in the car.  Firmly attached to my body and under my control.    Not sure if this will work but it's the plan, if it does not work another solution will be found.  We have found someone who installs SABS approved safes into the Bakkie, only problem is it my void our warrenty on the car but we are looking at having the installation done at Ford  themselves to avoid that, just looking into the details of that still. 

 

TK
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 18:49:06 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Hurricane seker so simpel soos ek en nog ander. Seker hoekom jy opleiding moet kry in die hantering van die wapen en gereeld moet gaan skiet. Ongelukke gebeur maar ek moet ook na my mense saam met my omsien en dalk nog na die kamper langs my. Maar dit sal ek nie nou weet nie, en hoe ek gaan optree sal ek ook nie nou weet nie. Dalk kruip ek weg onder die bed langs die kluis, dit sal ek ook nie nou weet nie. Dalk skiet ek buurman raak en kry n kas koues by buurvrou, maar ook dit sal ek nie nou weet nie.

Sal maar sien wanneer ek in so situasie kom of ek genoeg toegerus en opgelei is.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 20:45:28 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

My hand wapen gaan saam met my as ek toer of kamp Ek is amper 76 jaar oud en reis alleen .

As iemand swart of wit my wil aanval met die doel om my te beroof of seer maak sal ek hom net daar in sy spore stop met n 9mm koel in sy kop 

Did klink wreed maar dis of ek of hy 

Vandag se dae kan mens nie te versigtig wees nie

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2018 @ 21:41:34 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Polisie het my karavaankluis afgekeur, alhoewel dit aan die chassis vas geswys was. Mag blykbaar nie 'n wapen in 'n voertuig berg nie.

Wag nog vir antwoord van regsgeleerde.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 06:22:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek verskil met Expo/Jan. Hoekom het ek dan n hand wapen. Bere hom in gemonteerde kluis in woonwa. Kluis kan onder bed of in kas gemonteer word aan vloer vas. Stem, dit kan n oorlas wees. Haal hom in die aand uit en bere hom in die oggend tensy ek gaan ry, dan is hy aan my persoon.

Dit is seker maar elkeen se keuse.

Ditto

Ek het 'n kluis in die karavaan gemonteer en stoor hom daar volgens wet.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 06:27:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

En daai ou wat iemand wil skiet in 'n kamp terrein skiet ook mense in die volgende 5 karavane en/of tente in 'n ry dood? Hoe simpel kan mens nou wil wees deur 'n vuurwapen saam op kamp te vat?

Ek verskil van jou. Want 'n ou wat 'n vuurwapen dra weet dat een punt van 'n 9mm pistool bv deur meer as een woonwa kan gaan.  Gee die ou darem krediet vir sy opleiding wat hy gekry het.

Die ou wat wel opleiding gekry het en 'n vuurwapen het wat dit nie weet nie se wapen lê in elkgeval in sy kluis by die huis en roes.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 06:33:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My hand wapen gaan saam met my as ek toer of kamp Ek is amper 76 jaar oud en reis alleen .

As iemand swart of wit my wil aanval met die doel om my te beroof of seer maak sal ek hom net daar in sy spore stop met n 9mm koel in sy kop 

Did klink wreed maar dis of ek of hy 

Vandag se dae kan mens nie te versigtig wees nie

Oom Bienkie as mens na die statistiek gaan kyk waar gewapende rowwe plaasgevind het is 98% van die beroofdes geskiet.  Die doel is lankal nie meer net roof nie. Dis om moord te pleeg ook want hulle kom nou al solank weg daarmee.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 06:38:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Polisie het my karavaankluis afgekeur, alhoewel dit aan die chassis vas geswys was. Mag blykbaar nie 'n wapen in 'n voertuig berg nie.

Wag nog vir antwoord van regsgeleerde.

Dit is korrek oom Flip. Want as die wapen nie in 'n kluis toe gesluit is wat volgens spesifikasies gemonteer is nie moet hy aan jou persoon wees.

Nou ek gaan nie terwyl ek in en om die kamp rondloop hom dra nie. Beter hy in 'n kluis is as wat hy rond lê.  Gaan ek weg van die wa af gaan hy saam.

As jy dit nie op so manier wil hanteer nie, (enigste regte manier) moet daai kettie maar by die huis bly.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 06:43:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Polisie het my karavaankluis afgekeur, alhoewel dit aan die chassis vas geswys was. Mag blykbaar nie 'n wapen in 'n voertuig berg nie.

Wag nog vir antwoord van regsgeleerde.

My kluis is ook so in die wa vas dat jy helfte van die karavaan gaan vernietig om hom uit te breek.  Feit bly staan die voertuig gedeelte.

Sal waardeer as oom Flip ons terugvoering kom gee van die regspersoon se antwoord.  (eintlik is die wet duidelik)  Geen stoor in 'n voertuig nie en 'n wa is nader aan 'n voertuig as 'n geboude huis.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 07:22:24 am
Anonymous

My hand wapen gaan saam met my as ek toer of kamp Ek is amper 76 jaar oud en reis alleen .

As iemand swart of wit my wil aanval met die doel om my te beroof of seer maak sal ek hom net daar in sy spore stop met n 9mm koel in sy kop 

Did klink wreed maar dis of ek of hy 

Vandag se dae kan mens nie te versigtig wees nie

Oom Benkie, net so bietjie humor, moet nie aanstoot neem nielaughing.

- 'n Hond het Koels.

- 'n Vuurwapen het Rondtes.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 09:03:47 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit smaak my van ons maats wat nog nie beroof in n kamp nie.

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 11:29:56 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years

Dis nou n ding waarop ek kan praat . Ek is 24uur n dag gewapen by die werk my werks pistool en by die huis my privaat wapen ek kamp al jare met my wapen en hoef hom nog nooit te gebruik het nie . Ek het wel gaan visvang saam n vriend dit was net ons twee my wapen was veilg aan my en syne aan hom toe ons laatmidag genader word deur 6 mane ons het hulle gese om n ent van ons te staan en se wat hulle soek hulle het uit mekaar gespry en nader beweeg ons het gese ons is gewapen en dat ons ons self sal beskerm natuurlik met my hand al op my wapen . Waar hulle toe omdraai en wegloop ons het gepak en geloop . Want sekerlik sou hulle dalk wou trug kom.

So ek se wees eerder voorberei as wat jy se wat as na die tyd

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 12:07:18 pm
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years

Het alby ons pistole by huis in kluis toegesluit een keer. toe breek hulle in, breek kluis uit muur met pik. Breek gat in muur van huis, breek gang muur waar veiligheids hek vas was.

Dra kluis met juwele en pistole 40 rondtes en al weg.

Breek elke kas oop R 250 000-00 skade en gesteelde goed. ( ons nie bediende gehad).

Net my jag gewere en hael geweer wat in gerage was in GROOOOT kluis was ongeskonde. 

Nou het ons net Tazer en Pepper gel pistole. Lekker klein, waterdig en behoort tyd te gee om weg te kom. Ek nog nie gereed om weer pistool te koop.

 

Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 14:35:01 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het nooit met my wapens aan my gereis nie behalwe oppad jagveld toe. Het dan sommer met die handwapens 'n paar rontes gevuur terwyl ons die gewere instel. Het intussen alles weggemaak.

Het nooit met my wapen by die Kruger ingegaan of oor 'n grens nie en sal graag wil weet wat die prosedure is. 

   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2018 @ 18:05:56 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

My handwapen bly ook maar hier by die huis in die kluis. Persoonlik dink ek nie dit is veiliger hier by die huis nie want almal weet deesdae as jy nie by die huis is nie en dan het enige skelm genoeg tyd om die kluis rustig oop te breek. Dit is en bly n tameletjie watter kant toe jy ook al redeneer. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 06:43:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My handwapen bly ook maar hier by die huis in die kluis. Persoonlik dink ek nie dit is veiliger hier by die huis nie want almal weet deesdae as jy nie by die huis is nie en dan het enige skelm genoeg tyd om die kluis rustig oop te breek. Dit is en bly n tameletjie watter kant toe jy ook al redeneer. 

Piet die beste is om jouself current te hou met die aanwending van die wapen met ander woorde gaan skiet met die ding en maak seker jy kan 'n baie klein teiken herhaaldelik en gemaklik tref.

Dan kom mens agter jy is meer gemaklik om hom saam met jou te dra.

Ek het agter gekom dat weens my oë wat so verswak het ek myself weer van vooraf moes leer aanlê. Dis regtig kommer wekkend hoe mens jouself moet aanpas net weens dit.  My probleem is ek kan goed vêr sien maar sonder 'n bril sien mens nie die visiere duidelik raak nie. Kyk ek met die bril sien ek die visiere ordentlik maar teiken is minder duidelik.

Dit het gemaak dat ek deeglik moet seker maak van die afstand waarop die teiken is voordat ek my wapen effektief kan aanwend.

En ek het weer alreeds soos ek hier sit lanklaas geskiet met my wapen.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 09:15:13 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Het vanoggend 'n baie onbevredigende antwoord ontvang.  Die wapenwet is duidelik dat 'n wapen nie in 'n voertuig gelaat mag word nie en 'n karavaan of sleepwa word as 'n voertuig gesien.

Seksie 86 (12) (e) van Firearms Control Regulations of 2004, wat oor die installasie van kluise gaan, noem dat dit in onderandere in 'n voertuig ge-installeer mag word.

Om duidelikheid hieroor te kry sal 'n hofsaak tot in die Hooggeregshof  gevoer moet word.

Hierdie is maar net 'n prokureurs vriend van my se mening, wat erken dat hy nie regtig 'n fundie op hierdie gebied is nie.  Ek het nie die lus of geld om die saak verder te voer nie en sal baie teesinnig my wapens moet laat gaan.

Ons het 'n paar jaar gelede 'n mesdraende besoeker so 02.30 in ons karavaan gehad en daai bobbejaanbout het 'n groot verskil aan die uitkoms van die saak gehad.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 09:54:07 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

In Kruger you must declare your firearm at the entry gate and they seal it in a tough bag with a cable & crimp it.

When you leave, the gate reception cut the cable with heavy duty cutter.

In other words, if you had to use it, you have no chance.

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 13:18:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het vanoggend 'n baie onbevredigende antwoord ontvang.  Die wapenwet is duidelik dat 'n wapen nie in 'n voertuig gelaat mag word nie en 'n karavaan of sleepwa word as 'n voertuig gesien.

Seksie 86 (12) (e) van Firearms Control Regulations of 2004, wat oor die installasie van kluise gaan, noem dat dit in onderandere in 'n voertuig ge-installeer mag word.

Om duidelikheid hieroor te kry sal 'n hofsaak tot in die Hooggeregshof  gevoer moet word.

Hierdie is maar net 'n prokureurs vriend van my se mening, wat erken dat hy nie regtig 'n fundie op hierdie gebied is nie.  Ek het nie die lus of geld om die saak verder te voer nie en sal baie teesinnig my wapens moet laat gaan.

Ons het 'n paar jaar gelede 'n mesdraende besoeker so 02.30 in ons karavaan gehad en daai bobbejaanbout het 'n groot verskil aan die uitkoms van die saak gehad.

Flip

Gebruik die voordeel van die twyfel en gebruik jou karavaankluis soos deur S82 gedek is. Maak daarop staat as dit op die "push" kom.

Lyk of die wet homself weerspreek en tot daar duidelike interpretasie en uitleg deur die hooggeregshof gegee word, is jy geregtig op die voordeel van die twyfel, veral as die wet net na voertuig verwys en nie voertuig met kluis spesifiek in die definisie van voertuig insluit nie.

 

Waarna verwys jy met "bobbejaanbout"?

Die ou met die mes of jou vuurwapen?

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 14:39:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In Kruger you must declare your firearm at the entry gate and they seal it in a tough bag with a cable & crimp it.

When you leave, the gate reception cut the cable with heavy duty cutter.

In other words, if you had to use it, you have no chance.

 

Last month when we entered the KNP at Phabeni Gate I decleared the 9mm P weapon. They said thank you made a note on the computer and there we went nothing of sealing the item of that sort.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 17:01:57 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Flip,lanklaas van bobbejaanboud gelees,by ons in die Karoo is dit amper spreektaal

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2018 @ 17:54:07 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Flip, sonder om soos n regsgeleerde te klink, sou ek Proffie se raad gevolg het. Die wet is nie duidelik nie en die regterlikke slagspreuk van "Hy wat beweer moet bewys" sal moet geld. Jou woonwa is jou permanente huis en dit sal ongrondwetlik wees om jou daarom te weerhou om jou handwapen in n beveiligde kluis in jou "woonplek" te hou. Dit sal vir die gereg nodig wees om die saak teen jou te bewys.(Die rew ken  ook n reel wat na onmoontlikheid verwys.......hoe nou as dit onmoontlik is om jou besitting anders te beveilig).Enige regdenkende senior staatsaanklaer sal besef dat hy nie met so n saak hof toe kan gaan nie. Indien wel sal n regverdige geregshof jou beslis gelyk gee. Sorg net dat jou kluis wel aan die standaarde voldoen en dat hy stewig  vasgeboud is aan jou wa. Sommer so tong in die kies wat sal die geval wees as jy jou Wa se wiele afhaal daar waar hy staan. Is dit nog n voertuig.......wat van n "park home" en so kan dit aangaan. Jou wa kan dus ook n huis wees al het hy wiele.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 07:38:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek verskil van jou. Want 'n ou wat 'n vuurwapen dra weet dat een punt van 'n 9mm pistool bv deur meer as een woonwa kan gaan.  Gee die ou darem krediet vir sy opleiding wat hy gekry het.

Die ou wat wel opleiding gekry het en 'n vuurwapen het wat dit nie weet nie se wapen lê in elkgeval in sy kluis by die huis en roes.

 

Raak n lid van n geakrediteerde instansie sois skietklub of SA Jagters.

Woon die vergaderings by en vra daar jou vraag sodat die met die nodige regs kennis jou kan antwoord.

Sois Leon tereg noem sal die met opleiding weet wat omte doen.

Jou huis is waar jou hart is, in jou wa of by die huis.

Met n veilige kluis in jou wa vas geboud volgens regulasies is jy veilig.

Niemand het die reg om in jou wa integaan die kluis tebreek of om jou wapen te vat nie.

Dis jou wapen en jy is alkeen aanspreeklik vir hom.

As niemand weet jy het hom by jou nie hoekom vir almal wil sê.

Bly stil en jy is veilig.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 09:03:35 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Last month when we entered the KNP at Phabeni Gate I decleared the 9mm P weapon. They said thank you made a note on the computer and there we went nothing of sealing the item of that sort.

 

Interesting Leon, thanks for that. I declared my 9mm once at Croc Bridge & that's what happened.

I usually do not declare, but decided to do so that one time.

If they've changed their rules, I might declare in future.

The problem arises in that they know where to send their friends to restock their arsenals!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 20:22:13 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Jip, bobbejaanbout in die Karoo en kortgat daar in PE se wereld praat van 'n handwapen sonder om te adverteer.

My kluis voldoen aan die standaarde en die boute is aan die chassis vasgeswys.  Ons doen maar ons ding en klim die berg as ons daar uitkom.  

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 22:12:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie Flip.

Nou het ek ook weer iets geleer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 09:42:41 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Om te redeneer dat 'n persoon opleiding het om 'n vuurwapen te gebruik en daarom dit reg sal gebruik, is nou om die minste te sê uiters naïef.  Ek weet van verskeie voorvalle waat goedopgeleide mense, selfs in een geval 'n polisiebrigadier,  hulleself of hulle familie per ongeluk doodgeskiet het.  As opleiding die antwoord is, waarom ry so baie mense hulleself op die paaie dood- en moenie probeer beweer dit is net minibus taxibestuurders nie!  Dan ook, watter vuurwapenopleiding kry lisensie aansoekers?  'n Vinnige bespreking van die wet gevolg deur 'n toets waar die antwoorde vir die mense gegee word!

Ek dra nie meer 'n vuurwapen saam as ons ry nie om die volgende redes:

1. Ek is nie gewoond om op mense wat my bedreig te skiet nie-  hoekom sou ek dit nou suksesvol kan doen in 'n krisis situasie?  Ek as ek dalk een raakskiet, wat van die regsgevolge?

2. Hoe baklei ek met 'n 9mm teen verskeie boewe wat dieselfde het of selfs AK47's?  Ek kan dalk een ou skiet voor die ander my en die mense in my voertuig skiet.

3. As jy aanvaar dat jy tweede in 'n "fire fight" gaan kom, en jy sal,  en al oorleef jy dit, gaan die ander klomp jou geen genade betoon nie.  Dis beter om in so 'n geval nederig te wees, nie na die aanvallers te kyk sodat jy hulle later kan identifiseer nie (hulle weet dit) en te hoop jy oorleef dit.  Dis beter om te oorleef as om grootmeneer te speel.

Wat ek probeer sê is dat as jy 'n vuurwapen saammet jou het, laat dit jou groot en sterk voel, maar dis absolute valse selfvertroue- jy gaan jou broek vol skyt as jy bedreig word, en as jy wel die vuurwapen uitpluk, gaan jy doodgeskiet word.

Ek kan net noem dat ek 'n polisiereservis was en ook in die plaaslike reserviste skietspan was, so ek beskou myself nie as onopgelei nie, miskien juis daarom dat ek ingelig voel soos ek doen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 09:57:10 am
Anonymous

Nog 'n bietjie raad. Indien jy in besit van 'n vuurwapen is en jy ry hom nie saam met jou nie, moet ook dan nie met jou vuurwapen lisensie saamry nie. Laat dit ook eerder by die huis in die kluis saam met jou vuurwapen.

In so geval waar 'n persoon met sy vuurwapen lisensie saam met hom gery het, het veroorsaak dat hy erg aangerand is by die onlangese gevalle waar daar band skrapnel in die pad gegooi is waar die mense toe beroof is.

Die persoon en sy vrou was die bosse ingedryf en nadat hulle sy beursie aangevra het en op sy vuurwapen lisensie afgekom het, het hulle aangedring dat hy sy vuurwapen moet wys. Op antwoord dat sy vuurwapen by die huis is het hulle hom nie geglo nie en aangerand wat gelei het het dat hy mes steek wonde opgedoen het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:46:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Goeie raad hierbo.

Nog iets. Moet nooit die wys van 'n vuurwapen as 'n afskrikmiddel gebruik nie. As jy dit uitgehaal het moet jy bereid wees om die aanvaller te skiet, anders word dit van jou afgeneem en hy skiet jou.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 17:54:36 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sjoe....alles waar wat julle manne hierbo se. Ek het nooit aan al hierdie opsies of gevolge gedink nie. Dit sal my nou meer paraat maak en verseker my opsies laat her oorweeg. n Vuurwapen bly maar n gevaarlikke instrument of jy dit gebruik of nie. Dit wat Dennis se is so waar......net om die lisensie by jou te dra kan jou blootstel.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 18:31:45 pm
Smokey
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Jul 2017
Experience: 25 years

Moet ek nou hierdie mooi land met my karavaan gaan toer sonder my SELFVERDEDIGING HANDWAPEN????? My wapen gaan saam vir die afgelope 30 jr. Ek bewaar hom veilig, altyd. As ek hom nodig het is hy beskikbaar. Ek swem nie met hom by enige plek nie. Dit gaan oor gesonde oordeel. Ek was ,n professionele Smag soldaat in die "goeie" tyd. "n Selfverdedigingwapen kon dan net sowel op die handelaar se rak gebly het. Gte aan al die kampvriende. As jy nie na jouself kyk nie WIE SAL??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 20:28:19 pm
Anonymous

Moet ek nou hierdie mooi land met my karavaan gaan toer sonder my SELFVERDEDIGING HANDWAPEN????? My wapen gaan saam vir die afgelope 30 jr. Ek bewaar hom veilig, altyd. As ek hom nodig het is hy beskikbaar. Ek swem nie met hom by enige plek nie. Dit gaan oor gesonde oordeel. Ek was ,n professionele Smag soldaat in die "goeie" tyd. "n Selfverdedigingwapen kon dan net sowel op die handelaar se rak gebly het. Gte aan al die kampvriende. As jy nie na jouself kyk nie WIE SAL??

Heelmoontlik dieselfde opleiding gehad, maar om te adverteer, maak van jou ń teiken.

Ek dra glad nie meer ń vuurwapen aan my nie. Ek gebruik my mes as ek  diep see swem of in riviere, maar moet bynoem: Toe ek nog kon.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required