English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 031
Total Views: 82 377 443
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 424
Share all those nice recipes with everybody...

Hamburger

replies: 2
views: 1443
17 Aug 2016 @ 22:33:56 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hierdie een het n twist
500gr beef mince of meer hangende hoeveel hamburgers jy wil maak
1 ui fyn gekap
twee eetlepels vars (parsley) fyn gekap
sout en peper na smaak
1 eier geklits
kwart koppie fyn broodkrummels
bietjie gerasperde kaas
kwart koppie immy braai sous of enige braai sous van jou smaak
5ml wostersous
Meng al die bestanddele saam om n hamburger patties te vorm .Maak die patties nie te duk nie net lekker grote nadat patties gemaak is moet die middel van die pattie uit gedruk word sodat daar n holte in die patty is.
eiers
olie
Brood rolletjies
Gesnyde kaas in in dun skywe
tamaties gesny
blaarslaai blare
uie gesny in skywe
Braai die patties in n pan op kole of stoof in klein biwtjie olie amper gaar draai patties elke nou en dan sodat dit eweredig aan albei kante gaar word.
As die patties so te se gaar is breek n eier in die holte van die patty gooi bietjie sout en peper op braai eier tot gaar kan die patty ook om draai. wannee eier so te se gaar is sit n skyf kaas op die eier en wanneer dit begin lekker warm word dit beteken sag raak smeer brood rolletjies met botter sit die pattie op die brood rol en versier met wat n mens ook op jou hamburger wilsit , tamatie, blare, uie ens.
Geniet daardie wier kaas hamburger



👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2018 @ 15:10:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Weer burger tyd vanaand....😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2018 @ 15:10:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13761
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Weer burger tyd vanaand....😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required