English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 845
Total Views: 83 200 220
topics: 600
replies: 3 873
views: 3 351 323
Share all those nice recipes with everybody...

Ham, eier , kaas rolletjie

replies: 0
views: 118
04 Oct 2017 @ 17:20:01 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
6 eiers
Sout en peper na smaak
Knoffel sout na smaak
Ham snye
Twee tamaties fyn gekap
Mushrooms fyn gekap
Gerasperde kaas
Margarine of botter
Kook olie
baba spinasie opsioneel
Kwart koppie melk
In n meng bak gooi eiers, sout en peper na smaak, melk klits goed deur
Maak n pan warm en smelt n bietjie maragarine of botter in pan voeg tamatie mushrooms en knoggel sout in die pan en braai tot sag.
Haal af van stoof en bere eenkant
Gooi eier in n ander pan met gesmelte margarine of botter en scramble eires tot amper gaar voeg die kaas by en roer goed deur. Gooi dan die tamatie mengsel by en roer goed deur en braai vir n minuut of so.
haal pan van stoof.
Neem een sny ham plaas op n brood bord en en gooi van die eier mengsel op die ham snye en rol op. Steek vas met tande stokkie
Maak nog n pan warm en smelt margarine of botter in die pan plaas die ham rolletjies in die pan en braai liggies haal uit en plaas op bord en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za